Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mengele, ecstasy, mandrax etc etc
Mengele, ecstasy, mandrax etc etc [boodskap #15874] Sa, 20 Junie 1998 00:00
suns...  is tans af-lyn  suns...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ja wel, no fine sê ek nou.

Ferdi: SA het atoombomme gebou om op die arme ou kaffertjies te gooi. Sure
ou Ferdi, dit maak baie sin.

Gloudina: Die apartheids varke het visse met extasy bedwelm. Yup, klink
redlik goed vir my ;)

Waneer gaan die versoening van die kaffer moordenaars se kant af begin kom?
Vir all die roof/moord/hijaking/verkragtings? Hoekom word dit nie ook hier
ondersoek nie? Vir my lyk dit of hierdie versoening dan nou net van eenkant
af verwag word. Hoe werk dit dan nou?

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/ Now offering spam-free web-based newsreading
Re: Mengele, ecstasy, mandrax etc etc [boodskap #15875 is 'n antwoord op boodskap #15874] Sa, 20 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
suns...@my-dejanews.com writes:

> Ja wel, no fine sê ek nou.
>
> Ferdi: SA het atoombomme gebou om op die arme ou kaffertjies te gooi. Sure
> ou Ferdi, dit maak baie sin.
>
> Gloudina: Die apartheids varke het visse met extasy bedwelm. Yup, klink
> redlik goed vir my ;)
>
>
> Waneer gaan die versoening van die kaffer moordenaars se kant af begin kom?
> Vir all die roof/moord/hijaking/verkragtings? Hoekom word dit nie ook hier
> ondersoek nie? Vir my lyk dit of hierdie versoening dan nou net van eenkant
> af verwag word. Hoe werk dit dan nou?

Aits, ou Sunstroke, en jy gooi darem maar
die rooitaal ook lekker. Miskien moet ek vir
die tannie van die taal-polisie van jou vertel.

Nou, ou Sunstroke, 'n week of so gelede lees
ek in E-Beeld van die klomp mense wat in
hegtenis geneem is vir moterkapings. Van die
15 was 7 polisiemanne. Drie van die name was
duidelik van swart polisiemanne. Die ander
vier se name was duidelik almal goeie Afrikaanse
name. Hoe verklaar jy dit?

Die tannie wat kappie dra omdat sy nie
Sonstraal wil kry nie.
Vorige onderwerp: Re: Mengele, ecstasy, mandrax etc etc
Volgende onderwerp: Gedicht
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 00:21:02 MGT 2024