Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: New Castle, DE
Re: New Castle, DE [boodskap #14968 is 'n antwoord op boodskap #14969] Wo, 20 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
SizweBanzi  is tans af-lyn  SizweBanzi
Boodskappe: 44
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
> "Kobus Pietersen"
> New Castle, DE

DE staan vir die staat Delaware. New Castle is so 8 myl suid van Wilmington en
'n kort rit vanaf Washington DC, Baltimore, of Philadelphia. .
Re: New Castle, DE [boodskap #14969 is 'n antwoord op boodskap #14968] Wo, 20 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
SizweBanzi wrote in message
...
>> "Kobus Pietersen"
>
>> New Castle, DE
>
> DE staan vir die staat Delaware. New Castle is so 8 myl suid van Wilmington en
> 'n kort rit vanaf Washington DC, Baltimore, of Philadelphia. .

is dit so foppen ver?
dankie ouboet
Re: New Castle, DE [boodskap #14970 is 'n antwoord op boodskap #14968] Wo, 20 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Kobus Pietersen" writes: >

> SizweBanzi wrote in message

>> DE staan vir die staat Delaware. New Castle is so 8 myl suid van Wilmington en
>> 'n kort rit vanaf Washington DC, Baltimore, of Philadelphia. .

> is dit so foppen ver?
> dankie ouboet

As jy in Suid-Afrika sit, is New Castle,DE
nie so foppen ver van jou af as Denver
nie. Somtyds wonder ek waar die varkies
rondloop.

Delaware is die tweede-kleinste staat in die
VSA, Dit was een van die oorspronklike 13
state wat deur immigrante uit Europa op die
suidelike deel van die Noord-Amerikaanse
vasteland gestig is. Dit is vernoem na 'n
groep van Algonquin Eerste Nasies wat in die
vallei van die Delaware gebly het.
Re: New Castle, DE [boodskap #15017 is 'n antwoord op boodskap #14968] Do, 21 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 20 May 1998 20:18:24 GMT, sizwe...@aol.com (SizweBanzi) wrote:

>> "Kobus Pietersen"
>
>> New Castle, DE
>
> DE staan vir die staat Delaware. New Castle is so 8 myl suid van Wilmington en
> 'n kort rit vanaf Washington DC, Baltimore, of Philadelphia. .

Hier is 'n Ladysmith en 'n Johannesburg in die staat Wisconsin!
Vorige onderwerp: AAN DE ARNO'S
Volgende onderwerp: Uit die muil van die Virago van die Weskus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 12:29:20 MGT 2024