Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Vra maar net.
Re: Vra maar net. [boodskap #15111] Sa, 23 Mei 1998 00:00
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Hennie Louw skryf:

> Kan iemmand dalk vir my verklaar hoekom Amerika vir Irak in die steentydperk
> in wil bom omdat hulle vermoedelik wapens van massavernietiging vervaardig
> en vir Indie net met sanksies dryg?

Hennie,

1) Hoeveel olie kan Indië se onmiddellike bure aan die VSA verskaf?
2) Hoe ver moet 'n ballistiese missiel van Indië af trek om Israel te tref?

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Vorige onderwerp: Afrikaanse filmfees
Volgende onderwerp: Testing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 04:57:49 MGT 2024