Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kimberley se groot gat
Kimberley se groot gat [boodskap #14981] Wo, 20 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Mafuta" writes: >

> Ek dog julle het al van die tannie (ou bitch) ontslae geraak, maar sy gooi
> nog daai gedigte

Klink vir my na die Eerste Taalbeweging.

Die tannie met die Kappie, ook lid van
die skietkommando aktief in die Derde Vryheids-
Oorlog, wat streef na die totstandkoming van
'n eerlike vernuftige Boerestaat.
Re: Kimberley se groot gat [boodskap #15019 is 'n antwoord op boodskap #14981] Do, 21 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Petfly  is tans af-lyn  Petfly
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Julle skool juffouens dink mos dis 'n moerse wortel wat die groot gat
veroorsaak het.

Die gat is nog kleiner as die
wat jy jou naam gat maak.
Re: Kimberley se groot gat [boodskap #15077 is 'n antwoord op boodskap #14981] Vr, 22 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"mafuta" writes: > Ek dink jy sal ook goed
lyk in 'n kappie

Ek lyk goed in 'n kappie, sonder
'n kappie. Ek hou die meeste van
die kuberkappies.

Ongelukkig het ek 'n ma gehad wat
gedink het dis agteraf om kappies
te dra. Ek moes altyd hoedjies dra.
Dus het ek my kinderlewe gesmag na
kappie-dra.

Dankie vir jou weeklikse nuusberigte.
Gooi so nou en dan 'n beskrywing in
van hoe die wereld daar om jou lyk.
Of is galafgaan die enigste ding wat
jou energie gee? Indien wel, gaan sien
'n psigiater.

Gloudina
Re: Kimberley se groot gat [boodskap #15078 is 'n antwoord op boodskap #14981] Vr, 22 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink jy sal ook goed lyk in 'n kappie

@> Klink vir my na die Eerste Taalbeweging.
>
> Die tannie met die Kappie, ook lid van
> die skietkommando aktief in die Derde Vryheids-
> Oorlog, wat streef na die totstandkoming van
> 'n eerlike vernuftige Boerestaat.
>
Vorige onderwerp: Stront?
Volgende onderwerp: Muti-moorde: 'n Nie-rassige beskouiing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 09:40:23 MGT 2024