Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Huwelijk in SA
Huwelijk in SA [boodskap #15958] Ma, 29 Junie 1998 00:00
KM  is tans af-lyn  KM
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
Wie is bekend met huwelikszake in RSA ?

Wat moet n mens doen as n inwoner van Holland om met n SA nooi te kan
trou ?

Die man bly grotendeels in Holland en is n Nederlandese burger.
Die meisie is n pragtige blonde SA nooi en n SA burger en sal daar bly
woon.

Baie later sal daar misskien verandering in kom, maar seker nie op kort
termijn nie.

Wie kan en wil help.

KM
Vorige onderwerp: nuus distrubisie
Volgende onderwerp: Hardekoolvuur !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 13:08:34 MGT 2024