Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Saak opgelos
Saak opgelos [boodskap #1521] So, 27 Julie 2003 17:10 na volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit was nou 'n baie interessante oefening. Het die heeltyd aan die
ontbyt tafel hieroor gedink.
Dit lyk asof Google wel die ge-nuke'de boodskappe ignoreer, maar my
eie bedienier nie. Heel waarskynlik is daar maar min bedieners wat
"cancel" boodskappe aanvaar?
Dankie vir jou hulp, DD. Dit lyk my dis gladnie so eenvoudige storie
as wat Tobie gedink het dit is nie. :-)

Terloops, hier is 'n FAQ vir die hele storie as iemand anders dalk
belang sou stel. Sies, watse tipe mens doen sulke dinge? Weereens
besef ek vanoggend hoe naief ek soms kan wees. But live and learn...
en vandag het ek ge-learn! :-)

http://www.killfile.org/faqs/cancel.html#IV.A.

Lekker dag almal.
Re: Saak opgelos [boodskap #1524 is 'n antwoord op boodskap #1521] So, 27 Julie 2003 17:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:eg18ivo83ekdsjce1ihgj244cflt61e77q@4ax.com...
> Dit was nou 'n baie interessante oefening. Het die heeltyd aan die
> ontbyt tafel hieroor gedink.
> Dit lyk asof Google wel die ge-nuke'de boodskappe ignoreer, maar my
> eie bedienier nie. Heel waarskynlik is daar maar min bedieners wat
> "cancel" boodskappe aanvaar?
> Dankie vir jou hulp, DD. Dit lyk my dis gladnie so eenvoudige storie
> as wat Tobie gedink het dit is nie. :-)
>
> Terloops, hier is 'n FAQ vir die hele storie as iemand anders dalk
> belang sou stel. Sies, watse tipe mens doen sulke dinge? Weereens
> besef ek vanoggend hoe naief ek soms kan wees. But live and learn...
> en vandag het ek ge-learn! :-)
>
> http://www.killfile.org/faqs/cancel.html#IV.A.
>
> Lekker dag almal.

Ek is terug in Londen en Google nie meer nie. So ek sal nou ophou om die
temas in stukke te kap,:-))
As jy die boodskap al afgelaai het en die sender "cancel" dit dan, dink ek
nie dit sal werk nie. Dit werk net vir die wat dit nog nie afgelaai het
nie - of het ek nou die kat aan die stert beet?

Lorinda
Re: Saak opgelos [boodskap #1526 is 'n antwoord op boodskap #1521] So, 27 Julie 2003 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Jul 2003 13:10:23 -0400, Katryn wrote:

> Dit was nou 'n baie interessante oefening. Het die heeltyd aan die
> ontbyt tafel hieroor gedink.
> Dit lyk asof Google wel die ge-nuke'de boodskappe ignoreer, maar my
> eie bedienier nie. Heel waarskynlik is daar maar min bedieners wat
> "cancel" boodskappe aanvaar?
> Dankie vir jou hulp, DD. Dit lyk my dis gladnie so eenvoudige storie
> as wat Tobie gedink het dit is nie. :-)
>
> Terloops, hier is 'n FAQ vir die hele storie as iemand anders dalk
> belang sou stel. Sies, watse tipe mens doen sulke dinge? Weereens
> besef ek vanoggend hoe naief ek soms kan wees. But live and learn...
> en vandag het ek ge-learn! :-)
>
> http://www.killfile.org/faqs/cancel.html#IV.A.
>
> Lekker dag almal.


III. So your post was cancelled...
A. Why was my post cancelled?
It probably wasn't.
Unless you can find a copy of the cancel in control, it is very, very
unlikely that your post was actually cancelled. Before you begin to
worry about a forged cancel, figure out the expiration times for
articles on your system and note whether or not your newsreader just
refuses to show you articles marked as 'read'; these are the most
common causes for "missing" articles.
Re: Saak opgelos [boodskap #1528 is 'n antwoord op boodskap #1524] So, 27 Julie 2003 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Ek is terug in Londen en Google nie meer nie. So ek sal nou ophou om die
> temas in stukke te kap,:-))
> As jy die boodskap al afgelaai het en die sender "cancel" dit dan, dink ek
> nie dit sal werk nie. Dit werk net vir die wat dit nog nie afgelaai het
> nie - of het ek nou die kat aan die stert beet?

Nee, wat jy sê maak volkome sin, Lorinda. Ek dink ek verstaan die
hele storie nou. Maar volgens daardie resep van DD (dankie Speedy!),
lyk dit ook asof hulle sê dat nie alle bedieners daardie cancel
boodskappe "honor" nie. Dit bly in elkgeval 'n hoogs immorele ding om
ander se boodskappe te kanselleer sonder hulle medewete.
Maar danksy DD se hulp het ek nou alweer iets nuuts geleer, en nog 'n
"knak" weg met die ou Usenet "samelewing" van ons. Ek dink nie mens
moet enigiemand vertrou wat mens hier "ontmoet" nie. Dis sommer net
dom....dom verby.
Re: Saak opgelos [boodskap #1529 is 'n antwoord op boodskap #1528] So, 27 Julie 2003 17:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:fa38ivk7k6nov0toggvho5b0ef3f99quj1@4ax.com...
> Ek dink nie mens
> moet enigiemand vertrou wat mens hier "ontmoet" nie. Dis sommer net
> dom....dom verby.

Behalwe vir kinders, en mense wat "partners" soek, kan die skade darem nie
te groot wees vir die res as daar hier en daar 'n onbetroubare rondsluip
nie:-)). En soos ons al voorheen gese het, Usenet is 'n baie interessante
bymekaarkomplek van allerhande mense.

Lorinda
Re: Saak opgelos [boodskap #1530 is 'n antwoord op boodskap #1529] So, 27 Julie 2003 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Behalwe vir kinders, en mense wat "partners" soek, kan die skade darem nie
> te groot wees vir die res as daar hier en daar 'n onbetroubare rondsluip
> nie:-)). En soos ons al voorheen gese het, Usenet is 'n baie interessante
> bymekaarkomplek van allerhande mense.

Jy is heeltemal reg! :-)
Re: Saak opgelos [boodskap #1531 is 'n antwoord op boodskap #1530] So, 27 Julie 2003 18:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:ot48ivskifp2e0hs7p59o3rn679sm8bv5j@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> Behalwe vir kinders, en mense wat "partners" soek, kan die skade darem nie
>> te groot wees vir die res as daar hier en daar 'n onbetroubare rondsluip
>> nie:-)). En soos ons al voorheen gese het, Usenet is 'n baie interessante
>> bymekaarkomplek van allerhande mense.
>
> Jy is heeltemal reg! :-)

En hoe was die ontbyt toe? Het jy pannekoek en maple stroop ook gehad?

Lorinda
Re: Saak opgelos [boodskap #1532 is 'n antwoord op boodskap #1528] So, 27 Julie 2003 18:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Jul 2003 13:42:01 -0400, Katryn wrote:

> Ek dink nie mens
> moet enigiemand vertrou wat mens hier "ontmoet" nie. Dis sommer net
> dom....dom verby.
>

Prakties maak dit sin wat jy hier sê, Katryn,
maar naïewe mens wat ek is, het ek tog
'n probleem daarmee.

Ek is 'n sakeman, en weet om wantrouig
te wees wanneer met mense betrokke
geraak word, maar as ek julle hièr, nie
kan vertrou nie, stel ek nie belang om
hier te wees nie.

Ek sit nie in Noord Amerika of in England
of Hong Kong of Australië of Egipte en feins
vriendskap terwille van die voordeel om my
taal in stand te hou nie. Dit is asof daar tog
'n band is hier. Of vriendskap gebou word.

Teleurstellings vind plaas, toegegee, maar
heelwat huwelike staan op vaste grond.

DD
Re: Saak opgelos [boodskap #1533 is 'n antwoord op boodskap #1532] So, 27 Julie 2003 18:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:rl48iv43mskh5hptgr0e5rjbnteu2fr88s@4ax.com...
> Ek sit nie in Noord Amerika of in England
> of Hong Kong of Australië of Egipte en feins
> vriendskap terwille van die voordeel om my
> taal in stand te hou nie. Dit is asof daar tog
> 'n band is hier. Of vriendskap gebou word.

Het ek iets gemis?

Lorinda
Re: Saak opgelos [boodskap #1534 is 'n antwoord op boodskap #1533] So, 27 Julie 2003 18:55 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Jul 2003 19:17:29 +0100, "Lorinda" wrote:

>
>
> Het ek iets gemis?
>
> Lorinda
>
>
Ja'a, my, vir die volgende uur. Iemand het
geskakel wat iets wil kom bespreek.
Sal vroeg by die huis wees, ek belowe

DD
Vorige onderwerp: kansellasie
Volgende onderwerp: Nelson in 'n glaskas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 15:10:34 MGT 2024