Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aan Arno
Aan Arno [boodskap #14935] Di, 19 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"arno Vdh" writes: >

> Ik hoop dat het met iedereen goed gaat en ben weer iets wijzer geworden over
> suid afrika en de bewoners.
> Maar ik begrijp nog steeds niet waarom die agressie naar mij toe

Moenie sleg voel nie, Arno. Jy het niks
verkeerd gedoen of gesê nie. Die mense
wat jou aangeval het, het dit gedoen
omdat hulle deur al die jare van hulle
afsondering van die res van die wereld
vir hulleself ingeprent het dat alle
kritiek vanuit die buiteland boos is.
Almal was verkeerd in hulle opinie.
Hulle wou hul deur niemand laat leer
nie. Toe moes hulle tog maar op die
ou end hul fout uitvind. Maar ou
gewoontes gaan moeilik weg. So Leendert
skree "pedantiese nederlander" of
"pedantiese kanadees" liewer as om
soos 'n man te erken dat hy bevooroor-
deeld is. En baie baie baie pedanties.

Gloudina
Re: Aan Arno [boodskap #15028 is 'n antwoord op boodskap #14935] Do, 21 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Petfly  is tans af-lyn  Petfly
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Waaroor sal Arno sleg voel.

Sy vel is nog dikker as joune.

@igs.net wrote in message ...
> "arno Vdh" writes: >
>
>
>> Ik hoop dat het met iedereen goed gaat en ben weer iets wijzer
> geworden over
>> suid afrika en de bewoners.
>> Maar ik begrijp nog steeds niet waarom die agressie naar mij toe
>
>
> Moenie sleg voel nie, Arno. Jy het niks
> verkeerd gedoen of gesê nie. Die mense
> wat jou aangeval het, het dit gedoen
> omdat hulle deur al die jare van hulle
> afsondering van die res van die wereld
> vir hulleself ingeprent het dat alle
> kritiek vanuit die buiteland boos is.
> Almal was verkeerd in hulle opinie.
> Hulle wou hul deur niemand laat leer
> nie. Toe moes hulle tog maar op die
> ou end hul fout uitvind. Maar ou
> gewoontes gaan moeilik weg. So Leendert
> skree "pedantiese nederlander" of
> "pedantiese kanadees" liewer as om
> soos 'n man te erken dat hy bevooroor-
> deeld is. En baie baie baie pedanties.
>
> Gloudina
Re: Aan Arno [boodskap #15029 is 'n antwoord op boodskap #14935] Do, 21 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...

> Moenie sleg voel nie, Arno. Jy het niks
> verkeerd gedoen of gesê nie. Die mense
> wat jou aangeval het, het dit gedoen
> omdat hulle deur al die jare van hulle
> afsondering van die res van die wereld
> vir hulleself ingeprent het dat alle
> kritiek vanuit die buiteland boos is.

Watter kritiek het arno gelewer wat geregverdig was, Gloudina?

> Almal was verkeerd in hulle opinie.
> Hulle wou hul deur niemand laat leer
> nie. Toe moes hulle tog maar op die
> ou end hul fout uitvind.

In teendeel. Ek leer daagliks dat ek inderdaad reg was. Arno se sotte
predikasietjie, gemik op die woorde "just a shooting accident" wat tot hom
gekom het in 'n konteks wat daaraan gegee is deur 'n Britse TV-redakteur is
maar bloot verdere bevestiging.

> Maar ou
> gewoontes gaan moeilik weg. So Leendert
> skree "pedantiese nederlander" of
> "pedantiese kanadees" liewer as om
> soos 'n man te erken dat hy bevooroor-
> deeld is.

Ag nee wat. Ek is bewus van my vooroordele, en gemaklik met hulle, dankie!

Maar my reaksie op arno was heel objektief.

Sy plasings was duidelik gegrond op gebrekkige inligting - oënskynlik nog
verder gemanipuleer deur 'n TV-verslaggewer en -redakteur. Daarbenewens het
hy
gedemonstreer dat hy nie juis oop was vir korreksie van sy feite of
perspektiewe nie, deur in sy heel eerste plasing weg te spring met 'n
sedeles gebaseer op die bietjie inligting wat hy gehad het.

In daardie opsig was hy natuurlik bloot swak gemanierd.

Dat hy nie oop was vir ander perspektiewe nie het toe duidelik geblyk uit
die feit dat verskeie pogings in ander plasings, om die saak vir hom te
kontekstualiseer, nie daarin geslaag het om sy histeriese reaksie in sy
aanvanklike plasing enigsins te demp nie.

Nee, wat, Gloudina. Arno wou graag geskok wees oor Suid-Afrika en daar was
geen manier dat hy sou toelaat dat enigeen hom daardie genot sou ontneem
deur hom te verwar met feite nie.

> En baie baie baie pedanties.

Natuurlik! Wat anders verwag jy van een met soveel Hollandse (en Friese!)
bloed as ek?

Vriendelike groete, Leendert
Re: Aan Arno [boodskap #15082 is 'n antwoord op boodskap #14935] Vr, 22 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Petfly  is tans af-lyn  Petfly
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Mafuta wrote in message ...
> Waaroor sal Arno sleg voel.
>
> Sy vel is nog dikker as joune.
>
>
>
> @igs.net wrote in message ...
>> "arno Vdh" writes: >
>>
>>
>>> Ik hoop dat het met iedereen goed gaat en ben weer iets wijzer
>> geworden over
>>> suid afrika en de bewoners.
>>> Maar ik begrijp nog steeds niet waarom die agressie naar mij toe
>>
>>
>> Moenie sleg voel nie, Arno. Jy het niks
>> verkeerd gedoen of gesê nie. Die mense
>> wat jou aangeval het, het dit gedoen
>> omdat hulle deur al die jare van hulle
>> afsondering van die res van die wereld
>> vir hulleself ingeprent het dat alle
>> kritiek vanuit die buiteland boos is.
>> Almal was verkeerd in hulle opinie.
>> Hulle wou hul deur niemand laat leer
>> nie. Toe moes hulle tog maar op die
>> ou end hul fout uitvind. Maar ou
>> gewoontes gaan moeilik weg. So Leendert
>> skree "pedantiese nederlander" of
>> "pedantiese kanadees" liewer as om
>> soos 'n man te erken dat hy bevooroor-
>> deeld is. En baie baie baie pedanties.
>>
>> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Oor atoombom-ontploffings
Volgende onderwerp: Stront?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 14:19:54 MGT 2024