Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Setpille
Setpille [boodskap #15308] Vr, 29 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:

> Nou's die VSA weer goed genoeg vir die ou tannie om ons voor te hou as
> voorbeelde van moraliteit - hoera!!!! (.... seker vanmore die
> regte pille gedrink....)

Johan, die mense op hierdie nuusgroep
wat in die Lae Lande woon, dink jy is
te behep met pille drink. Hulle dink jy
het setpille nodig. Moet dit net nie in
jou ore steek, of erger nog, drink nie.
Re: Setpille [boodskap #15368 is 'n antwoord op boodskap #15308] So, 31 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 29 May 1998 13:30:16 GMT, wrote:

> jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:
>
>
>> Nou's die VSA weer goed genoeg vir die ou tannie om ons voor te hou as
>> voorbeelde van moraliteit - hoera!!!! (.... seker vanmore die
>> regte pille gedrink....)
>
>
> Johan, die mense op hierdie nuusgroep
> wat in die Lae Lande woon, dink jy is
> te behep met pille drink. Hulle dink jy
> het setpille nodig. Moet dit net nie in
> jou ore steek, of erger nog, drink nie.
>
>
>
Gelukkig is my kop nog bymekaar en het ek niks nodig nie, dankie -
maar as ek moes, dan is ek darem nie onnosel nie, Gloudina - ek klink
dalk netso....
Vorige onderwerp: Om die Hardekoolvuur
Volgende onderwerp: Johan en sy pil-fetish
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 13:16:10 MGT 2024