Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » kansellasie2
kansellasie2 [boodskap #1508] So, 27 Julie 2003 15:08 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
en waar is die brief van jou wat ek moes kanselleer, Katryn?:-)))

DD
Re: kansellasie2 [boodskap #1512 is 'n antwoord op boodskap #1508] So, 27 Julie 2003 15:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> en waar is die brief van jou wat ek moes kanselleer, Katryn?:-)))

Ek is soooooo konfoezzled nou. Ek dink julle jok vir my - jok, hoor.
Jok...
:-))

Buitendien, sou DD RERIG so iets aan my gedoen het in die verlede?
Soos Lorinda gister gesê het - ek voel nou so bedrieg....
Re: kansellasie2 [boodskap #1513 is 'n antwoord op boodskap #1508] So, 27 Julie 2003 15:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> en waar is die brief van jou wat ek moes kanselleer, Katryn?:-)))

Ek sal moet wag tot die goed EEEEENDAG op Google verskyn voor ek vir
seker sal kan weet of dit werk. As die boodskappe nie daar is nie,
dan het julle nie gejok nie. Maar....die jurie is nog uit...
:-)
Re: kansellasie2 [boodskap #1515 is 'n antwoord op boodskap #1512] So, 27 Julie 2003 15:28 Na vorige boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Jul 2003 11:17:18 -0400, Katryn wrote:

>
> Buitendien, sou DD RERIG so iets aan my gedoen het in die verlede?
> Soos Lorinda gister gesê het - ek voel nou so bedrieg....
>

Interessante vraag wat jy hier vra, Katryn.
Die antwoord sou lê by albei die volgende:

1.
Sou DD oooooit rede gehad het om dit te doen?
Want ligsinnig soos hy klink doen hy uiters selde
iets sonder 'n rede. Wat sou hy daarby gebaat het?

2.
DD het vir my verbaas en nuuskierig genoeg gelyk
toe ons hieroor begin gesels het, dat ek hom sou glo
indien hy beweer dat hy nou eers saam met jou
daarvan uitgevind het.

Opsomming (in konteks)
> Buitendien, sou DD RERIG so iets aan my gedoen het in die verlede?
Ek begin die man glo wanneer hy sê dat hy die blaam kry vir dinge
waaraan hy nie skuldig is nie. Op dié groep ook?

Verder...
Nou kan julle dit daaraan dink om verder te oefen op die
crossposters:-))) Maar pasop, want daar word titels
gebruik wat julle nie moet gebruik nie.
Vorige onderwerp: Oor vuis slaan...
Volgende onderwerp: kansellasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 05:13:31 MGT 2024