Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat gaan aan hier
Wat gaan aan hier [boodskap #1554] Ma, 28 Julie 2003 12:44 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan nog steeds al die beriggies nie meer volg nie.
Dit is heeltemal deur mekaar.

Katryn se beriggies is nie meer available nie????????
Van Lorinda is alles heeltemal 'n groot mess :-)

Ek traai dit almal te lees, maar vat dit almal nie meer nie.

Ek begin opnuut!!!

En as julle weer, die boel op zijn kop gaat zetten, dan gaan ek my kat vir
julle stuur!!!!!!!!!!!!!!!

GrRico
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1555 is 'n antwoord op boodskap #1554] Ma, 28 Julie 2003 14:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f251aa6$0$49114$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek kan nog steeds al die beriggies nie meer volg nie.
> Dit is heeltemal deur mekaar.
>
> Katryn se beriggies is nie meer available nie????????
> Van Lorinda is alles heeltemal 'n groot mess :-)
>
> Ek traai dit almal te lees, maar vat dit almal nie meer nie.
>
> Ek begin opnuut!!!
>
> En as julle weer, die boel op zijn kop gaat zetten, dan gaan ek my kat vir
> julle stuur!!!!!!!!!!!!!!!
>
> GrRico
>

Ek, 'n mess??? Ek was nog nooit in my lewe so beledig nie:-)). Het jy darem
ons antwoorde op jou euthansia pos gesien?

Lorinda
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1556 is 'n antwoord op boodskap #1555] Ma, 28 Julie 2003 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f253890$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f251aa6$0$49114$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek kan nog steeds al die beriggies nie meer volg nie.
>> Dit is heeltemal deur mekaar.
>>
>> Katryn se beriggies is nie meer available nie????????
>> Van Lorinda is alles heeltemal 'n groot mess :-)
>>
>> Ek traai dit almal te lees, maar vat dit almal nie meer nie.
>>
>> Ek begin opnuut!!!
>>
>> En as julle weer, die boel op zijn kop gaat zetten, dan gaan ek my kat vir
>> julle stuur!!!!!!!!!!!!!!!
>>
>> GrRico
>>
>
> Ek, 'n mess??? Ek was nog nooit in my lewe so beledig nie:-)). Het jy darem
> ons antwoorde op jou euthansia pos gesien?
>
> Lorinda
>
Ek het nie gese jy's 'n mess nie!!!!!!!!!!!!!!
Jou pos is 'n mess.

Al die berigte het deurmekaar gekom en Katryn word nie meer toegelaat op my
server nie.
Wat het julle gedoen??????????????????

Oukai ek vra verskoning ek is baie besig gewees die naweek en moet nou weer
vinnig aangaan, want die daie is kort vir my.
More gaan ek lig en rus in die hospitaal en ek hoop oor twee weke weer hier
te wees en dan maak ek 'n restart op hierdie groep!!!

Wel ek hoop twee weke, maar ek sal moet gaan en wag wat die reslutate gaan
wees.

Ek het nou vandag die berigte oor euthanasie gelees, maar nie tyd om te
antwoord nie, ek moet daaroor denk.

Dis wel so, 'n ondersoek het uitgewys dat familie en vriende van oorlede
mense deur euthanasie vinniger met die dood klaarkom as mense die hulle
familie of vriend sien doodgaan in pyn en angs.
Ek is jammer baie mense dink nie genuanseer oor euthanasie nie, hulle dink
jy gaan dokter toe en hy gee jou 'n injektie en jy is dood.
So werk dit nie!!! Daar is oorleg met jou en 2!!!!!!! dokters en ook jou
familie word gehoor.
As mense nie meer aanspreekbaar is nie, gaan dit in oorleg met die familie,
maar dan is dit meer 'n saak van vandag sterwe in plaas van more.

Oorens daar is ook soiets as versterwe, mense kry dan nie meer kos of water
nie, ook nie 'n drip nie.
Glo my daar is altyd sprake van respek vir die mens!!!!

GrRico

GrRico


>
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1560 is 'n antwoord op boodskap #1554] Ma, 28 Julie 2003 22:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:4j7bivg3cqobaoaf0grtr2qk9t4b8hcbmp@4ax.com...
> "Rico" wrote:
>
>> Ek kan nog steeds al die beriggies nie meer volg nie.
>> Dit is heeltemal deur mekaar.
>
> Probeer jy nou sê ons was 'n morsige spul terwyl jy weg was, Rico?
> :-)))
>
>> Katryn se beriggies is nie meer available nie????????
>
> Jaaa,,, Hulle is almal naar met my.
>
>> Van Lorinda is alles heeltemal 'n groot mess :-)
>
> Sheesh Lorinda. :-))))

Dis reg blameer my maar, my skouers is breed:-)) Ek het PROBLEME gehad oor
die naweek Rico, die dat ek so 'n cat's breakfast (ummm ek bedoel Dog's
breakfast van die plek gemaak het:-) Ek kon nie op dieselfde plek lees en
pos nie... toe lees en pos ek maar orals...:-)

Lorinda
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1565 is 'n antwoord op boodskap #1554] Ma, 28 Julie 2003 22:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 28 Jul 2003 18:12:08 -0400, Katryn wrote:


>
>> En as julle weer, die boel op zijn kop gaat zetten, dan gaan ek my kat vir
>> julle stuur!!!!!!!!!!!!!!!
>
> Um...er...voor ek nou dalk per ongeluk en sonder dat ek dit so bedoel
> dalk die boel ding gaan zetten....sal jy seblief vir my verduidelik in
> eenvoudige hollands wat jy bedoel met daardie sin?
> Ek probeer hard om te verstaan, maar slaag nie altyd daarin nie. :-)
>
> Hoe groot is jou katjie deesdae, Rico? En wie gaan na hom (of haar?)
> kyk terwyl jy weg is? Terloops, ek hou ook van katte. :-)
>

Trek jou woorde terug, Katryn! Voor hy die brief lees!
Vra vir Lorinda wat gaan gebeur as hy dit vir jou in 'eenvoudige'
hollands gaan verduidelik.

DD
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1568 is 'n antwoord op boodskap #1554] Ma, 28 Julie 2003 22:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:f79bivgr1erruoalj84hhc4d9g5h5vg4ts@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> Dis reg blameer my maar, my skouers is breed:-))
>
> LOL. Um..hoe breed presies?
> :-))))

Figuurlik gesproke :-) Maar dalk kom die shoulder pads mode terug....:-)

Lorinda
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1571 is 'n antwoord op boodskap #1565] Ma, 28 Julie 2003 22:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:q09bivk64g93kkfqptkaip39suc1mevns7@4ax.com...
> On Mon, 28 Jul 2003 18:12:08 -0400, Katryn
> wrote:
>
>
>>
>>> En as julle weer, die boel op zijn kop gaat zetten, dan gaan ek my kat vir
>>> julle stuur!!!!!!!!!!!!!!!
>>
>> Um...er...voor ek nou dalk per ongeluk en sonder dat ek dit so bedoel
>> dalk die boel ding gaan zetten....sal jy seblief vir my verduidelik in
>> eenvoudige hollands wat jy bedoel met daardie sin?
>> Ek probeer hard om te verstaan, maar slaag nie altyd daarin nie. :-)
>>
>> Hoe groot is jou katjie deesdae, Rico? En wie gaan na hom (of haar?)
>> kyk terwyl jy weg is? Terloops, ek hou ook van katte. :-)
>>
>
> Trek jou woorde terug, Katryn! Voor hy die brief lees!
> Vra vir Lorinda wat gaan gebeur as hy dit vir jou in 'eenvoudige'
> hollands gaan verduidelik.
>
> DD

O gaats ja, dit gaan Andries ontstel... :-)

Lorinda
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1575 is 'n antwoord op boodskap #1554] Ma, 28 Julie 2003 22:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:st9bivs27a4h49o4nd3dafq6r5i7q0ho2o@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> O gaats ja, dit gaan Andries ontstel... :-)
>
> Agge nee! Beteken dit dan dat ons alweer vir Edward
> gaan nodig hê?
>
> (Scissorhands)
>
> :-))

Nee, ons sal liewer net gou oor ander diere praat... en hoop dat Rico van
die Afrikaanse kat vergeet :-))

Lorinda
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1577 is 'n antwoord op boodskap #1554] Ma, 28 Julie 2003 23:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:2labivcbofsh6rlkaidf70od69496h9qlu@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>>
>> Nee, ons sal liewer net gou oor ander diere praat... en hoop dat Rico van
>> die Afrikaanse kat vergeet :-))
>
> Oooooooooooooooooooo :-)))))))))))))))))))
> Ek hoop nie mens kan teel met daardie "boel" ding nie.
> :-)))
>

Nee, ons fok nie met die boel nie hahaha

Ek wonner nou maar net, ek dink so en so, hoe noem julle testikels in
Afrikaans???

Ons noem dit teelballe, noem julle dit fokballe
hahahahahahahaahahahahahahhahhaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa aaaaa

Ek is so lollig :-)))))))))))))

Ek dink dis net die nerves vir die siekenhuis.

GrRico
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1579 is 'n antwoord op boodskap #1554] Ma, 28 Julie 2003 23:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:f79bivgr1erruoalj84hhc4d9g5h5vg4ts@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> Dis reg blameer my maar, my skouers is breed:-))
>
> LOL. Um..hoe breed presies?
> :-))))

Ek dink baie breed, jy sien, sy marcheer als een olifant door een porcelein
kast, :-))))))

Haar beriggies is ooral as 'n groot mess.
Sy maak die alles heeltemal deur mekaar.

GrRico
>
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1581 is 'n antwoord op boodskap #1554] Ma, 28 Julie 2003 23:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Um...er...voor ek nou dalk per ongeluk en sonder dat ek dit so bedoel
> dalk die boel ding gaan zetten....sal jy seblief vir my verduidelik in
> eenvoudige hollands wat jy bedoel met daardie sin?
> Ek probeer hard om te verstaan, maar slaag nie altyd daarin nie. :-)


Jy kan jou boeltje pak,

Boel kan baie beteken, dis van heleboel afgelei.
Ek het 'n heleboel boeke, ek het 'n boel boeke.

Boel is ook soiets as jou spulle in jou huis, al die goeters wat daar is.
Die boel kan jy vat en wegtrek.

Maar die boel kan jy ook op sy kop sit, dis nie op iemand sy kop sit nie,
maar op sy eie kop.

Jy sit jou tafel op sy kop, jou kombuis en jou alles.
Dit gaan 'n groot mess gee.

Dus as jy jou boeltjie op sy kop sit, gaan alles deurmekaar raak en is dit
'n mess.

Oeps jy het gevra in eenvoudig Nederlands :-))))

Hoekom julle ken nie vir die boeltjie op su kop sit nie :-))
DD se Afrikaans is 'n dialek van Nederlands, dus julle sal die uitdrukking
ook moet he in Afrikaans.

GrRico
>
> Hoe groot is jou katjie deesdae, Rico? En wie gaan na hom (of haar?)
> kyk terwyl jy weg is? Terloops, ek hou ook van katte. :-)
>
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1582 is 'n antwoord op boodskap #1554] Ma, 28 Julie 2003 23:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Hoe groot is jou katjie deesdae, Rico? En wie gaan na hom (of haar?)
> kyk terwyl jy weg is? Terloops, ek hou ook van katte. :-)

My katjie is al vir 'n week weg, omdat ek vorige week al geopereer moes
word.
Maar hulle het die ou veur my geopereer en het 7,5 uur aan die ou gewerk en
toen was daar nie meer tyd vir my nie.

Maar ek het gehoor, die kat het al baie groot geword, die dierearts sal al
oor 'n paar weke die katjie moet gaan kastreer!!

GrRico
hy vang wel baie lekker muise
>
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1583 is 'n antwoord op boodskap #1579] Ma, 28 Julie 2003 23:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f25adb3$0$49104$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Katryn" wrote in message
> news:f79bivgr1erruoalj84hhc4d9g5h5vg4ts@4ax.com...
>> "Lorinda" wrote:
>>
>>> Dis reg blameer my maar, my skouers is breed:-))
>>
>> LOL. Um..hoe breed presies?
>> :-))))
>
> Ek dink baie breed, jy sien, sy marcheer als een olifant door een porcelein
> kast, :-))))))
>
> Haar beriggies is ooral as 'n groot mess.
> Sy maak die alles heeltemal deur mekaar.
>
> GrRico

'n Olifant! O okay, ek kan daarmee saamleef - dit maak tiere bang..:-)

Lorinda
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1590 is 'n antwoord op boodskap #1554] Ma, 28 Julie 2003 23:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f25b46b$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Katryn" wrote in message
> news:t2cbiv86hq58taftc4em8km7mh0djp66b8@4ax.com...
>> "Lorinda" wrote:
>>
>>> 'n Olifant! O okay, ek kan daarmee saamleef - dit maak tiere bang..:-)
>>
>> Is dit waar dat olifante bang is vir muise? :-))
>
> Ja, maar ek is 'n mak olifant (ek marsjeer dan deur 'n porselein kas) wat
> aan muise gewoont is:-))
>
> Lorinda
>

Maar ek dink dis jou skouers wat die mess sal gaan maak

GrRico
>
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1591 is 'n antwoord op boodskap #1554] Ma, 28 Julie 2003 23:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:t2cbiv86hq58taftc4em8km7mh0djp66b8@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> 'n Olifant! O okay, ek kan daarmee saamleef - dit maak tiere bang..:-)
>
> Is dit waar dat olifante bang is vir muise? :-))

Ja, maar ek is 'n mak olifant (ek marsjeer dan deur 'n porselein kas) wat
aan muise gewoont is:-))

Lorinda
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1592 is 'n antwoord op boodskap #1554] Ma, 28 Julie 2003 23:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f25b56e_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f25af8e$0$49102$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> My katjie is al vir 'n week weg, omdat ek vorige week al geopereer moes
>> word.
>> Maar hulle het die ou veur my geopereer en het 7,5 uur aan die ou gewerk en
>> toen was daar nie meer tyd vir my nie.
>>
>> Maar ek het gehoor, die kat het al baie groot geword, die dierearts sal al
>> oor 'n paar weke die katjie moet gaan kastreer!!
>>
>> GrRico
>> hy vang wel baie lekker muise
>
> Waar kry hy hy hierdie muise wat hy vang Rico?
>
> Lorinda

Het jy nog vir Speedy gesien hier :-)

GrRico
>
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1594 is 'n antwoord op boodskap #1582] Ma, 28 Julie 2003 23:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f25af8e$0$49102$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> My katjie is al vir 'n week weg, omdat ek vorige week al geopereer moes
> word.
> Maar hulle het die ou veur my geopereer en het 7,5 uur aan die ou gewerk en
> toen was daar nie meer tyd vir my nie.
>
> Maar ek het gehoor, die kat het al baie groot geword, die dierearts sal al
> oor 'n paar weke die katjie moet gaan kastreer!!
>
> GrRico
> hy vang wel baie lekker muise

Waar kry hy hy hierdie muise wat hy vang Rico?

Lorinda
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1596 is 'n antwoord op boodskap #1590] Ma, 28 Julie 2003 23:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f25b4e4$0$49102$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3f25b46b$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>
>> "Katryn" wrote in message
>> news:t2cbiv86hq58taftc4em8km7mh0djp66b8@4ax.com...
>>> "Lorinda" wrote:
>>>
>>>> 'n Olifant! O okay, ek kan daarmee saamleef - dit maak tiere bang..:-)
>>>
>>> Is dit waar dat olifante bang is vir muise? :-))
>>
>> Ja, maar ek is 'n mak olifant (ek marsjeer dan deur 'n porselein kas) wat
>> aan muise gewoont is:-))
>>
>> Lorinda
>>
>
> Maar ek dink dis jou skouers wat die mess sal gaan maak
>
> GrRico

Nee, Rico, een soort beeldspraak op 'n slag, of ons raak heeltemaal
deurmekaar. Ek kan nie terselfdertyd 'n olifant en die incredible Hulk wees
nie:-)

Lorinda
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1597 is 'n antwoord op boodskap #1592] Ma, 28 Julie 2003 23:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f25b602$0$49098$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3f25b56e_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>
>> "Rico" wrote in message
>> news:3f25af8e$0$49102$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> My katjie is al vir 'n week weg, omdat ek vorige week al geopereer moes
>>> word.
>>> Maar hulle het die ou veur my geopereer en het 7,5 uur aan die ou gewerk en
>>> toen was daar nie meer tyd vir my nie.
>>>
>>> Maar ek het gehoor, die kat het al baie groot geword, die dierearts sal al
>>> oor 'n paar weke die katjie moet gaan kastreer!!
>>>
>>> GrRico
>>> hy vang wel baie lekker muise
>>
>> Waar kry hy hy hierdie muise wat hy vang Rico?
>>
>> Lorinda
>
>
> Het jy nog vir Speedy gesien hier :-)
>
> GrRico
>>

Aha, as jy dit nou vroeer vanaand gese het het jy ons dalk laat wonder....

Lorinda
Re: Wat gaan aan hier .... waar? [boodskap #1608 is 'n antwoord op boodskap #1582] Di, 29 Julie 2003 19:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Rico"
: Maar hulle het die ou veur my geopereer en het
7,5 uur aan die ou gewerk
---
7.5 uur! wat se operasie neem so lank ...... oops,
ek het vergeet, alles neem langer in Nederland,
selfs hulle oorloë neem 100 jaar :-)
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1629 is 'n antwoord op boodskap #1554] Di, 29 Julie 2003 19:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
OKW  is tans af-lyn  OKW
Boodskappe: 21
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
hallo Rico


"Rico" skryf in boodskap news:3f251aa6$0$49114$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek kan nog steeds al die beriggies nie meer volg nie.
> Dit is heeltemal deur mekaar.
>
> Katryn se beriggies is nie meer available nie????????
> Van Lorinda is alles heeltemal 'n groot mess :-)
>
> Ek traai dit almal te lees, maar vat dit almal nie meer nie.
>
> Ek begin opnuut!!!
>
> En as julle weer, die boel op zijn kop gaat zetten, dan gaan ek my kat vir
> julle stuur!!!!!!!!!!!!!!!
>
> GrRico
>
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1631 is 'n antwoord op boodskap #1629] Di, 29 Julie 2003 19:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"OKW" skryf in boodskap news:bg6j30$a3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> hallo Rico
>

Hy gaan vanaand in vir 'n operasie, Andries. Hy sal vir 2 weke nie hier wees
nie.

Lorinda
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1633 is 'n antwoord op boodskap #1631] Di, 29 Julie 2003 19:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
OKW  is tans af-lyn  OKW
Boodskappe: 21
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Waarvoor? Weet iemand?

In sy awesigheid wil ek hom graag sterkte toewens.


"Lorinda" skryf in boodskap news:3f26d07b_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "OKW" wrote in message
> news:bg6j30$a3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> hallo Rico
>>
>
> Hy gaan vanaand in vir 'n operasie, Andries. Hy sal vir 2 weke nie hier wees
> nie.
>
> Lorinda
>
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1637 is 'n antwoord op boodskap #1633] Di, 29 Julie 2003 20:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bg6jg3$g4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waarvoor? Weet iemand?

Nee, ons weet nie. Hy was darem in goeie spirits (?!) gisteraand, soos jy
kan sien...

Lorinda
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1644 is 'n antwoord op boodskap #1637] Di, 29 Julie 2003 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Jul 2003 21:08:28 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "Andries" wrote in message
> news:bg6jg3$g4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Waarvoor? Weet iemand?
>
> Nee, ons weet nie. Hy was darem in goeie spirits (?!) gisteraand, soos jy
> kan sien...
>
> Lorinda
>

Wat laat jou dink dat sy goeie bui deur spirits was, lorinda?

DD
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1650 is 'n antwoord op boodskap #1644] Di, 29 Julie 2003 20:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:mhldiv8hqgfno3voa59vbrntik533c56ev@4ax.com...
> On Tue, 29 Jul 2003 21:08:28 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "Andries" wrote in message
>> news:bg6jg3$g4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Waarvoor? Weet iemand?
>>
>> Nee, ons weet nie. Hy was darem in goeie spirits (?!) gisteraand, soos jy
>> kan sien...
>>
>> Lorinda
>>
>
> Wat laat jou dink dat sy goeie bui deur spirits was, lorinda?
>
> DD

Want ek is met die helm gebore?:-))

Lorinda
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1675 is 'n antwoord op boodskap #1554] Di, 29 Julie 2003 22:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:cvrdiv8l1ik058j54g39ikd8t2vp0hdvjj@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> Want ek is met die helm gebore?:-))
>
> Iemand het iewer op 'n stadium so ewe ernstig nogal vertel dat hy met
> die "helmet" gebore was. En toe mense hom probeer reghelp het, was hy
> vreeslik vergenoegd. Ek kan nou nie onthou of dit op SCSAA of iewers
> anders was nie. Maar die "helmet" storie laat my nou nog giggel.

LOL. Dit sou 'n verskriklike geboorte storie uitgemaak het!

Lorinda
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1691 is 'n antwoord op boodskap #1581] Wo, 30 Julie 2003 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Rico"
: DD se Afrikaans is 'n dialek van Nederlands,
---
wat??? Afrikaans 'n dialek van Hollands? Die
nuwerwetse Hollands, dit het meer engelse woorde
in en is 'n dialek van die oorspronklike
Hooghollands net soos Afrikaans.
HA!!! dialek van Hollands, bid jou aan .........
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1694 is 'n antwoord op boodskap #1554] Wo, 30 Julie 2003 14:25 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:g1tdivoqj7e89ms02676iq991dk7ji8463@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>>> anders was nie. Maar die "helmet" storie laat my nou nog giggel.
>>
>> LOL. Dit sou 'n verskriklike geboorte storie uitgemaak het!
>
> Inderdaad! :-)))) Jy sal nie glo watse prentjies destyds alles my my
> gedagtes opgekom het nie!! Selfs 'n "baba" meatloaf (Onthou jy vir
> Eddie iin TRHPS?)


LOL!! Dit is nou 'n beeld wat ek nie gou uit my kop sal kry nie... Of Judge
Dredd... die comics, nie die fliek met daai Stallone ou nie:-)


Lorinda
Vorige onderwerp: Re: AANDAG 25.7 KB jpg ..... Dis snoektyd innie Kaap
Volgende onderwerp: Re: ek wens jou koffie raak nou op :-)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 05:39:18 MGT 2024