Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Re: idioom: ...-kin
Re: idioom: ...-kin [boodskap #15409] Ma, 01 Junie 1998 00:00
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum heeft geschreven...
> Die agtervoegsel "-kins" is nie Afrikaans nie.
>
> Dit is Engels en word selde of ooit in Afrikaans gebruik, behalwe miskien om
> 'n spesifieke effek te gebruik.

Now you've lost me... Ik heb dit nog niet eerder in het Engels gezien. Kan
één van jullie misschien een paar voorbeelden geven waarin dit wordt
gebruikt?

Groeten,
Arthur
Re: idioom: ...-kin [boodskap #15414 is 'n antwoord op boodskap #15409] Ma, 01 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" writes:

> Nu zie ik hier "Gloudinakins", waar ik zelf "Gloudinaatje" zou hebben
> gezegt. Is dit aanvullend bewijs voor mogelijke Zuid Nederlandse wortels van
> het Afrikaans?

Nee Arthur, die verkleiningsvorm van Gloudina
sal "Gloudinatjie" in Afrikaans wees. Die klomp
wat nou Gloudinakins gebruik (eers begin deur
Leendert) wil sommer net cute wees, en om in
Afrikaans cute te probeer wees, leen jy meeste
van die tyd van die Engelse. Hulle hoop natuurlik
dat hulle term "Gloudinakins" derogatief sal wees
teenoor die mens waarvoor hulle dit gebruik. Maar
die teendeel word egter duidelik: mans wat sulke
terme gebruik, is sissies. En soos Henri Burger,
my mentor van Tzaneen, verklaar:"Afrika is nie
vir sissies nie."

Gloudina
Vorige onderwerp: Die oorsprong van Afrikaans
Volgende onderwerp: idioom: ...-kin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 12:57:52 MGT 2024