Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suid-Afrika = Disney Land
Suid-Afrika = Disney Land [boodskap #15517] Wo, 03 Junie 1998 00:00 na volgende boodskap
san...  is tans af-lyn  san...
Boodskappe: 6
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek is nou al vir 2 jaar in Aus - wat 'n ontnugtering. As 'n mens eers
hier is, kom 'n mens agter in watter siek sisteem 'n mens groot geword
het. Ek het familie in SA - melkboere, hulle melk ongeveer 150
koeie/dag. Die vrou is glad nie betrokke by die boerdery nie en hulle
het 'n 2 bediendes in die huis en ongeveer 10 mense wat vir hulle werk.
Hulle gaan op vakansies, speel daagliks tennis ens. Ek weet van baie
ander boere in SA wat dieselfde lewensstyl geniet. As jy dieselfde
melkplaas vat hier in Aus - geen bediendes in die huis nie, geen 'tuin
boy' nie en geen arbeiders nie. Die vrou help elke dag en dit is net
die twee wat 150 koeie/dag melk. Dit is dieselfde met alle ander tipes
boerdery asook met klein besighede. Die vrouens werk net so hard soos
die mans.
Ek is in besigheid betrokke hier en hier leer 'n mens wat die definisie
van WERK is. Die laat baie SA's hulle gatte sien wanneer hulle in 'n
ander land gaan probeer 'werk'. Hier is baie SA's wat suksesvol is, my
opinie is dat die wat dit hier maak, mense is wat ten minste WERK kan
spel, die wat flop en te bang is om hulle definisie van werk op 'n ander
plek te probeer is die klomp wat hulle lewe lank in Disney Land bly en
nog steeds droom oor tea girls, garden boys en swartetjies wat bibber as
hy sy stem dik maak of van sy perd afval.
Vergeet maar van die redenasies van dat die boere hier ten minste nie
agter doringdraad bly en met wapens rondloop nie. Afrika was nog altyd
Afrika - sommige mense het drade gespan en 'n klein Disney Land gebou
waar die kabouters met swepe en dik stemme beheer is. Die kabouters is
nie meer kabouters nie en Disney Land is nou Dark Africa. So word groot
en hou asb. op bitch oor moord en doodslag, misdaad en al die ander shit
waaroor julle so orgasmies raak op die nuusgroep. Afrika was nog nooit
vreedsaam en stabiel nie. As julle nie julle situasie kan verander nie,
gee pad of hang jouself van die naaste boom - hou net op moan en groan
oor Disney Land wat nie meer daar is nie. Julle het steeds 'n
lewensstyl wat van die gemaklikste in die wereld is.
Afrika is nie vir sissies nie
Re: Suid-Afrika = Disney Land [boodskap #15545 is 'n antwoord op boodskap #15517] Do, 04 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Kruger  is tans af-lyn  Pieter Kruger
Boodskappe: 13
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Dit is nou 'n interessante gesprek die. Ek is nou so ses maande in die VSA
waar ek rekenaargerigte werk doen (nie boer nie, ek is nie 'n boer se dinges
nie). Ek het wel op 'n plaas grootgeword in Ellisras se wereld. Ons as gesin
het ingespring en saam gewerk,en almal wat op die plaas was het sy kant
gebring. Die man wat in die tuin gewerk het het genadebrood ge-eet nadat hy
'n leeftyd ingesit het as plaasarbeider. Ek het ook boere geken wat van die
stoep af geboer het, hulle was maar meestal op erfplase. My pa het gese 'n
boer se beste bemesting is sy voetspore. Hier in die VSA sien ek niks
verskillend nie behalwe dat daar nie noodwendig velkleur verskille is tussen
die verkillend werkersklasse nie, en dat arbeid nie so goedkoop is nie.
Daarom kry jy massiewe meganisasie in die industrie en landbou. Een man kan
die werk van 5 doen in SA maar dat elke persoon trots is op sy werk staan
soos 'n paal bo water. Ek het tot my ontnugtering agtergekom Suid
Afrikaners is baie klasbewus en veral wat werk betref. Voor ons nie daardie
tjip kan wegsmyt nie, sal jy maar swaarkry in SA se toekoms en in die
buiteland. Een van my kollegas sou wel nou die dag se.. hier in New York vat
dit drie ouens om 'n sloot te grawe en dan het hulle 'n trekker ook, hy sal
dit man-alleen doen, hy soek net tien swartes.
Wat is my punt.... Die wereld is orals dieselfde, elke plek het sy eie
probleme, jy moet net jou oe oopmaak, jou besluite neem en die gevolge dra.
Hou op om ander te blameer vir jou eie probleme en moenie kortsigtig wees
nie.
Piet

lou wrote in message ...
> san...@icr.com.au wrote:
>>
>> Ek is nou al vir 2 jaar in Aus - wat 'n ontnugtering. As 'n mens eers
>> hier is, kom 'n mens agter in watter siek sisteem 'n mens groot geword
>> het. Ek het familie in SA - melkboere, hulle melk ongeveer 150
>> koeie/dag. Die vrou is glad nie betrokke by die boerdery nie en hulle
>> het 'n 2 bediendes in die huis en ongeveer 10 mense wat vir hulle werk.
>> Hulle gaan op vakansies, speel daagliks tennis ens. Ek weet van baie
>> ander boere in SA wat dieselfde lewensstyl geniet. As jy dieselfde
>> melkplaas vat hier in Aus - geen bediendes in die huis nie, geen 'tuin
>> boy' nie en geen arbeiders nie. Die vrou help elke dag en dit is net
>> die twee wat 150 koeie/dag melk. Dit is dieselfde met alle ander tipes
>> boerdery asook met klein besighede. Die vrouens werk net so hard soos
>> die mans.
>> Ek is in besigheid betrokke hier en hier leer 'n mens wat die definisie
>> van WERK is. Die laat baie SA's hulle gatte sien wanneer hulle in 'n
>> ander land gaan probeer 'werk'. Hier is baie SA's wat suksesvol is, my
>> opinie is dat die wat dit hier maak, mense is wat ten minste WERK kan
>> spel, die wat flop en te bang is om hulle definisie van werk op 'n ander
>> plek te probeer is die klomp wat hulle lewe lank in Disney Land bly en
>> nog steeds droom oor tea girls, garden boys en swartetjies wat bibber as
>> hy sy stem dik maak of van sy perd afval.
>> Vergeet maar van die redenasies van dat die boere hier ten minste nie
>> agter doringdraad bly en met wapens rondloop nie. Afrika was nog altyd
>> Afrika - sommige mense het drade gespan en 'n klein Disney Land gebou
>> waar die kabouters met swepe en dik stemme beheer is. Die kabouters is
>> nie meer kabouters nie en Disney Land is nou Dark Africa. So word groot
>> en hou asb. op bitch oor moord en doodslag, misdaad en al die ander shit
>> waaroor julle so orgasmies raak op die nuusgroep. Afrika was nog nooit
>> vreedsaam en stabiel nie. As julle nie julle situasie kan verander nie,
>> gee pad of hang jouself van die naaste boom - hou net op moan en groan
>> oor Disney Land wat nie meer daar is nie. Julle het steeds 'n
>> lewensstyl wat van die gemaklikste in die wereld is.
>> Afrika is nie vir sissies nie
>
> Nog iemand wat homself probeer oortuig hoekom SA so slegs is en hoekom
> sy nuwe land dan kwansuis so goed is. Hoekom kla jy dan so? Lyk my jy
> werk jou gat af en geniet dit glad nie :D. Sit terug en geniet die Ride
> - Wheeeeeeeeeeeeeeeeeee!!!
>
> Ter verduideliking waar jy no eintlik die pot begin mis sit - ekonomiese
> realiteite - as die arbeid beskikbaar en bekostigbaar is sal dit gebruik
> word. Sodra dit nie meer ekonomies is om die arbeid te gebruik nie dws
> dis te duur sal outomatisasie meer en meer gebruik word. Dit is iets wat
> nie jy of Cosatu blykbaar verstaan nie. Ekonomie IA dink ek verduidelik
> hulle dit weer - nadat dit telkemale in Ekonomie op skool aan jou
> verduidelik is. Jy is betrokke in besigheid sê jy -- Gmmpff!!! (Wou dit
> nog altyd iewers gebruik het :) )
>
> Vind bietjie uit oor Vraag en aanbod!! Word wakker ouboet - jy het die
> keuse gemaak - leef daarmee. Ons het ons keuses gemaak - ons moet
> daarmee saamleef - maar dit is nie te sê ons moet nou tjoepstil bly oor
> onregverdigheid, moor en roof nie. Dit is buitendien die Afrikaanse
> nuusgroep - en Afrikaans word hoofsaaklik waar gepraat?? Dis reg!!!!
>
> Is dit net ek of is die klomp is Australië groter moangatte as die res??
>
> Cheers
> Lou
>
> PS: gaan kyk bietjie hoe die Ex-Pats in Zambie, Kenia en Malawi leef!!
Re: Suid-Afrika = Disney Land [boodskap #15546 is 'n antwoord op boodskap #15517] Do, 04 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
SJOOEEEE !!!

On Wed, 03 Jun 1998 22:26:08 +1000, san...@icr.com.au wrote:

> Ek is nou al vir 2 jaar in Aus - wat 'n ontnugtering. As 'n mens eers
> hier is, kom 'n mens agter in watter siek sisteem 'n mens groot geword
> het. Ek het familie in SA - melkboere, hulle melk ongeveer 150
> koeie/dag. Die vrou is glad nie betrokke by die boerdery nie en hulle
> het 'n 2 bediendes in die huis en ongeveer 10 mense wat vir hulle werk.
> Hulle gaan op vakansies, speel daagliks tennis ens. Ek weet van baie
> ander boere in SA wat dieselfde lewensstyl geniet. As jy dieselfde
> melkplaas vat hier in Aus - geen bediendes in die huis nie, geen 'tuin
> boy' nie en geen arbeiders nie. Die vrou help elke dag en dit is net
> die twee wat 150 koeie/dag melk. Dit is dieselfde met alle ander tipes
> boerdery asook met klein besighede. Die vrouens werk net so hard soos
> die mans.
> Ek is in besigheid betrokke hier en hier leer 'n mens wat die definisie
> van WERK is. Die laat baie SA's hulle gatte sien wanneer hulle in 'n
> ander land gaan probeer 'werk'. Hier is baie SA's wat suksesvol is, my
> opinie is dat die wat dit hier maak, mense is wat ten minste WERK kan
> spel, die wat flop en te bang is om hulle definisie van werk op 'n ander
> plek te probeer is die klomp wat hulle lewe lank in Disney Land bly en
> nog steeds droom oor tea girls, garden boys en swartetjies wat bibber as
> hy sy stem dik maak of van sy perd afval.
> Vergeet maar van die redenasies van dat die boere hier ten minste nie
> agter doringdraad bly en met wapens rondloop nie. Afrika was nog altyd
> Afrika - sommige mense het drade gespan en 'n klein Disney Land gebou
> waar die kabouters met swepe en dik stemme beheer is. Die kabouters is
> nie meer kabouters nie en Disney Land is nou Dark Africa. So word groot
> en hou asb. op bitch oor moord en doodslag, misdaad en al die ander shit
> waaroor julle so orgasmies raak op die nuusgroep. Afrika was nog nooit
> vreedsaam en stabiel nie. As julle nie julle situasie kan verander nie,
> gee pad of hang jouself van die naaste boom - hou net op moan en groan
> oor Disney Land wat nie meer daar is nie. Julle het steeds 'n
> lewensstyl wat van die gemaklikste in die wereld is.
> Afrika is nie vir sissies nie
>
Re: Suid-Afrika = Disney Land [boodskap #15597 is 'n antwoord op boodskap #15517] Sa, 06 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
san...  is tans af-lyn  san...
Boodskappe: 6
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
lou wrote:

> Nog iemand wat homself probeer oortuig hoekom SA so slegs is en hoekom
>
> sy nuwe land dan kwansuis so goed is. Hoekom kla jy dan so? Lyk my jy
> werk jou gat af en geniet dit glad nie :D. Sit terug en geniet die
> Ride
> - Wheeeeeeeeeeeeeeeeeee!!!
>

Ons praat nie eers hier van die kat aan die gat beet kry nie:) Niemand
hoef my te oortuig dat SA 'sleg' is nie:), dalk kan jy nie lees nie of
dalk leef jy werklik in Disneyland - alles om jou in SA is net 'n
vervorming van 'n droom:) Al waaroor ek kla is al die BS wat ek op die
nuusgroep sien - 'n gekermry oor 'n plek en 'n nasie wat nie meer is
nie. Ek werk nog my lewe lank en sal aangaan tot ek nie meer kan nie -
ek erken net dat wat ek is en waar ek vandaan kom gebaseer is op 'n
sisteem wat 'n mens nie op 'n ander plek in die wêreld kry nie;) Dit is
mense soos jy wat daar sit en jouself probeer regverdig. Yep, EK werk
MY gat af en EK geniet elke oomblik daarvan;)) Dit is mense soos jy wat
nog nooit aan 'n graaf gevat het nie en nog nooit vir 'n dag in die son
gewerk het nie, wat binnekort gaan wakker skrik:))

> Ter verduideliking waar jy no eintlik die pot begin mis sit -
> ekonomiese
> realiteite - as die arbeid beskikbaar en bekostigbaar is sal dit
> gebruik
> word.

Ja baas, as dit vrywillig beskikbaar is en bekostigbaar is teen die
gemiddelde lewensstandaarde van die gemiddelde belastingbetaler. Nie 'n
sisteem waar arbeid se koste glad nie gemeet kan word teen wat die
gemiddelde belastingbetaler verdien nie (80% wit in SA:) Moet nie met
die BS kom dat jy baie trots is om onder die 85% te wees nie - nie baie
lank terug was dit baie moeilik vir die grootste deel van die bevolking
om onder die groep te val wat wel belasting betaal:) Hoekom gaan bly en
werk jy nie in 'n land waar arbeidkostes vergelykbaar is met gemiddelde
salarisse nie. Dan sal jy verstaan hoekom daar 60 000 boere in SA is
waarvan net 'n baie klein % produktief is. Dan sal jy moet klaarkom
sonder jou teagirls en tuinboys:)) en self so nou en dan 'n bietjie
sweet - dink jy het dit nodig.

> Sodra dit nie meer ekonomies is om die arbeid te gebruik nie dws
> dis te duur sal outomatisasie meer en meer gebruik word.

Wat 'n klomp bullshit - jy sit te veel voor 'n PC en leef in jou eie
wereld. 'n PC sal seker jou tee maak en binnekort in jou tuin werk en
ook die skape ent en myn - jy raak nou regtig oulik.

> Dit is iets wat
> nie jy of Cosatu blykbaar verstaan nie. Ekonomie IA dink ek
> verduidelik
> hulle dit weer - nadat dit telkemale in Ekonomie op skool aan jou
> verduidelik is. Jy is betrokke in besigheid sê jy -- Gmmpff!!! (Wou
> dit
> nog altyd iewers gebruik het :) )

Nope - dit is iets wat jy nie verstaan nie - jy en jou hele sisteem is
so ver verwyder van die werklikheid in die res v/d wereld af =
DISNEYLAN!!! Ek weet van hoeveel SA's soos jy wat hier flop en soos
klein jakkalsies terug kruip na hulle gate in Afrika toe - hoekom kom
werk jy nie vir jouself in 'n land sonder swart handjies nie - of het jy
vergeet hoe jou tipe flop daar in Oranje of wat julle ook julle aborsie
noem sonder dit goedkoop swart handjies:)) Ek hoop nie hy is in die
ekonomie lyn nie:)) Want jou hele ekonomiese stelsel is op 'n phallus
simbool gebaseer:))) 'n Ereksie as jy nou jou syfertjies kyk, wetende
dat dit nie op 'n ander plek in die wêreld dieselfde sou gewees het
nie:)) Meer na 'n onherstelbare impotensie aan jou kant:)

> Vind bietjie uit oor Vraag en aanbod!! Word wakker ouboet - jy het
> die
> keuse gemaak - leef daarmee. Ons het ons keuses gemaak - ons moet
> daarmee saamleef - maar dit is nie te sê ons moet nou tjoepstil bly
> oor
> onregverdigheid, moor en roof nie. Dit is buitendien die Afrikaanse
> nuusgroep - en Afrikaans word hoofsaaklik waar gepraat?? Dis reg!!!!

Dit is doodreg jy het die keuse gemaak:))) - DISNEYLAND:)) Jy is onder
die indruk dat ek moeilik leef aan die kant - hehehe - jou DISNEYDROME
ruk nou hand uit en begin nou grens aan die RILLER kant - soos dit
hoort:)))

> Is dit net ek of is die klomp is Australië groter moangatte as die
> res??
>
> Dalk, dalk nie:)) hoe sal jy nou weet - hehehe

> PS: gaan kyk bietjie hoe die Ex-Pats in Zambie, Kenia en Malawi leef!!

Yep - agter doringdraad:)))
Re: Suid-Afrika = Disney Land [boodskap #15648 is 'n antwoord op boodskap #15517] Ma, 08 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
san...@icr.com.au wrote:
>
> lou wrote:
>
>> Nog iemand wat homself probeer oortuig hoekom SA so slegs is en hoekom
>>
>> sy nuwe land dan kwansuis so goed is. Hoekom kla jy dan so? Lyk my jy
>> werk jou gat af en geniet dit glad nie :D. Sit terug en geniet die
>> Ride
>> - Wheeeeeeeeeeeeeeeeeee!!!
>>
>
> Ons praat nie eers hier van die kat aan die gat beet kry nie:)

Wie praat van die kat aan die gat beetkry? Lyk my die SA skool sisteem
het jou nie mooi leer lees nie??

> Niemand
> hoef my te oortuig dat SA 'sleg' is nie:), dalk kan jy nie lees nie of
> dalk leef jy werklik in Disneyland - alles om jou in SA is net 'n
> vervorming van 'n droom:) Al waaroor ek kla is al die BS wat ek op die
> nuusgroep sien - 'n gekermry oor 'n plek en 'n nasie wat nie meer is
> nie. Ek werk nog my lewe lank en sal aangaan tot ek nie meer kan nie -
> ek erken net dat wat ek is en waar ek vandaan kom gebaseer is op 'n
> sisteem wat 'n mens nie op 'n ander plek in die wêreld kry nie;) Dit is
> mense soos jy wat daar sit en jouself probeer regverdig. Yep, EK werk
> MY gat af en EK geniet elke oomblik daarvan;)) Dit is mense soos jy wat
> nog nooit aan 'n graaf gevat het nie en nog nooit vir 'n dag in die son
> gewerk het nie, wat binnekort gaan wakker skrik:))

Gie Gie Gie!!! Ou Sachin jou soort kom gereeld hier, jy weet die tipe
wat geëmigreer het en nou vir almal wil vertel hoe goed dit daar oorsee
gaan. Lekker man - geniet dit. Weet jy hoekom is die gras oorkant die
draad so groen - dis reg daar is meer str*nt! Jy het nou skielik
wakkergeskrik en gesien hoe dinge al die jare in SA was. Waar was jy ou
swaer? Hoop nie jy skrik daar in anner mans land wakker oor so dertig
jaar en vind dat dinge maar baie dieselfde is nie. Hoop die SA hoofstuk
van jou lewe het jou darem iets geleer.

Net so terloops - waar het ek die apartheid sisteem gesit en verdedig?
Lyk my jy leer nog lieg ook daar in die land of OZ??? :|

>
>> Ter verduideliking waar jy no eintlik die pot begin mis sit -
>> ekonomiese
>> realiteite - as die arbeid beskikbaar en bekostigbaar is sal dit
>> gebruik
>> word.
>
> Ja baas, as dit vrywillig beskikbaar is en bekostigbaar is teen die
> gemiddelde lewensstandaarde van die gemiddelde belastingbetaler. Nie 'n
> sisteem waar arbeid se koste glad nie gemeet kan word teen wat die
> gemiddelde belastingbetaler verdien nie (80% wit in SA:) Moet nie met
> die BS kom dat jy baie trots is om onder die 85% te wees nie - nie baie
> lank terug was dit baie moeilik vir die grootste deel van die bevolking
> om onder die groep te val wat wel belasting betaal:) Hoekom gaan bly en
> werk jy nie in 'n land waar arbeidkostes vergelykbaar is met gemiddelde
> salarisse nie. Dan sal jy verstaan hoekom daar 60 000 boere in SA is
> waarvan net 'n baie klein % produktief is. Dan sal jy moet klaarkom
> sonder jou teagirls en tuinboys:)) en self so nou en dan 'n bietjie
> sweet - dink jy het dit nodig.

Ekonomiese realiteite - en jy's is in besigheid sê jy??? Hmmm - moelike
dae lê voor ou bielie! Luiste mooi - as die arbeid bekostigbaar is -
d.w.s. teen laer koste as wat dit sou wees om te outomatiseer - dan sal
dit onekonomies wees om nie die arbeid te gebruik nie. Maar lyk my jou
eknomies kennis is nog nie ver genoeg ontwikkel nie. :| Om van jou
vert=staan van die SA belasting sisteem nie eers te praat nie. :} Werk
slim man - nie hard nie!!! Onthou laas keer het ek jou probeer vertel
van Vraag en Aanbod? Gaan lees bietjie daaroor dan praat ons weer.
(Supply en demnad in Ingels as jy nie geweet het nie :D )

>
>> Sodra dit nie meer ekonomies is om die arbeid te gebruik nie dws
>> dis te duur sal outomatisasie meer en meer gebruik word.
>
> Wat 'n klomp bullshit - jy sit te veel voor 'n PC en leef in jou eie
> wereld. 'n PC sal seker jou tee maak en binnekort in jou tuin werk en
> ook die skape ent en myn - jy raak nou regtig oulik.

Sjoe jy is seker een van die wat toe jy geëmigreer het, het die
gemiddelde IK in beide SA en Australië gestyg. Maar jy sal die seker nie
verstaan nie. Hoe het jy die nuusberig gestuur - deur jou breingolwe??

>
>> Dit is iets wat
>> nie jy of Cosatu blykbaar verstaan nie. Ekonomie IA dink ek
>> verduidelik
>> hulle dit weer - nadat dit telkemale in Ekonomie op skool aan jou
>> verduidelik is. Jy is betrokke in besigheid sê jy -- Gmmpff!!! (Wou
>> dit
>> nog altyd iewers gebruik het :) )
>
> Nope - dit is iets wat jy nie verstaan nie - jy en jou hele sisteem is
> so ver verwyder van die werklikheid in die res v/d wereld af =
> DISNEYLAN!!! Ek weet van hoeveel SA's soos jy wat hier flop en soos
> klein jakkalsies terug kruip na hulle gate in Afrika toe - hoekom kom
> werk jy nie vir jouself in 'n land sonder swart handjies nie - of het jy
> vergeet hoe jou tipe flop daar in Oranje of wat julle ook julle aborsie
> noem sonder dit goedkoop swart handjies:)) Ek hoop nie hy is in die
> ekonomie lyn nie:)) Want jou hele ekonomiese stelsel is op 'n phallus
> simbool gebaseer:))) 'n Ereksie as jy nou jou syfertjies kyk, wetende
> dat dit nie op 'n ander plek in die wêreld dieselfde sou gewees het
> nie:)) Meer na 'n onherstelbare impotensie aan jou kant:)
>

Jy weet, jy redeneer al om die punt soos 'n brommer om 'm miskoek.
Waarvan praat jy? Hoe weet jy nou eintlik wat ek doen, hmmm. Jy redeneer
dat mense hul eie werk moet doen en as 'n klompie wittes dit dan wel
gaan doen in Orania dan is dit ook nie reg nie. Lyk my jy is rerig 'n
bietjie verward!!! Nog nie herstel van die vlugvoosheid nie?? En die
Phalus en impotensie praatjies - bietjie van 'n penis kompleks lyk dit
my of is dit nou jou enigste vriend daar in die vreemde? Niemand in Oz
wil seker met jou praat nie né? Probeer so nou en dan bad - jy weet om
die sweet van al die harde werk af te spoel - doen wonders vir mens se
sosiale lewe! :)

>> Vind bietjie uit oor Vraag en aanbod!! Word wakker ouboet - jy het
>> die
>> keuse gemaak - leef daarmee. Ons het ons keuses gemaak - ons moet
>> daarmee saamleef - maar dit is nie te sê ons moet nou tjoepstil bly
>> oor
>> onregverdigheid, moor en roof nie. Dit is buitendien die Afrikaanse
>> nuusgroep - en Afrikaans word hoofsaaklik waar gepraat?? Dis reg!!!!
>
> Dit is doodreg jy het die keuse gemaak:))) - DISNEYLAND:)) Jy is onder
> die indruk dat ek moeilik leef aan die kant - hehehe - jou DISNEYDROME
> ruk nou hand uit en begin nou grens aan die RILLER kant - soos dit
> hoort:)))

Was jy terloop sal in Dinseyland gewees. As jy as was, het jy al ooit
gemors daar sien rondlê? Opgelet hoe behulpsaam selfs die straat
skoonmakers daar is? Jy is die een wat kla oor hoe hard jy nou skielik
moet werk - of het jy al klaar vergeet?? Ek sien net so terloops dat jy
nog nie Vraag en Aanbod verstaan nie?!
>
>> Is dit net ek of is die klomp is Australië groter moangatte as die
>> res??
>>
> Dalk, dalk nie:)) hoe sal jy nou weet - hehehe

Ek ken ook 'n paar mense wat nou nuut in die 'land of OZ' bly. Al die
Tinman en die strooi pop ontmoet?? Party wat nou skielik - soos jy -
uitvind dat hulle hande moet uitsteek en self werk - wat so sit en gal
braak.

>
>> PS: gaan kyk bietjie hoe die Ex-Pats in Zambie, Kenia en Malawi leef!!
>
> Yep - agter doringdraad:)))

Nee seun, eerste keer uit jou land en nou weet jy alles. Daardie mense
leef nog soos tydens ou Victoria se tye - hope bediendes, elke aand in
die 'club', life of leisure, rooi neuse en alles. Maar jy sal nie weet
nie sal jy?? Want jou ogies het nou gaan staan en oopgaan in die land
van OZ!!!

Lekker werk
Lou
Vorige onderwerp: Die geliefde land
Volgende onderwerp: Goeiedag swemmers !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 03:21:12 MGT 2024