Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Independance day
Re: Independance day [boodskap #16044] Di, 07 Julie 1998 00:00
Sprynet  is tans af-lyn  Sprynet
Boodskappe: 9
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Johan N Potgieter wrote in message ...
> Gedag julle sal dalk ons ervaring interesant vind:
>
> Die naweek het ons 4th of July gevier! Vir Amerika was dit die
> verjaarsdag van hulle onafhanklikheid, maar vir ons was dit ook die
[color=blue]> onafhanklikheid wat ons hier persoonlik in die VSA gevind het. snip
Re: Independance day [boodskap #16045 is 'n antwoord op boodskap #16044] Di, 07 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"P Kruger" writes:

> Gloudina,
> Jy is maar 'n bitterbek.... kom bly in die VSA, smaak my jy het 'n fout
> gemaak om Kanada toe te trek.
> Piet.

O, so ons het nog een van hierdie
snip-Afrikaners wat in die VSA sit en
koning kraai. Ongelukkig, ou Piet,
het die Verenigde Volke verklaar
dat Kanada die beste land ter wereld
is om in te bly. Buitendien bly ek
ook in die tweede grootste land in
die wereld. En ons het gereeld
handels-oorskotte.

Gloudina
Re: Independance day [boodskap #16046 is 'n antwoord op boodskap #16044] Di, 07 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Pieter Kruger  is tans af-lyn  Pieter Kruger
Boodskappe: 13
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek wil ook graag 'n stuiwer in hierdie blikkie gooi.
Ons is nou ses maande in North Carolina, in 'n dorpie Holly Springs (so
groot soos vaalwater in Noordwes). Ek werk tans in New York, en wat 'n
kontras in verkeersmaniere. By die huis het ons Saterdagaand dieselfde
geduld en goeie maniere ondervind, maar Maandagoggend het die New Yorkers my
weer nie teleurgestel toe hulle met toeterkrag probeer het om die verkeer te
laat loop nie. Die VSA is sowaar 'n land van kontraste, maar om die
veiligheid hier te beskryf is moeilik. Iemand se ons mot oppas in New York,
as jy in die strate loop is dit baie gevaarlik, iemand kan jou beursie uit
jou hand gryp as jy nie versigtig is nie.... Hallooooo hy was nog nie in
Johannesburg waar jy dankbaar is as jy met jou kop op jou lyf van Carlton
sentrum tot by die ABSA gebou kan kom nie. Tog jammer dat so 'n fantastiese
land so moet verlore gaan en dit pure verniet. Een goeie stukkie galgehumor,
ek betaal nou my huis in SA met 'n silwer dollar elke maand.
Groetnis,
Piet Kruger

Johan N Potgieter wrote in message ...
> Gedag julle sal dalk ons ervaring interesant vind:
>
Re: Independance day [boodskap #16047 is 'n antwoord op boodskap #16044] Di, 07 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Pieter Kruger  is tans af-lyn  Pieter Kruger
Boodskappe: 13
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Gloudina,
Jy is maar 'n bitterbek.... kom bly in die VSA, smaak my jy het 'n fout
gemaak om Kanada toe te trek.
Piet.
@igs.net wrote in message ...
> jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:
>
>
> . Dit het nou al twee keer gebeur dat
>> ek ontdek dat die garage deur heelnag of heeldag oopgestaan het.
>> As mens in die huis is kom jy dit nie juis agter nie.
>
> Ek dink nie ons sal weer maklik kan aanpas
>> onder omstandighede waar 'n mens alles moet sluit nie.
>
>

> Noord-Amerika is nie die "pie in the sky" plek
> wat jy dit probeer voordoen nie.
>
> Gloudina
Vorige onderwerp: Werk in Nederland, VB5/SQL-Server6.5
Volgende onderwerp: Die Rand en Soros
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 14:54:17 MGT 2024