Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Hier sit ek in Engeland
Hier sit ek in Engeland [boodskap #15933] Sa, 27 Junie 1998 00:00 na volgende boodskap
Andrew Wagstaff  is tans af-lyn  Andrew Wagstaff
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Die weer is verskriklik sleg....daar is geen rugby,biltong of droewors en
geen de kat !!!!

dit is maar baie alleen
xxxxxxxxx
Re: Hier sit ek in Engeland [boodskap #15949 is 'n antwoord op boodskap #15933] Ma, 29 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Colin Beazley  is tans af-lyn  Colin Beazley
Boodskappe: 5
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Andrew Wagstaff wrote in message ...
> Die weer is verskriklik sleg....daar is geen rugby,biltong of droewors en
> geen de kat !!!!
>
> dit is maar baie alleen
> xxxxxxxxx
>
>

Js die somer hier lyk nie asof dit nooit sal begin nie. Dis nou seker 4 weke
wat dit aanhoudend reen. Ons plan om vir 'n week of twee Duitsland en
Switserland te kuier om van die weer weg te kom.

Maar is alleenheid is somer tjol! :-) Daar is derduisende Suid Afrikaaners
hier in die UK.

Groete

Colin
Re: Hier sit ek in Engeland [boodskap #15970 is 'n antwoord op boodskap #15933] Wo, 01 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Daffodil[2]  is tans af-lyn  Daffodil[2]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
It came to be on Sat, 27 Jun 1998 12:36:14 +0100, that "Andrew
Wagstaff" wrote:

> Die weer is verskriklik sleg....
Tensy jy baie ver noord is, is dit glad nie te sleg nie

> daar is geen rugby,
Daar is voetbal en tennis

> biltong of droewors
Soek by http://www.biltong.co.uk/

> en geen de kat !!!!
Probeer die volgende:
http://www.vryheidsfront.co.za/frontnuus.html
http://www.pcb.co.za/bleksem/welcome.htm
http://www.oocities.org/SoHo/Lofts/2868/

> dit is maar baie alleen
Daar is duisende Suid-Afrikaners in Engeland.

Daffodil
---
daff...@preciseic.demon.co.uk
http://www.nis.za/~daffodil/
Re: Hier sit ek in Engeland [boodskap #15971 is 'n antwoord op boodskap #15933] Wo, 01 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 27 Jun 1998 12:36:14 +0100, "Andrew Wagstaff"
wrote:

> Die weer is verskriklik sleg....daar is geen rugby,biltong of droewors en
> geen de kat !!!!
>
> dit is maar baie alleen
> xxxxxxxxx
>
>
Vertel on bietjie van jou ervaringe daar - hoe ervaar jyself Britanje?
Vorige onderwerp: Hoe kan ek na die US Imegreer
Volgende onderwerp: boerewors hier vêr in die ooste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 11:35:27 MGT 2024