Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » VAN DE ARNO'S
VAN DE ARNO'S [boodskap #14858] So, 17 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
arno  is tans af-lyn  arno
Boodskappe: 29
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
Beste nieuwsgroepers

en ook ARTHUR????????

kijk een aantal zitten hier met verschrikkelijke schuldgevoelens en
veroordelen mij met graagte, zo ook ene arthur die mij arrogant noemt!!
Wie heb ik veroordeeld????????????
jullie, nee!
Wat ik veroordeel is de onderlinge haat en het moorden van elkaar, blank of
zwart!

wat mij verbaasd is als in een land de mentaliteit is als er wie dan ook is
veroordeeld, dat men zegt just a shooting accident!

dit betekent, dat iedereen het recht heeft elkaar te vermoorden en naar mijn
idee is dit niet zo!

Als ik in Suid-Afrika zou komen, word ik zeker direct vermoord?
door ene jennnifer of zelfs door Arthur of wie dan ook

Kijk ik veroordeel niemand, maar jullie veroordelen mij met liefde, vinden
mij niet de moeite waard als mens, is jullie goed recht.
Maar Jennifer ook als het jouw familie zou zijn en men reageerde met de
opmerking, well it is part of life, it's just a shooting accident, dan ben
je goed ziek!!!

Deze gedachtes kunnen niet, haat is duivels!

denk er eens goed over na en probeer te begrijpen wat ik zeg en veroordeel
me niet!
En Arthur zoek jij goedkope vakantie asdresjes of zo met je afrikaanse
begrip, typisch nederlnads trekje?
generaliseren kun je, wij met ons vingertje, nee ik praat voor mezelf als
mens, als persoon als Arno
En ik kan en mag trots op mezelf zijn omdat ik probeer mens te zijn! en
gelukkig zijn er hier op de nuusgroep voldoende mensen die het met mij eens
zijn en dat betekent voor mij dat Afrika niet ziek is, maar kans maakt op
een goede toekomst

heel veel liefde, kracht en respect
Arno
Re: VAN DE ARNO'S [boodskap #14892 is 'n antwoord op boodskap #14858] Ma, 18 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KM  is tans af-lyn  KM
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
arno Vdh wrote:

> Beste nieuwsgroepers
>
> en ook ARTHUR????????
>
> kijk een aantal zitten hier met verschrikkelijke schuldgevoelens en
> veroordelen mij met graagte, zo ook ene arthur die mij arrogant noemt!!
> Wie heb ik veroordeeld????????????
> jullie, nee!
> Wat ik veroordeel is de onderlinge haat en het moorden van elkaar, blank of
> zwart!
>
> wat mij verbaasd is als in een land de mentaliteit is als er wie dan ook is
> veroordeeld, dat men zegt just a shooting accident!
>
> dit betekent, dat iedereen het recht heeft elkaar te vermoorden en naar mijn
> idee is dit niet zo!
>
> Als ik in Suid-Afrika zou komen, word ik zeker direct vermoord?
> door ene jennnifer of zelfs door Arthur of wie dan ook
>
> Kijk ik veroordeel niemand, maar jullie veroordelen mij met liefde, vinden
> mij niet de moeite waard als mens, is jullie goed recht.
> Maar Jennifer ook als het jouw familie zou zijn en men reageerde met de
> opmerking, well it is part of life, it's just a shooting accident, dan ben
> je goed ziek!!!
>
> Deze gedachtes kunnen niet, haat is duivels!
>
> denk er eens goed over na en probeer te begrijpen wat ik zeg en veroordeel
> me niet!
> En Arthur zoek jij goedkope vakantie asdresjes of zo met je afrikaanse
> begrip, typisch nederlnads trekje?
> generaliseren kun je, wij met ons vingertje, nee ik praat voor mezelf als
> mens, als persoon als Arno
> En ik kan en mag trots op mezelf zijn omdat ik probeer mens te zijn! en
> gelukkig zijn er hier op de nuusgroep voldoende mensen die het met mij eens
> zijn en dat betekent voor mij dat Afrika niet ziek is, maar kans maakt op
> een goede toekomst
>
> heel veel liefde, kracht en respect
> Arno

Beste Arno ,
Ek woon ook in Nederland, my "roots" le in Nederland maar nie my hart nie. Ek
het sekerlik ook
n bietjie die gedagtes van die blanke boere in SA.
Myn uitgangsput is die volgende, as n mens n gelowige is moet allereers jy vir
jouself sorg dra dat die geloof in orde is. Jy het net die verantwoording vir
jouself. Jy moet vir jouself sorg as eerste en
belangrikste is net vir jouself te sorg dat jy reg is met jouself en die Skepper
van hemel en aarde, jy
moet nie as eerste jou vir n ander bekommer nie.
Ten tweede moet jy sorgdra vir jou naaste,wie is jou naaste ? Das nie moeilik
nie jy kyk dan natuurlik naar die mense allereers in jou eie familie is dit nie
waar nie ?
As jy reg is in jou eie familie wat omtrent nog nooit 1 mens reggekry het nie
maar goed veronderstel,
daarna gaan jy kyk naar die mense van dieselfde oorsprong en kultuur hulle is
dan die meeste die naaste aan jou. Met ander woorde hoekom is jy nou so
bekommerd oor die swarte, dat is die moeilikheid van ons Hollanders wat gaan van
die swarte word, nou Arno ek gee niks vir hulle nasie nie solank as ek nie eers
met my naaste reggekom het nie.
Ook dink ek dat hulle self nie bereid is nie om hulle self te help nie, nou is
hulle baas in die land en beklee hoe poste. Het jy self noie afgevra nie of dit
reg is of nie ? Weet jy misskien nie dat hulle nie omgee nie.
Ek is persoonlik op hoogte van die onwettig wegbly van swartbestuurdres van
groot maatskappye in SA, hulle gaan sit op hulle gat by die huis.
Die blankes moet die werk doen en werk hulle alie af om die land aan die gang te
hou.
Arno asseblief tog bekommer jy jouself nie oor die skietaccident. Ek het intusse
uitgevind uit die eersste hand hoe die voorval ontstaan het.
Ek is op die oomblik meer beommerd oor die baie moorde op my blanke naaste,
vandaag verskeie mense vermoor. B.v. in Magalies gaan n bejaarde blanke vrou n
koerant koop n paar minute van die huis toe sy teruggekom het is haar bejaarde
siek man sy keel deurgesny. Arno ek weet van
n egpaar wie vermoor is in n motorkaping waarvan die lewende kinders op die ly
van die ouers gegooi is.
Ek weet van n pragtige jong nooi wie deur swartes aangeval is en so vermink is
sy sal haar twee oee moet mis, die kaakebeen is verbrysel, ek beter stop Arno
daar is intusse nie n familie in SA wat nie iemand ken nie van n slagoffer.
Arno dink kies jou naaste vra die vader om die blanke hartseer en onderdrukte
volkie by te staan en
te vergewe en hulle vry te maak van die oorheersing deur nie Christene nie.
Groete
Uit liefde Arno
Re: VAN DE ARNO'S [boodskap #14924 is 'n antwoord op boodskap #14858] Di, 19 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KM  is tans af-lyn  KM
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
Misskien versta jy dit nie, maar ek vergewe jou. Werk aan die saligmaking van andere
en vergeet wat jou eie is.
Groete

@igs.net wrote:

> KM writes: >
>
>> Myn uitgangsput is die volgende, as n mens n gelowige is moet
> allereers jy vir
>> jouself sorg dra dat die geloof in orde is. Jy het net die
> verantwoording vir
>> jouself. Jy moet vir jouself sorg as eerste en
>> belangrikste is net vir jouself te sorg dat jy reg is met jouself
> en die Skepper
>> van hemel en aarde, jy
>> moet nie as eerste jou vir n ander bekommer nie.
>> Ten tweede moet jy sorgdra vir jou naaste,wie is jou naaste ? Das nie moeilik
>> nie jy kyk dan natuurlik naar die mense allereers in jou eie familie is dit nie
>> waar nie ?
>> As jy reg is in jou eie familie wat omtrent nog nooit 1 mens reggekry het nie
>> maar goed veronderstel,
>> daarna gaan jy kyk naar die mense van dieselfde oorsprong en kultuur hulle is
>> dan die meeste die naaste aan jou. Met ander woorde hoekom is jy nou so
>> bekommerd oor die swarte, dat is die moeilikheid van ons Hollanders
> wat gaan van
>> die swarte word, nou Arno ek gee niks vir hulle nasie nie solank as ek nie eers
>> met my naaste reggekom het nie.
>
> Wel, as dit die getuienis van 'n ware
> Christen is, dan wil ek nie 'n Christen
> wees nie. Dis die selfsugtigste klomp
> gemors wat ek nog gelees het.
>
>
> Buitendien, meneer Korsten, daar is meer
> nie-wit Christene in Suid-Afrika as wittes.
> Hulle is, oor die algemeen, ook dieper
> in hulle Christelike oortuigings. Het jy
> al ooit tussen hulle gebly en gesien hoe
> innig hulle godsdiensoefeninge is? Was jy
> al ooit in 'n kerk waar daar nie net
> wittes om jou gesit het nie?
Re: VAN DE ARNO'S [boodskap #14926 is 'n antwoord op boodskap #14858] Di, 19 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
KM writes:

> Misskien versta jy dit nie, maar ek vergewe jou. Werk aan die saligmaking van andere
> en vergeet wat jou eie is.
> Groete

Nee, ek verstaan baie goed. En ek gee nie
voor om te werk aan "die saligmaking van
andere" nie. Elkeen moet dit vir homself
doen. Ek vergeet ook nie wat my eie is
nie. Ek is 'n trotse Afrikaner wat weet
dat al die rassistiese geklets van sekere
mense nie verteenwoordigend van die
Afrikaner is nie.
Re: VAN DE ARNO'S [boodskap #14929 is 'n antwoord op boodskap #14858] Di, 19 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
KM writes: >

> Myn uitgangsput is die volgende, as n mens n gelowige is moet allereers jy vir
> jouself sorg dra dat die geloof in orde is. Jy het net die verantwoording vir
> jouself. Jy moet vir jouself sorg as eerste en
> belangrikste is net vir jouself te sorg dat jy reg is met jouself en die Skepper
> van hemel en aarde, jy
> moet nie as eerste jou vir n ander bekommer nie.
> Ten tweede moet jy sorgdra vir jou naaste,wie is jou naaste ? Das nie moeilik
> nie jy kyk dan natuurlik naar die mense allereers in jou eie familie is dit nie
> waar nie ?
> As jy reg is in jou eie familie wat omtrent nog nooit 1 mens reggekry het nie
> maar goed veronderstel,
> daarna gaan jy kyk naar die mense van dieselfde oorsprong en kultuur hulle is
> dan die meeste die naaste aan jou. Met ander woorde hoekom is jy nou so
> bekommerd oor die swarte, dat is die moeilikheid van ons Hollanders wat gaan van
> die swarte word, nou Arno ek gee niks vir hulle nasie nie solank as ek nie eers
> met my naaste reggekom het nie.

Wel, as dit die getuienis van 'n ware
Christen is, dan wil ek nie 'n Christen
wees nie. Dis die selfsugtigste klomp
gemors wat ek nog gelees het.

Buitendien, meneer Korsten, daar is meer
nie-wit Christene in Suid-Afrika as wittes.
Hulle is, oor die algemeen, ook dieper
in hulle Christelike oortuigings. Het jy
al ooit tussen hulle gebly en gesien hoe
innig hulle godsdiensoefeninge is? Was jy
al ooit in 'n kerk waar daar nie net
wittes om jou gesit het nie?
Re: VAN DE ARNO'S [boodskap #14930 is 'n antwoord op boodskap #14858] Di, 19 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SizweBanzi  is tans af-lyn  SizweBanzi
Boodskappe: 44
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
>

> Misskien versta jy dit nie, maar ek vergewe jou.

Jou vergifnis, ou bees, is 'n vloek wat jy op jouself wens.
Re: VAN DE ARNO'S [boodskap #14931 is 'n antwoord op boodskap #14858] Di, 19 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KM  is tans af-lyn  KM
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
Misskien versta jy dit nie, maar ek vergewe jou. Werk aan die saligmaking van andere
en vergeet wat jou eie is.
Groete

@igs.net wrote:

> KM writes: >
>
>> Myn uitgangsput is die volgende, as n mens n gelowige is moet
> allereers jy vir
>> jouself sorg dra dat die geloof in orde is. Jy het net die
> verantwoording vir
>> jouself. Jy moet vir jouself sorg as eerste en
>> belangrikste is net vir jouself te sorg dat jy reg is met jouself
> en die Skepper
>> van hemel en aarde, jy
>> moet nie as eerste jou vir n ander bekommer nie.
>> Ten tweede moet jy sorgdra vir jou naaste,wie is jou naaste ? Das nie moeilik
>> nie jy kyk dan natuurlik naar die mense allereers in jou eie familie is dit nie
>> waar nie ?
>> As jy reg is in jou eie familie wat omtrent nog nooit 1 mens reggekry het nie
>> maar goed veronderstel,
>> daarna gaan jy kyk naar die mense van dieselfde oorsprong en kultuur hulle is
>> dan die meeste die naaste aan jou. Met ander woorde hoekom is jy nou so
>> bekommerd oor die swarte, dat is die moeilikheid van ons Hollanders
> wat gaan van
>> die swarte word, nou Arno ek gee niks vir hulle nasie nie solank as ek nie eers
>> met my naaste reggekom het nie.
>
> Wel, as dit die getuienis van 'n ware
> Christen is, dan wil ek nie 'n Christen
> wees nie. Dis die selfsugtigste klomp
> gemors wat ek nog gelees het.
>
>
> Buitendien, meneer Korsten, daar is meer
> nie-wit Christene in Suid-Afrika as wittes.
> Hulle is, oor die algemeen, ook dieper
> in hulle Christelike oortuigings. Het jy
> al ooit tussen hulle gebly en gesien hoe
> innig hulle godsdiensoefeninge is? Was jy
> al ooit in 'n kerk waar daar nie net
> wittes om jou gesit het nie?
Re: VAN DE ARNO'S [boodskap #14932 is 'n antwoord op boodskap #14858] Di, 19 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap

Re: VAN DE ARNO'S [boodskap #14984 is 'n antwoord op boodskap #14858] Wo, 20 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 19 May 1998 12:21:45 GMT, wrote:
> Hulle is, oor die algemeen, ook dieper
> in hulle Christelike oortuigings.

Met die stelling maak jy darem maar van jouself 'n vreeslike ou godjie
- so alwetende soos die een wat my tant Soufie op die kombuisrak gehad
het - nie aan hom geglo nie, net daar gehou want sy het hom in die
groentetuin uitgegrawe en die porselein mooi afgewas en daar het hy
vir jare gesit en netsoveel waarheid as jy kwytgeraak, Gloudina, tot
kleinneef Ernie hom daar afgestamp het en hy gebreek het (hy het hom
toe skelm gaan weggooi waar niemand hom ooit weer kon kry nie.)

> Het jy
> al ooit tussen hulle gebly en gesien hoe
> innig hulle godsdiensoefeninge is? Was jy
> al ooit in 'n kerk waar daar nie net
> wittes om jou gesit het nie?
>
Ek was al - en dit was jammer om in die streek van noord-oos Transvaal
te sien dat so 'n klein persentasie van die bevolking kerk toe kom -
ten spyte van intense sendingaksies en klaarblyklike "behoort aan die
kerk" .

Jou redenasie hou geheel en al niks water nie - een kerk waarin jy na
mooi sang geluister het, maak nie van die hele bevolking Christene
nie.
Re: VAN DE ARNO'S [boodskap #14985 is 'n antwoord op boodskap #14858] Wo, 20 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 19 May 1998 20:20:41 GMT, wrote:

> Nee, ek verstaan baie goed. En ek gee nie
> voor om te werk aan "die saligmaking van
> andere" nie. Elkeen moet dit vir homself
> doen.

" Wel, as dit die getuienis van 'n ware Christen is, dan wil ek nie
'n Christen wees nie. Dis die selfsugtigste klomp gemors wat ek nog
gelees het." - I rest my case ......

> Ek vergeet ook nie wat my eie is
> nie. Ek is 'n trotse Afrikaner wat weet
> dat al die rassistiese geklets van sekere
> mense nie verteenwoordigend van die
> Afrikaner is nie.
>
Vorige onderwerp: Wie is die plakkers?
Volgende onderwerp: threads
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 14:34:54 MGT 2024