Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dubbel gesig verraaier en verdraaier - X-files
Dubbel gesig verraaier en verdraaier - X-files [boodskap #15424] Ma, 01 Junie 1998 00:00 na volgende boodskap
IRQ0  is tans af-lyn  IRQ0
Boodskappe: 52
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
So as kritiek jou kant toe kom is dit van verraaiers en verdraaiers af?
Hmmmmm. Klink vir my na 'n komplot wat in die X-files hoort. O ja, ek wag
nog steeds vir my antwoord van jou kant af gloudinaTJIE. Die tannie met die
kappie is vinnig om antwoorde te verwag maar waneer sy moet antwoord lyk dit
vir my of die stilswye oorverdowend raak.

>>
>> Nie almal is teen my nie, Arno. Maar die dubbel-
>> gesigte, verraaiers en verdraaiers, die skiet
>> die tannie met die kappie sommer so keer op keer.
Re: Dubbel gesig verraaier en verdraaier - X-files [boodskap #15461 is 'n antwoord op boodskap #15424] Di, 02 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"IRQ0" writes:

O ja, ek wag
> nog steeds vir my antwoord van jou kant af gloudinaTJIE. Die tannie met die
> kappie is vinnig om antwoorde te verwag maar waneer sy moet antwoord lyk dit
> vir my of die stilswye oorverdowend raak.

Is jy siek of is jou nuusleser siek?
Watter vrae het ek nie geantwoord nie?

Gloudina
Re: Dubbel gesig verraaier en verdraaier - X-files [boodskap #15462 is 'n antwoord op boodskap #15424] Di, 02 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
IRQ0  is tans af-lyn  IRQ0
Boodskappe: 52
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
@igs.net wrote in message
> Is jy siek of is jou nuusleser siek?
> Watter vrae het ek nie geantwoord nie?
>
> Gloudina
OK gloudina hier is my plasing dan weer :

@igs.net wrote in message ...
> "IRQ0" writes: >
>
> Is jy miskien 'n outoriteit op die gebied
> van die Amerikaanse politiek? Nixon het 'n
> regter afgesit omdat hy uitsprake gelewer
> het wat Nixon as 'n bedreiging gesien het.

Dit was jare gelede gloudina.

> Judge Star is aangestel na 'n vorige
> independent counsel gesien is as te liberaal.

As 'n ondersoeker. Hy is nog steeds 'n regter. Niemand wil hom sy
regterskap ontneem nie. Clinton sou baie graag wou, maar hy kan nie so iets
doen nie.

> En kan JY my nou vertel hoeveel regters al in
> Suid-Afrika afgesit is? Asseblief. Name en
> die getal van hulle. Ek wag vir die inligting.

Nie 'n enkele een nie. As jy my plasing GOED sou lees sal jy sien dat die
punt wat ek maak die volgende is:

1) Die ANC maak openlik stellings dat hulle regters uit die regters bank
will neem.
2) Na aanlyding van jou stelling dat dit gereeld in Amerika gedoen word ie:

"> As jy enige begrip van Amerikaanse politiek
"> het, sal jy weet dat hulle dit ook gereeld
"> in die VSA probeer doen."

KYK HIERONDER GLOUDINA!!!!!!

het ek vir name gevra van regters wat hul regterskap ontneem is omdat
hulle nie met die regering saamstem nie. Jy het nie hierdie inligting
verskaf nie.
3) Die Amerikaanse regering sal dit nie waag om dieselfde stellings as die
ANC in nuusblaaie te maak nie.

> Ek hoop ook jy onthou hoe die apartheidsregime
> 'n konstitusionele hof gepak het en 'n
> komedie gemaak het van reg en geregtigheid in
> Suid-Afrika.

Uhhmmmm, ek moet eerlik se ek kan dit nie onthou nie. Dit het heel moontlik

KYK HIERONDER GLOUDINA!!!!!

gebeur(as jy my meer inligting kan gee sal ek bly wees). Jy wil dus se dat
die ANC onkonstitusioneel mag wees omdat die NP was. Dit maak 'n grap van
die hele verkiesing, konstitusie en regering. As hulle dit doen is hulle
SLEGTER af as die ou regering omdat hulle vir die wereld se hulle is soveel
beter.

Neels
Re: Dubbel gesig verraaier en verdraaier - X-files [boodskap #15729 is 'n antwoord op boodskap #15424] Do, 11 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Atlas`  is tans af-lyn  Atlas`
Boodskappe: 25
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
On 2 Jun 1998 12:44:02 GMT, wrote:
>
>
> Is jy siek of is jou nuusleser siek?
> Watter vrae het ek nie geantwoord nie?
>
> Gloudina

Nee, jou nuusleser is siek want jy het alweer 'n "nuwe artikel" na
die ng gepos, plaas van net die oorspronklike artikel in sy EIE
"thread" te moes antwoord.

============================================
Please remove NOSPAM in front of @ to reply
Homepage: http://www.TheOffice.net/brynie
Vorige onderwerp: Re: Die tannie wat kolskote skiet en nie 'n nuuslese kan gebruik nie.
Volgende onderwerp: Sizwe Vaarwel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 10:57:58 MGT 2024