Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rugbykommentaar op die web
Rugbykommentaar op die web [boodskap #15541] Do, 04 Junie 1998 00:00 na volgende boodskap
Pieter Kruger  is tans af-lyn  Pieter Kruger
Boodskappe: 13
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek is nou reeds ses maande in die VSA en vrek van die lus om rugbykommentaar
te hoor. Wil een van die slimkoppe in SA nie vir ons die kommentaar op 'n
website sit nie? Ek sien die krieket teen Engeland is op Lords se website.
Help asb....
Re: Rugbykommentaar op die web [boodskap #15566 is 'n antwoord op boodskap #15541] Vr, 05 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 4 Jun 1998 10:20:04 -0400, "Pieter Kruger" wrote:

> Ek is nou reeds ses maande in die VSA en vrek van die lus om rugbykommentaar
> te hoor. Wil een van die slimkoppe in SA nie vir ons die kommentaar op 'n
> website sit nie? Ek sien die krieket teen Engeland is op Lords se website.
> Help asb....
>
>
Pieter, Luister jy darem na Radio Hoogland???
Vorige onderwerp: Demokrasie
Volgende onderwerp: Re: Alkohol en hygromans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 19:29:01 MGT 2024