Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » WINTER
WINTER [boodskap #15466] Di, 02 Junie 1998 00:00
JP  is tans af-lyn  JP
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Die winter is hier. Ek dink dit is die mooiste tyd van die jaar. Die dames
lyk altyd so snoesig met hulle warm kombers baaidjies en truie, die kinders
met hulle mussies en handskoentjies. Ons het 'n baie mooi nutuur en moenie
vergeet om dankie te se vir wat ons het nie.
Vorige onderwerp: HUSSE MET LANG ORE........
Volgende onderwerp: Re: Gloudinakins
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 05 01:24:28 MGT 2024