Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Mengele, ecstasy, mandrax etc etc
Re: Mengele, ecstasy, mandrax etc etc [boodskap #15873] Sa, 20 Junie 1998 00:00
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 20 Jun 1998 04:28:02 GMT, suns...@my-dejanews.com wrote:

>

Se my hoe werk dit dat jy rassistiese poste onder 'n vals naam van 'n
verskuilde plek stuur?

Wie is jy?

Maar, skuiler, rakende die volgende:

>

As jy met my saamstem dat dit geen sin gehad het nie, wys jy darem n
bietjie verstand.
As dit n sarkastiese opmerking was, watter teikens dink JY het PW en
sy generaals in gedagte gehad?
Vorige onderwerp: Tuisblad
Volgende onderwerp: Mengele, ecstasy, mandrax etc etc
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 20:53:24 MGT 2024