Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » OPINIE
OPINIE [boodskap #15173 is 'n antwoord op boodskap #15174] Di, 26 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil graag my webbladsy aan julle voorlê vir 'n opinie.
Die probleem is dat dit 'n kommersiële site is, en ek wil nie iemand die harnas injaag nie.
Die produk is egter nog nie te koop nie, maar sal later beskikbaar wees.
Mense wat dit al gesien het, is gaande daaroor, maar ek sou graag 'n breë opinie wil hê van veral julle buitelanders af.

Sal dit aanvaarbaar wees as ek die adres op hierdie nuusgroep pupliseer?
Gee asseblief 'n aanduiding.

Groete
Kobus
Re: OPINIE [boodskap #15174 is 'n antwoord op boodskap #15173] Di, 26 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ja, laat ons sien! Sal nie kwaaddoen nie - jy vra mos nou voor die
tyd "verskoning" omdat jy komersiele goed gaan wys.

Kyk net as hieronder hoe ek jou plasing sien - is dit net my
nuusleser? Of moet ek iets stel, of lê die probleem by die sender?

------------------------------------------------------------ -------

On Tue, 26 May 1998 00:32:23 +0200, "Kobus Pietersen"
wrote:

> This is a multi-part message in MIME format.
>
> ------=_NextPart_000_0007_01BD883D.C0456D80
> Content-Type: text/plain;
> charset="iso-8859-1"
> Content-Transfer-Encoding: quoted-printable
>
> Ek wil graag my webbladsy aan julle voorlê vir 'n opinie.
> Die probleem is dat dit 'n kommersiële site is, en ek wil nie iemand =
> die harnas injaag nie.
> Die produk is egter nog nie te koop nie, maar sal later beskikbaar wees.
> Mense wat dit al gesien het, is gaande daaroor, maar ek sou graag 'n =
> breë opinie wil hê van veral julle buitelanders af.
>
> Sal dit aanvaarbaar wees as ek die adres op hierdie nuusgroep pupliseer?
> Gee asseblief 'n aanduiding.
>
> Groete
> Kobus=20
>
> ------=_NextPart_000_0007_01BD883D.C0456D80
> Content-Type: text/html;
> charset="iso-8859-1"
> Content-Transfer-Encoding: quoted-printable
>
>
>
>
>
> http-equiv=3DContent-Type>
>
>
>
> Ek wil graag my webbladsy aan julle =
> voorlê=20
> vir 'n opinie.
> Die probleem is dat dit 'n =
> kommersiële site=20
> is, en ek wil nie iemand die harnas injaag nie.
> Die produk is egter nog nie te koop =
> nie, maar=20
> sal later beskikbaar wees.
> Mense wat dit al gesien het, is =
> gaande daaroor,=20
> maar ek sou graag 'n breë opinie wil hê van veral julle =
> buitelanders=20
> af.
>  
> Sal dit aanvaarbaar wees as ek die =
> adres op=20
> hierdie nuusgroep pupliseer?
> Gee asseblief 'n =
> aanduiding.
>  
> Groete
> size=3D2>Kobus 
>
> ------=_NextPart_000_0007_01BD883D.C0456D80--
>
Re: OPINIE [boodskap #15175 is 'n antwoord op boodskap #15174] Di, 26 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jennifer L. Logan  is tans af-lyn  Jennifer L. Logan
Boodskappe: 27
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Johan,

Dit is HTML (Hyper Text Markup Language) Dis die taal waarmee jy net Hyper
Onsin mee skryf soos party mense in hierdie NG :)

Jennifer

Johan N Potgieter wrote:

> Ja, laat ons sien! Sal nie kwaaddoen nie - jy vra mos nou voor die
> tyd "verskoning" omdat jy komersiele goed gaan wys.
>
> Kyk net as hieronder hoe ek jou plasing sien - is dit net my
> nuusleser? Of moet ek iets stel, of lê die probleem by die sender?
>
> ------------------------------------------------------------ -------
>
> On Tue, 26 May 1998 00:32:23 +0200, "Kobus Pietersen"
> wrote:
>
>> This is a multi-part message in MIME format.
>>
>> ------=_NextPart_000_0007_01BD883D.C0456D80
>> Content-Type: text/plain;
>> charset="iso-8859-1"
>> Content-Transfer-Encoding: quoted-printable
>>
>> Ek wil graag my webbladsy aan julle voorlê vir 'n opinie.
>> Die probleem is dat dit 'n kommersiële site is, en ek wil nie iemand =
>> die harnas injaag nie.
>> Die produk is egter nog nie te koop nie, maar sal later beskikbaar wees.
>> Mense wat dit al gesien het, is gaande daaroor, maar ek sou graag 'n =
>> breë opinie wil hê van veral julle buitelanders af.
>>
>> Sal dit aanvaarbaar wees as ek die adres op hierdie nuusgroep pupliseer?
>> Gee asseblief 'n aanduiding.
>>
>> Groete
>> Kobus=20
>>
>> ------=_NextPart_000_0007_01BD883D.C0456D80
>> Content-Type: text/html;
>> charset="iso-8859-1"
>> Content-Transfer-Encoding: quoted-printable
>>
>>
>>
>>
>>
>> > http-equiv=3DContent-Type>
>>
>>
>>
>> Ek wil graag my webbladsy aan julle =
>> voorlê=20
>> vir 'n opinie.
>> Die probleem is dat dit 'n =
>> kommersiële site=20
>> is, en ek wil nie iemand die harnas injaag nie.
>> Die produk is egter nog nie te koop =
>> nie, maar=20
>> sal later beskikbaar wees.
>> Mense wat dit al gesien het, is =
>> gaande daaroor,=20
>> maar ek sou graag 'n breë opinie wil hê van veral julle =
>> buitelanders=20
>> af.
>>  
>> Sal dit aanvaarbaar wees as ek die =
>> adres op=20
>> hierdie nuusgroep pupliseer?
>> Gee asseblief 'n =
>> aanduiding.
>>  
>> Groete
>> > size=3D2>Kobus 
>>
>> ------=_NextPart_000_0007_01BD883D.C0456D80--
>>

--
Crockitech@kincyb.comP - Remove the CP if you don't want your mail daemon to
Choke & Puke.
Opinie - respons [boodskap #15205 is 'n antwoord op boodskap #15173] Wo, 27 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
iis  is tans af-lyn  iis
Boodskappe: 7
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Kobus - waarom het jy nie reeds die webblad adres verskaf nie - dan sal mens
mos 'n aanduiding kan gee(!).
Jakes.
Re: Opinie - respons [boodskap #15206 is 'n antwoord op boodskap #15205] Wo, 27 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Kobus - waarom het jy nie reeds die webblad adres verskaf nie - dan sal mens
mos 'n aanduiding kan gee(!).
Jakes.

Ja, laat ons sien! Sal nie kwaaddoen nie - jy vra mos nou voor die
tyd "verskoning" omdat jy komersiele goed gaan wys. Nico
http://www.viaweb.com/intekom19
Ek het die site sommer so oor die naweek gebou, so dis nog nie klaar nie.
Klik op 'n foto om 'n groter een te sien.
Gee my 'n eerlike opinie van wat julle dink van die produk.
Ek sou graag 'n wêreldwye netwerk van agente / invoerders ens. wil opbou
deur hierdie ng.
Trade leads sal ook vergoed word. As julle byvoorbeeld kontak kan maak met
katalogus uitgewers ens., moet julle laat weet. Die groot mark is natuurlik
in die musiekbedryf. Mens kan selfs links opsit op julle eie webblasye,
sodat julle 'n kommisie verdien elke keer as iemand die produk koop vanaf
julle webbladsye. Ek werk nog hier aan 'n bemarkingskonsep.
Die produk word in Taiwan onder konrak gemaak, en kan direk daarvandaan
verskeep word.
Julle kan ook direk aan my skryf.

Groete
Kobus Pietersen
Re: OPINIE [boodskap #15259 is 'n antwoord op boodskap #15174] Do, 28 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jennifer L. Logan  is tans af-lyn  Jennifer L. Logan
Boodskappe: 27
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
>>
>> Dit is HTML (Hyper Text Markup Language) Dis die taal waarmee jy net Hyper
>> Onsin mee skryf soos party mense in hierdie NG :)
>>
>> Jennifer
>>
> Dankie, skattebol, dié het ek ook al self afgelei, maar kan jy my help
> dat ek dit sinvol met Free Agent kan lees.

Ag, hoe wondelik dat jy my "skattebol" noem.. Dankie tog :)

Ek glo nie dat Forté' s FreeAgent HTML kan lees nie, want dis mos nie 'n
browser nie. Ek glo ook nie dat 'n professionele e-pos leser soos Eudora Pro4
HTML kan lees nie.
Die beste lyk my dat die deelnemers in hierdie nuusgroep (en in die algemeen)
sommer op albei maniere hul skrywery stuur: In plain Text en in HTML. Die
resultaat is dan een "attachment" in programme wat nie die een of die ander self
kan dekodeer nie.

Ek hoop jy verstaan darem bietjie beter, my liefste?Jennifer

--
Crockitech@kincyb.comP - Remove the CP if you don't want your mail daemon to
Choke & Puke.
Re: OPINIE [boodskap #15260 is 'n antwoord op boodskap #15174] Do, 28 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 May 1998 23:11:26 -0700, "Jennifer L. Logan"
wrote:

> Johan,
>
> Dit is HTML (Hyper Text Markup Language) Dis die taal waarmee jy net Hyper
> Onsin mee skryf soos party mense in hierdie NG :)
>
> Jennifer
>
Dankie, skattebol, dié het ek ook al self afgelei, maar kan jy my help
dat ek dit sinvol met Free Agent kan lees.
Re: OPINIE [boodskap #15313 is 'n antwoord op boodskap #15174] Vr, 29 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 May 1998 15:43:55 -0700, "Jennifer L. Logan"
wrote:

> Ag, hoe wondelik dat jy my "skattebol" noem.. Dankie tog :)
>
> Ek glo nie dat Forté's FreeAgent HTML kan lees nie, want dis mos nie 'n
> browser nie. Ek glo ook nie dat 'n professionele e-pos leser soos Eudora Pro4
> HTML kan lees nie.
> Die beste lyk my dat die deelnemers in hierdie nuusgroep (en in die algemeen)
> sommer op albei maniere hul skrywery stuur: In plain Text en in HTML. Die
> resultaat is dan een "attachment" in programme wat nie die een of die ander self
> kan dekodeer nie.
>
> Ek hoop jy verstaan darem bietjie beter, my liefste?Jennifer
>
> --
> Crockitech@kincyb.comP - Remove the CP if you don't want your mail daemon to
> Choke & Puke.
>
>

Dankie Blommetjie, nou's ek weer by - ek sal maar so soek soek lees!
Re: OPINIE [boodskap #15465 is 'n antwoord op boodskap #15174] Di, 02 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Atlas`  is tans af-lyn  Atlas`
Boodskappe: 25
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
Jis Kobus

Die sagteware waarmee jy jou nuus pos(en jou e-mail) kan op "text" of
"html" gestel word. Stel asb. joune op "text only". Dan hoef ons nie
al hierdie ekstra nonsens(kyk onder) te sien nie. Nie almal se
e-mail/nuuslesers kan HTML boodskappe lees nie en die resultaat is dan
hierdie HTML kode uitleg wat meeste mense nie verstaan nie. Dit is die
rede hoekom die "text only" opsie maar die beste is want ten minste
verstaan almal se sagteware dit.

Groete

Bryan

\\\\\///
/ ^ _ \
( (o) (o) )
*=o000==(_)======000o======================================= ==*
ICQ: #2743655 Always send E-mail to bry...@TheOffice.net
HOMEPAGE - http://www.TheOffice.net/brynie or
http://home.global.co.za/~brynie
*===========0ooo============================================ *
,ooo0 ( )
( ) ) /
\ ( (_/
\_)

On Tue, 26 May 1998 00:32:23 +0200, "Kobus Pietersen"
wrote:

> ------=_NextPart_000_0007_01BD883D.C0456D80
> Content-Type: text/html;
> charset="iso-8859-1"
> Content-Transfer-Encoding: quoted-printable
>
>
>
>
>
> http-equiv=3DContent-Type>
>
>
>
> Ek wil graag my webbladsy aan julle =
> voorlê=20
> vir 'n opinie.
> Die probleem is dat dit 'n =
> kommersiële site=20
> is, en ek wil nie iemand die harnas injaag nie.
> Die produk is egter nog nie te koop =
> nie, maar=20

============================================
Please remove NOSPAM in front of @ to reply
Homepage: http://www.TheOffice.net/brynie
Vorige onderwerp: Kultusse
Volgende onderwerp: Re: No vote for SA's abroad - 1999
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 14:46:57 MGT 2024