Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Johan die kuber-farmakoloog
Johan die kuber-farmakoloog [boodskap #15257] Do, 28 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:

En dit
> maak my soms kwaad vir myself dat ek met iemand soos Gloudina
> deurmekaar raak. Hoe minder pille sy drink, hoe meer vererg sy my

Nou verstaan ek. Omdat ek geen pille
drink nie, vererg ek jou tot in die
grond in. En die hele ding is in jou
verbeelding. Die wonders van die
kuberwereld.

> Maar soos jy beskryf, is die wereld baie kompleks en iewers waar ons
> tussen die atoom en die sterrestelsels deur dryf, probeer ons hier in
> enkele honderde woorde sake kondenseer tot belaglike eenvoudighede!

O, "ons" dryf nou so tussen die atoom en die
sterrestelsels deur.

> Galjoen, ek het 'n persoonlike versoek: jy kan maar weier! Wil jy
> nie asb vir ons sê of jy 'n hemale of 'n female is nie!?! Ek sal
> graag wil weet...

Confused in Minneapolis-St Paul.
Re: Johan die kuber-farmakoloog [boodskap #15307 is 'n antwoord op boodskap #15257] Vr, 29 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 28 May 1998 15:22:25 GMT, wrote:

> Nou verstaan ek. Omdat ek geen pille
> drink nie,

... praat jy nonsens en maak jy onverantwoordelike stelling en
redeneer jy swak en het jy nodig om jou kop meer bymekaar te trek ...

> vererg ek jou tot in die grond in.

Nou nie so ver af nie - sak Sarel! Moenie soveel van jouself dink nie
- jy is nie eers so groot irritasie soos Minnesota se muskiete nie -
ek hulle hou nog winter....

> En die hele ding is in jou
> verbeelding. Die wonders van die
> kuberwereld.

Dis baie snaaks, Gloudina!!!! Jy sal vir ons 'n mooi foto van jouself
aflaai, want kan jy nou dink in hierdie vrugbare verbeelding van my,
hoe jy lyk!!!! Sjeeee , dis nie mooi om na te kyk nie!

Nee ek trek nou maar sommer jou been (skuus, kom ons gaan bo die beld
- ek trek sommer jou oor). Ek dink jy is ouerig en grys - lank en
skraal, dra lang rompe en blommerige bloese. Jy bril en dis so
ernstige gesig soos juffrou Biedermaaier of iets (van Heidi). Ek hoop
nie jy het regtig 'n bolla nie! En jy hoef jouself werklik nie 'n
"hele ding" te noem nie....

>
>> Maar soos jy beskryf, is die wereld baie kompleks en iewers waar ons
>> tussen die atoom en die sterrestelsels deur dryf, probeer ons hier in
>> enkele honderde woorde sake kondenseer tot belaglike eenvoudighede!
>
> O, "ons" dryf nou so tussen die atoom en die
> sterrestelsels deur.

Kom jy dit ook nou agter - dit was so mooi beskrywing daardie! Ja, en
ek praat van ons, menende nou meer myself, maar as jy jou nie daarby
wil insluit nie en bo dit verhewe is, you're welcome!

> Confused in Minneapolis-St Paul.
>
Veral na ek deur sommige van jou of Leendert se plasings moes
ploeg....
Vorige onderwerp: Totsiens, Suid Afrika
Volgende onderwerp: Re: FLOU NUUSGROEP
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 12:58:50 MGT 2024