Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Camille Paglia en pornografie
Camille Paglia en pornografie [boodskap #15358] Sa, 30 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
jo...@fourie.com (Jopie Fourie) writes: >

Iemand soos Camille Paglia beskou pornografie as
> kuns, omdat dit die verbeelding sou prikkel. Is dit so?

"Pornografie" is 'n politieke konsep.
Ek is seker Camille Paglia het nooit
gesê alle "pornografie" is "kuns"
nie. Kan jy aanhaal waar sy dit sê.

Pornografie hoef ook nie altyd oor
seksuele dinge te gaan nie. Die vies-
likse soort pornografie vir my is
as wit rassiste gedurig oor nie-blankes
en hulle gewoontes praat. Niemand dwing
hulle om dit te doen nie. Hulle kan net
hulself nie help nie. Dis of deel van
hulle brein altyd besig is met die mense
van 'n ander kleur as hulle. So asof die
"Ander" iets het wat hulle nie het nie.

Ek vind die deursnee "pornografie" maar
baie boring, en ek is sekerlik nie alleen
nie. Dinge soos kittyporn word egter streng
vervolg in Kanada. En tereg ook.
Re: Camille Paglia en pornografie [boodskap #15390 is 'n antwoord op boodskap #15358] So, 31 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 30 May 1998 01:56:26 GMT, wrote:

> Ek vind die deursnee "pornografie" maar
> baie boring

Dalk eerder al vergeet waaroor dit gaan .....
Re: Camille Paglia en pornografie [boodskap #15391 is 'n antwoord op boodskap #15358] So, 31 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 30 May 1998 01:56:26 GMT, wrote:

>
> "Pornografie" is 'n politieke konsep.
> Ek is seker Camille Paglia het nooit
> gesê alle "pornografie" is "kuns"
> nie. Kan jy aanhaal waar sy dit sê.
>
> Pornografie hoef ook nie altyd oor
> seksuele dinge te gaan nie. Die vies-
> likse soort pornografie vir my is
> as wit rassiste gedurig oor nie-blankes
> en hulle gewoontes praat.

So dan het jy 'n k.ff.r fetish ....
Re: Camille Paglia en pornografie [boodskap #15438 is 'n antwoord op boodskap #15358] Ma, 01 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bi...  is tans af-lyn  bi...
Boodskappe: 100
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
> Ek vind die deursnee "pornografie" maar
> baie boring, en ek is sekerlik nie alleen
> nie. Dinge soos kittyporn word egter streng
> vervolg in Kanada. En tereg ook.
>
> S^e asseblief vir my ek het jou verkeerd verstraan! Bedoel

jy dalk kiddyporn??!! As dit is waarna jy verwys, ja dit is walglik. As jy
regtig na kittyporn verwys hoop ek jy bedoel nie die soort katte met vier
voete nie; dit is nog n aspek van pornografie waaraan ek nie eens wil dink in
my ergste nagmerrie nie. Ek het nie sielkungige opleiding nie maar ek dink in
beide gevalle is die drang na mag en oorheersing opperhand. Vir my lê die
gevaar van pornografie daarin dat die wat magteloos is verneder en selfs
verwoes kan word. Dit is vir my n baie ernstiger kwessie as die gedoente met
die lywe sonder klere wat soos jy sê, vervelig uitgebeeld kan wees

Billy.

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/ Now offering spam-free web-based newsreading
Re: Camille Paglia en pornografie [boodskap #15481 is 'n antwoord op boodskap #15358] Di, 02 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 31 May 1998 12:43:00 GMT, jnpj...@bigfoot.com (Johan N
Potgieter) wrote:
Re: Camille Paglia en pornografie [boodskap #15482 is 'n antwoord op boodskap #15358] Di, 02 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 31 May 1998 12:43:54 GMT, jnpj...@bigfoot.com (Johan N
Potgieter) wrote:

>

Sy het waarskynlik al vergeet van giggelend loer na pornografie vir
kicks. Is jy al verby die stadium?
Vorige onderwerp: Dwelms en bedwelmdheid
Volgende onderwerp: seedy blonde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 13:45:35 MGT 2024