Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Van Mutimoord gepraat....
Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14817] Sa, 16 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Macbeth Act IV Scene I:

Double, double, toil and trouble;
Fire burn and caldron bubble.

Scale of dragon, tooth of woolf;
Witch's mummy, maw and gulf
Of the ravined salt sea-shark;
Root of hemlock digged i'th'dark;
Liver of blaspheming Jew,
Gall of goat and slips of yew
Slivered in the moon's eclipse.
Nose of Turk and Tartar's lips,
Finger of birth-strangled babe
Ditch-delivered by a drab,
Make the gruel thick and slab;
Add thereto a tiger's chaudron,
For th'ingredience of our caldron.

NOTES:
Witch's mummy: mummified flesh of a witch
Ditch-delivered by a drab: born in a ditch of a harlot
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14818 is 'n antwoord op boodskap #14817] Sa, 16 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Jy is werklik 'n walglike mens Gloudina. Ek sien nou dat jy die selfde mentaliteit
het as die moordenaars in SA!
Jy sal NIE OPGEE nie, ne??? Is jou voorouers dan ook nie uit die laë lande
afkomstig nie???
Jy raak nie effens skaam nie, jy is al lank al BAIE skaam. En nie net vir jou
voorouers uit die laë lande maar ook vir jou ouërs uit die Boland. Jy moenie skaam
wees vir hulle nie, jy moet skaam wees vir jouself! Skaam vir als wat laf is.

Ek is seker dat die Shakespeare society in Engeland baie beïndruk sal wees met die
manier warmee jy Shakespeare se werke verkrag. Ek is skaam jy is 'n vrou! Sies
tog!

Jennifer

@igs.net wrote:

> "Leendert van Oostrum" writes: > Macbeth Act IV Scene I:
>
>> Liver of blaspheming Jew,
>
>> Nose of Turk and Tartar's lips,
>> Finger of birth-strangled babe
>> Ditch-delivered by a drab,
>> Make the gruel thick and slab;
>> Add thereto a tiger's chaudron,
>> For th'ingredience of our caldron.
>
> Dankie Leendert dat jy vir ons daaraan
> herinner dat die muti-moorde nie net in
> Afrika plaasvind nie, maar in Engeland
> en ook sekerlik in die Lae Lande waar
> jou voorvaders vandaan kom. En kyk wat
> hulle nog bygegooi het daar in die
> Britse eilande... stukke Jood, stukke
> Turk, stukke Tatare... Sies Leendert,
> ek raak nou effens skaam vir ons voor-
> sate daar in Europa. Het hulle nie van
> beter geweet nie?
>
> Gloudina

@igs.net wrote:

> "Leendert van Oostrum" writes: > Macbeth Act IV Scene I:
>
>> Liver of blaspheming Jew,
>
>> Nose of Turk and Tartar's lips,
>> Finger of birth-strangled babe
>> Ditch-delivered by a drab,
>> Make the gruel thick and slab;
>> Add thereto a tiger's chaudron,
>> For th'ingredience of our caldron.
>
> Dankie Leendert dat jy vir ons daaraan
> herinner dat die muti-moorde nie net in
> Afrika plaasvind nie, maar in Engeland
> en ook sekerlik in die Lae Lande waar
> jou voorvaders vandaan kom. En kyk wat
> hulle nog bygegooi het daar in die
> Britse eilande... stukke Jood, stukke
> Turk, stukke Tatare... Sies Leendert,
> ek raak nou effens skaam vir ons voor-
> sate daar in Europa. Het hulle nie van
> beter geweet nie?
>
> Gloudina
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14851 is 'n antwoord op boodskap #14817] So, 17 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 16 May 1998 01:35:22 GMT, wrote:

> Dankie Leendert dat jy vir ons daaraan
> herinner dat die muti-moorde nie net in
> Afrika plaasvind nie, maar in Engeland
> en ook sekerlik in die Lae Lande waar
> jou voorvaders vandaan kom. En kyk wat
> hulle nog bygegooi het daar in die
> Britse eilande... stukke Jood, stukke
> Turk, stukke Tatare... Sies Leendert,
> ek raak nou effens skaam vir ons voor-
> sate daar in Europa. Het hulle nie van
> beter geweet nie?
>
Dis darem goed om dan te besef dat een deel van die wereld se
bevolking effens in hulle beskawings pyl gevorder het en dit nie meer
doen nie en dit ook nie meer aanvaar as iets wat maar kan gebeur nie.
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14852 is 'n antwoord op boodskap #14817] So, 17 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 16 May 1998 17:28:42 GMT, wrote:

> Help, Leendert. Ek dink hierdie ignoramus
> weet nie dat jou aanhalings direk uit
> Shakespeare kom nie. Kan jy bietjie aan
> haar verduidelik where it is at?

Gloudina, it is at the delivering side of a play on a stage! Dis
selfs in 'n scene / konteks van 'n klompie hekse ...
Dis nie 'n verhandeling oor die medisyne gewoontes van oud-Engeland
nie.

Hierdie vergelyking kan net vir jou betekenis hê, Gloudina, as jy
werklik glo in die bestaan van hekse.

> In words
> of one syllable.

Sorry dat ek 'n paar groot woorde gebruik het, Gloudina - verstaan jy
darem?
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14853 is 'n antwoord op boodskap #14817] So, 17 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Jennifer L. Logan" writes: >

> Dis mense soos U en Sizwe wat die swartes so vergiftig, verneuk en deurmekaar gemaak
> het dat hulle nou nie meer die verskil tusse goei en kwaai kan onderskei nie. Kyk net
> hoe sit U hierdie nuusgroep op sy kop met U konstante bitter gemekker
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14854 is 'n antwoord op boodskap #14817] So, 17 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Artuur,

Gaan na die argief van enige SA koerant en soek onder "muti". (Beeld,
Burger, City Press, Argus, Mail & Guardian en verskeie ander is beskikbaar
op die Webb.)

Ek dink jy sal antwoorde op die meeste van jou vrae kry.

Jy sal daarna miskien 'n begeerte voel om verskoning te vra vir die meer
siniese opmerkings hieronder.

Leendert

Arthur Hagen heeft geschreven in bericht ...
> Al dit geschrijf over "Mutimoorden" doet bij mij een aantal vragen opkomen:
>
> - Hoe vaak gebeurt dit (of is het iets uit het verleden)?
> - Waar gebeurt dit?
> - Wat wordt/werd er tegen ondernomen door de overheid?
>
> Ik wil geen stemming maken, maar op mij komen dit soort verhalen over als
> het soort verhalen dat over Joden werd verteld. De overeenkomsten zijn
> frappant. Het gevolg van het opduiken van weer zo'n verhaal was meestal een
> Progrom.
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14855 is 'n antwoord op boodskap #14817] So, 17 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Al dit geschrijf over "Mutimoorden" doet bij mij een aantal vragen opkomen:

- Hoe vaak gebeurt dit (of is het iets uit het verleden)?
- Waar gebeurt dit?
- Wat wordt/werd er tegen ondernomen door de overheid?

Ik wil geen stemming maken, maar op mij komen dit soort verhalen over als
het soort verhalen dat over Joden werd verteld. De overeenkomsten zijn
frappant. Het gevolg van het opduiken van weer zo'n verhaal was meestal een
Progrom.

Over christenen zullen door de eeuwen heen ook wel dit soort verhalen de
ronde zijn gegaan; ze drinken mensenbloed en eten mensenvlees tijdens hun
erediensten!

Blinkende messen
Kinderkreten in de nacht
Gruw'lijke stilte

Groeten,
Arthur Hagen
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14856 is 'n antwoord op boodskap #14817] So, 17 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
@igs.net wrote:

> "Jennifer L. Logan" writes:
>> Jy is werklik
> 'n walglike mens Gloudina. Ek sien nou dat jy die selfde mentaliteit
>> het as die moordenaars in SA!
>> Jy sal NIE OPGEE nie, ne???
>
>> Ek is seker dat die Shakespeare society in Engeland baie beïndruk sal wees met die
>> manier warmee jy Shakespeare se werke verkrag. Ek is skaam jy is 'n vrou! Sies
>> tog!
>>
>> Jennifer
>
> Help, Leendert. Ek dink hierdie ignoramus
> weet nie dat jou aanhalings direk uit
> Shakespeare kom nie. Kan jy bietjie aan
> haar verduidelik where it is at?

Mevrou Bouwer,, U is sekerlik nou met u kop in die grond in?
Ek weet Leendert haal 'n werk van Shakespeare aan, maar uit jou antwoord kan ek opmaak
jy is 'n bietjie oorverhit in jou kop. Ek het net verwys naar jou manier van
interpretasie van Leendert se kwotasie van Shakespeare se werk.
Hoekom soek jy nou vir Leendert se hulp? Hy was mos jou piespaaltjie veur ek gekom
het?

Soos gewoonlik moes U weer 'n politieke sirkus maak van die klein stukkie Shakespeare.
Ek is jammer nie al die ou Afrikaners van u slag het die land verlaat nie. Want as hulle
het, sou daar nou sprake wees van 'n nuwe Suid Afrika en sou die land nes voorheen
vredevol deur die lewe gegaan het.

Dis mense soos U en Sizwe wat die swartes so vergiftig, verneuk en deurmekaar gemaak
het dat hulle nou nie meer die verskil tusse goei en kwaai kan onderskei nie. Kyk net
hoe sit U hierdie nuusgroep op sy kop met U konstante bitter gemekker oor apartheid en
die sleg dinge wat die Afrikaner gedoen het in die verlede. Kyk gerus 'n bietjie naar
die ander koloniste. Die Amerikaners en die Australiërs.. As U hulle met die Suid
Afrikaners vergelyk dan sal U seker maar opmerk hoe die Suid Afrikaanse kolonis baie
minder geweldadig was dan sy soortgenote in die Weste of in die Ooste.

U praat oor die slag by Bloedrivier en jammer net hoe die blanke hom so sleg gerdra het
toe hulle die swartes aanval en vermoor. Hoekom jammer U nie 'n bietjie oor wat voor
daai slag aangevang het? Was dit nie Dingaan van die Zulus wat vir Piet Retief verraai
en vermoor het wat die aanleiding gegee het in die eerst plek? Of is dit deesdaë
politiek korrek om hierdie feit maar gerieflik onder die mat te vee en soos Mandela se
wit tannie met haar vingertjie vir die blankes te swaai en hulle te pas en te onpas van
allerhande onsinnige misdade beskuldig?As dit jou pas sal jy selfs butelandse perdjies
soos Shakespeare voor jou wa span om jou lasterlike onsin in die wereld te versprei.
Geen wonder daar is nie meer 'n Rapport nie! Ons het jou mos?

> In words
> of one syllable.

Ohh! You wish to continue the battle in English, you selfrighteous wench? Well, let me
tell you something... I bet you don't possess half the vocabulary in English that you do
in Afrikaans and if, as it seems, you already have been silenced by most of my responses
to your own pathetic and sycophantic bleating, you might as well crawl back under your
rock in Ontario and quietly continue wearing 'kappies' there for there is no way that I
will let you hijack this newsgroup for your own nefarious purposes and agenda, no matter
how recent my arrival.

One word syllables... Have you recently obseved your own scribblings? I count a maximum
of six words per line.
Kind of matches your 3-line Haikus with their 3-5-3 structure or whatever. You ought to
try a sonnet once in a while. At least it might keep you out of this newsgroup
occasionally. Or perhaps you should tell Sizwe dat sy liewe ou ma dit nooit sou
goegekeur het dat hy vrouens sommer 'n "naai" noem nie.

Go ahead, make my day, ignore my answers to your poison pen, so that you might continue
influencing the others here, acting as that sweet ol' darling poet. Yes, cosy... Let's
write Haikus, everyone. Peace to the world. A piece of Canada and a piece of...
Let's all be one. Happy, happy, joy, joy... but let's first bash the Afrikaner a little
more.

You ought to be ashamed of yourself... In English you'd be called a traitor.

With Afrikaners like you I see no future for the rest of them who have stuck it out
despite the adversity in SA or who simply did not have the money or a job offer to leave
the country. Am I striking close to home yet, sweety?

Dink daaroor...

Jennifer
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14857 is 'n antwoord op boodskap #14817] So, 17 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net heeft geschreven in bericht
...
> "Jennifer L. Logan" writes:
>> Jy is werklik
> 'n walglike mens Gloudina. Ek sien nou dat jy die selfde mentaliteit
>> het as die moordenaars in SA!
>> Jy sal NIE OPGEE nie, ne???
>
>> Ek is seker dat die Shakespeare society in Engeland baie beïndruk sal wees met die
>> manier warmee jy Shakespeare se werke verkrag. Ek is skaam jy is 'n vrou! Sies
>> tog!
>>
>> Jennifer
>
>
> Help, Leendert. Ek dink hierdie ignoramus
> weet nie dat jou aanhalings direk uit
> Shakespeare kom nie. Kan jy bietjie aan
> haar verduidelik where it is at? In words
> of one syllable.

It is a tale, told by an idiot.
Full of sound and fury - signifying nothing.

Ek dink self dat, vir iemand met 'n meesters (en doktors?) -graad in
letterkunde, jou ontleding van die betekenis van die betrokke stukkie so
eensydig is en afgestem op jou eie agenda dat dit inderdaad neerkom op 'n
verkragting van Shakespeare.

Vriendelike groete, Leendert
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14884 is 'n antwoord op boodskap #14817] Ma, 18 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ik heb me 'n uurtje of twee gewijd aan het nazoeken van "muti", "mutimoorde"
"muti moorden" en meer van zulke samenvoegingen op het net.

Eén ding wat mijn grote onwetendheid over het onderwerp demonstreert is het
feit dat ik vooraf dacht dat "muti" iets te doen had met "verminken"
(mutilatie ed.). (vandaar die domme haiku eerder)

Noch Altavista noch Ananzi laten veel informatie over muti zien. Een zeer
interessante, informatieve pagina is wel
http://www.groene.nl/1997/14/eg_heksen.html , waarin de heksenjacht wordt
beschreven (heksen (baloi) als slachtoffers van middeleeuws aandoende
heksenvervolging), de achtergronden, maatregelen, etc. Verder heb ik in een
klein artikeltje gelezen dat muti verantwoordelijk werd gehouden voor het
vergiftigen van gieren
http://wildnetafrica.co.za/bushcraft/dailynews/archive/archi ve_19961210_vult
urepoisoning.html

Voor het overige heb ik eigenlijk alleen maar positieve artikelen gezien,
waarin de kracht van natuurgeneeskunde wordt beschreven.
http://www.mg.co.za/mg/africa/feb97/13aug-mpumalanga.html
http://www.mg.co.za/mg/news/97oct2/20oc-muti.html
http://www.inc.co.za/online/hero/1997/may_18/featpeta160597. html

Gloudina heeft geschreven...
> Arthur, die sogenaamde muti (medisyne)-moorde
> gebeur wel hier en daar, nie net in Afrika nie,
> maar in alle dele van die wereld, selfs miskien
> in Europa (die berge van Sicilia, die berge van
> Griekeland?).

Volgens mij zelfs in hartje Amsterdam. Een paar jaar geleden werden daar in
een woning kinderlijkjes aangetroffen, ik kan me er alleen het fijne niet
meer van herinneren (voodoo, satanssekte?). Mijn geheugen begint me nu al in
de steek te laten

Groeten,
Arthur
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14885 is 'n antwoord op boodskap #14817] Ma, 18 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 17 May 1998 11:20:29 +0200, "Arthur Hagen" wrote:

> Al dit geschrijf over "Mutimoorden" doet bij mij een aantal vragen opkomen:
>
> - Hoe vaak gebeurt dit (of is het iets uit het verleden)?

So gereeld dat dit nie snaaks sal wees as die feite wys dat dit
daagliks gebeur nie.

> - Waar gebeurt dit?

Orals onder die swart gemeenskappe in Afrika.

> - Wat wordt/werd er tegen ondernomen door de overheid?
>
Hulle trek skouers op - dis dan deel van die samelewing en kultuur
waaruit hulle kom.
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14886 is 'n antwoord op boodskap #14817] Ma, 18 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SizweBanzi  is tans af-lyn  SizweBanzi
Boodskappe: 44
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
> Dis mense soos U en Sizwe wat die swartes so vergiftig, verneuk en deurmekaar
> gemaak
> het dat hulle nou nie meer die verskil tusse goei en kwaai kan onderskei nie

Haai, die arme dom swart kinders wat so geredelik hulself oorgee aan gluodina
en sizwe se oortuiginge. Hulle kan mos nie vir hulself dink nie, ne. Hulle is
mos deur die bank nie in staat om enige morele oordele te fel nie. Jennifer,
jy's nie net 'n groot, rassitiese doos nie, maar 'n bleddie stupid een at that.
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14887 is 'n antwoord op boodskap #14817] Ma, 18 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
My liewe klein apie wat toe 'n ander apie naäap: ek is jammer jy het jou
tong verloor...

@igs.net wrote:

> "Jennifer L. Logan" writes: >
>
>> Dis mense soos U en Sizwe wat die swartes so vergiftig, verneuk en
> deurmekaar gemaak
>> het dat hulle nou nie meer die verskil tusse goei en kwaai kan
> onderskei nie. Kyk net
>> hoe sit U hierdie nuusgroep op sy kop met U konstante bitter gemekker
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14888 is 'n antwoord op boodskap #14817] Ma, 18 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
> On Sun, 17 May 1998 11:20:29 +0200, "Arthur Hagen"
> wrote:
>
>> Al dit geschrijf over "Mutimoorden" doet bij mij een aantal vragen opkomen:

Arthur, die sogenaamde muti (medisyne)-moorde
gebeur wel hier en daar, nie net in Afrika nie,
maar in alle dele van die wereld, selfs miskien
in Europa (die berge van Sicilia, die berge van
Griekeland?). Maar nou, in 'n poging om 'n ikoon
te skep wat wil sê: swartes (en Afrika) is
agteraf en sleg, braak 'n sekere tipe witmens
in Afrika (nie noodwendig Afrikaanse mense nie)
gereeld van die "mutimoorde." Die blote feit dat
hulle die woord "muti-moord" gebruik, gee hulle
alreeds weg. Dis soos jy sê: In Europa het jy
gedurende die Nazi-era gehoor dat Jode kinders
slag en eet, en dan kort daarna hoor jy van 'n
pogrom teen die Jode. As jy op die Internet die
woord "muti-moord" intik, neem ek aan die woord
sal amper uitsluitlik verskyn in rassistiese
geskrywery in Afrikaans en Engels. Hier is jou
huiswerk vir die week, Leendert - gee spesifieke
aanhalings op die Internet op muti-moorde. En
Johan, statistieke om te bewys dat hierdie soort
moorde amper daagliks gebeur.

Gloudina
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14889 is 'n antwoord op boodskap #14817] Ma, 18 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SizweBanzi  is tans af-lyn  SizweBanzi
Boodskappe: 44
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
> Arthur, die sogenaamde muti (medisyne)-moorde
> gebeur wel hier en daar, nie net in Afrika nie,
> maar in alle dele van die wereld,

Hiermee saam, egter, en my renons in die argumentering hieroor, gloudina, die
manier waarop muti-moorde gebruil word om swartes te definieer - waar hul
moraliteit, karakter, en persoon ingegee word deur muti-moorde. Aan die hand
van daardie argument kan ek die gotiese beweging, of die bloeddrinkende
vampier-kult of sataniste gebruik as maatstaf vir die essensiele barbarisme van
witmense.
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14890 is 'n antwoord op boodskap #14817] Ma, 18 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SizweBanzi  is tans af-lyn  SizweBanzi
Boodskappe: 44
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
> It is a tale, told by an idiot.
> Full of sound and fury - signifying nothing.
>
>

Leendert beskryf homself.

Jy weet net so goed soos ek, leendert, dat jennifer se pos nie beskrywend was
van 'n muti-moord op sy eie terme nie. Dit was, inteendeel, 'n reaksionere en
revisionere respons op die Benoni-moord. Ek is egter nie verbaas dat jy in
hierdie en 'n pos elders probeer om jennifer se pos "skoon te maak" nie en 'n
muti-moord wil uitlig en voorle vir bespreking sonder die revisionere en
rassige konteks waarin dit geplaas was. In jou eie woorde, konteks is ALLES.
Maar dan, dis immers jou slinkse sterkpunt - om revisionisme en essensiele
rassisme skoon te dokter met goelargumente. Jy's niks meer as 'n
intellektuele con man nie.

Sizwe
Re: Van Mutimoord gepraat [boodskap #14908 is 'n antwoord op boodskap #14817] Di, 19 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
SizweBanzi heeft geschreven in bericht
...

> Jy weet net so goed soos ek, leendert, dat jennifer se pos nie beskrywend was
> van 'n muti-moord op sy eie terme nie. Dit was, inteendeel, 'n reaksionere en
> revisionere respons op die Benoni-moord. Ek is egter nie verbaas dat jy in
> hierdie en 'n pos elders probeer om jennifer se pos "skoon te maak" nie en 'n
> muti-moord wil uitlig en voorle vir bespreking sonder die revisionere en
> rassige konteks waarin dit geplaas was. In jou eie woorde, konteks is ALLES.
> Maar dan, dis immers jou slinkse sterkpunt - om revisionisme en essensiele
> rassisme skoon te dokter met goelargumente. Jy's niks meer as 'n
> intellektuele con man nie.
>
> Sizwe

And all our yesterdays have lighted fools
the way to dusty death.

Vir die tweede maal dan, "Nasie",

Gee vir ons 'n beskrywing van mutimoord op sy eie terme?

Vriendelike groete, Leendert
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14913 is 'n antwoord op boodskap #14817] Di, 19 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net heeft geschreven in bericht
...

>> On Sun, 17 May 1998 11:20:29 +0200, "Arthur Hagen"
>> wrote:

>>> Al dit geschrijf over "Mutimoorden" doet bij mij een aantal vragen
opkomen:

> Arthur, die sogenaamde muti (medisyne)-moorde
> gebeur wel hier en daar, nie net in Afrika nie,
> maar in alle dele van die wereld, selfs miskien
> in Europa (die berge van Sicilia, die berge van
> Griekeland?). Maar nou, in 'n poging om 'n ikoon
> te skep wat wil sê: swartes (en Afrika) is
> agteraf en sleg, braak 'n sekere tipe witmens
> in Afrika (nie noodwendig Afrikaanse mense nie)
> gereeld van die "mutimoorde." Die blote feit dat
> hulle die woord "muti-moord" gebruik, gee hulle
> alreeds weg. Dis soos jy sê: In Europa het jy
> gedurende die Nazi-era gehoor dat Jode kinders
> slag en eet, en dan kort daarna hoor jy van 'n
> pogrom teen die Jode. As jy op die Internet die
> woord "muti-moord" intik, neem ek aan die woord
> sal amper uitsluitlik verskyn in rassistiese
> geskrywery in Afrikaans en Engels. Hier is jou
> huiswerk vir die week, Leendert - gee spesifieke
> aanhalings op die Internet op muti-moorde.

Gloudina, jy lees Beeld (http://www.beeld.com) op die net nie waar nie?

Gaan na "archives" (links op die skerm van die hoofblad). Dit bring jou by
die argiewe van Beeld, Die Burger, en City Press. Soek in die argiewe van
elkeen onder die soekterm "muti".

En nou, Gloudina, skuld jy my webbverwysings na berigte oor mutimoorde in
die berge van Griekeland en Sisili�.

Vriendelike groete, Leendert
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14914 is 'n antwoord op boodskap #14817] Di, 19 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Johan N Potgieter heeft...
> On Mon, 18 May 1998 20:39:19 +0200, "Arthur Hagen"
> wrote:
>>
>> Volgens mij zelfs in hartje Amsterdam. Een paar jaar geleden werden daar in
>> een woning kinderlijkjes aangetroffen, ik kan me er alleen het fijne niet
>> meer van herinneren (voodoo, satanssekte?). Mijn geheugen begint me nu al in
>> de steek te laten
>>
> Sit die een in jou pyp en rook dit, ou tante. Nou word jou swart
> boeties hier gelyk gestel met voodoo be-oefenaars en satansaanbidders,
> volgens hul muti versamel gewoontes. Oopsie .....

Een beetje kort door de bocht Johan, al zullen er mogelijk wel verbanden
zijn tussen voodoo en muti (beiden zijn immers natuurgodsdiensten met
wortels in Afrika). Satanssekten, wel daar ben ik niet goed mee op de
hoogte. Volgens mij is er een officiele satanskerk in Amsterdam. Misschien
heeft die een website...

De uitdrukking "Sit die een in jou pyp en rook dit" is bij dit digitale
medium een beetje achterhaald (tenzij je veronderstelt dat mensen al deze
plasing(e/s) uitprinten). Kunnen we er niet iets van maken als "sla die op
in je favorieten en spel hem uit"?

Groeten,
Arthur
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14915 is 'n antwoord op boodskap #14817] Di, 19 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 18 May 1998 15:43:40 GMT, wrote:

>
> Arthur, die sogenaamde muti (medisyne)-moorde
> gebeur wel hier en daar, nie net in Afrika nie,

...maar meesal in Afrika - Gloudina kan maar gaan soek na per kapita
feite ....

> maar in alle dele van die wereld, selfs miskien
> in Europa (die berge van Sicilia, die berge van
> Griekeland?). Maar nou, in 'n poging om 'n ikoon
> te skep wat wil sê: swartes (en Afrika) is
> agteraf en sleg,

...nee, nie agteraf en sleg nie, maar baie anders, met ander
lewensstandaarde en norme as blankes ... Gloudina, hou op om ander
rasse so af te skiet en as minderwaardig uit te maak!

> braak 'n sekere tipe witmens
> in Afrika (nie noodwendig Afrikaanse mense nie)
> gereeld van die "mutimoorde." Die blote feit dat
> hulle die woord "muti-moord" gebruik, gee hulle
> alreeds weg.

...moenie jou nou weer blind hou vir feite nie, Gloudina, muti-moorde
gebeur daagliks in Afrika. Maak nie saak wat jy dit noem nie, dit
gebeur.

> Dis soos jy sê: In Europa het jy
> gedurende die Nazi-era gehoor dat Jode kinders
> slag en eet, en dan kort daarna hoor jy van 'n
> pogrom teen die Jode. As jy op die Internet die
> woord "muti-moord" intik, neem ek aan die woord
> sal amper uitsluitlik verskyn in rassistiese
> geskrywery in Afrikaans en Engels.

... sotlike voorstel Gloudina. Wie anders dink jy sou die woord muti
op die internet moes gebruik??

> Hier is jou
> huiswerk vir die week, Leendert - gee spesifieke
> aanhalings op die Internet op muti-moorde. En
> Johan, statistieke om te bewys dat hierdie soort
> moorde amper daagliks gebeur.
Nee, jy sit en niksdoen die heeldag nie, gaan soek jy na die feite -
ek is tevrede met my siening van sake. Moenie dink jy gaan veel kry
nie, Gloudina, die SA regering is so skaam en bang vir die
crime-statistics dat daar laas wat ek gehoor het, 'n "ban" op was.
Jou boeties is nes jy ook liewer blind vir die waarheid.
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14916 is 'n antwoord op boodskap #14817] Di, 19 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 18 May 1998 20:39:19 +0200, "Arthur Hagen" wrote:
>
> Volgens mij zelfs in hartje Amsterdam. Een paar jaar geleden werden daar in
> een woning kinderlijkjes aangetroffen, ik kan me er alleen het fijne niet
> meer van herinneren (voodoo, satanssekte?). Mijn geheugen begint me nu al in
> de steek te laten
>
Sit die een in jou pyp en rook dit, ou tante. Nou word jou swart
boeties hier gelyk gestel met voodoo be-oefenaars en satansaanbidders,
volgens hul muti versamel gewoontes. Oopsie .....
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14917 is 'n antwoord op boodskap #14817] Di, 19 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nomad  is tans af-lyn  nomad
Boodskappe: 37
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Terwyl jy besig is Johan, vertel ons almal ook van die
tokoloshe........(0):c8

Johan N Potgieter wrote in message ...
> On Mon, 18 May 1998 20:39:19 +0200, "Arthur Hagen"
> wrote:
>>
>> Volgens mij zelfs in hartje Amsterdam. Een paar jaar geleden werden daar in
>> een woning kinderlijkjes aangetroffen, ik kan me er alleen het fijne niet
>> meer van herinneren (voodoo, satanssekte?). Mijn geheugen begint me nu al in
>> de steek te laten
>>
> Sit die een in jou pyp en rook dit, ou tante. Nou word jou swart
> boeties hier gelyk gestel met voodoo be-oefenaars en satansaanbidders,
> volgens hul muti versamel gewoontes. Oopsie .....
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14918 is 'n antwoord op boodskap #14817] Di, 19 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
SizweBanzi heeft geschreven in bericht
...
>> Arthur, die sogenaamde muti (medisyne)-moorde
>> gebeur wel hier en daar, nie net in Afrika nie,
>> maar in alle dele van die wereld,
>
>
> Hiermee saam, egter, en my renons in die argumentering hieroor, gloudina, die
> manier waarop muti-moorde gebruil word om swartes te definieer - waar hul
> moraliteit, karakter, en persoon ingegee word deur muti-moorde. Aan die hand
> van daardie argument kan ek die gotiese beweging, of die bloeddrinkende
> vampier-kult of sataniste gebruik as maatstaf vir die essensiele barbarisme van
> witmense.

Natuurlik.

Maar nie een van hulle kan Gloudina en Mandela se skynheiligheid, en joune,
so goed illustreer as die groot lawaai wat gemaak word oor 'n swart baba wat
aan die hand van 'n wit man sterf nie, terwyl julle 'n vreeslike "renons"
demonstreer in die feit dat mense dan enigsins noem dat dosyne kinders
jaarliks vir medisenale doeleindes vermoor word, en geen Mandela, geen
Gloudina en geen "Nasie" daar 'n kwiek oor kwak nie.

Vriendelike groete, Leendert
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14919 is 'n antwoord op boodskap #14817] Di, 19 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes: >

>
> en soek na die woord muti of enige iets anders waaroor jy in die een
> koerant se argiewe wil kyk.
>
> Dis baie interesant. Ek haal hieronder die heel laaste een aan:-
>
> Opskrif: Ouers teen amnestie wil eers weet waar kind se kop is

En as jy nou gruwelikhede wil uitruil,
Johan, sal ek vir jou uittik die
gruwelikhede wat met Biko en honderde
ander gebeur het aan die hand van
"wit" mense met name soos Potgieter en
heelwaarskynlik Bouwer? Ek is bevrees
dat jou manier om ALLE nie-blankes
as minderwaardig te beskou net omdat
daar sommige is wat gruwelikhede aanvang,
vir jou in dieselfde boot sit. Want as
jy, Johan, skuldig is aan wat daardie
skorremorries met Biko gedoen het, hoe
sal jy ooit weer iemand in die gesig
kan staar? Is alle "witmense" in SA
skorremorries, net omdat daar sulke
wreedaardige mense was wat vir Biko
papgeslaan het? Nee, gelukkig gee
die anderskleurige bevolking vir ons
"wittes" hoflik die voordeel van die
twyfel : totdat jy jou as apartheids-
vark bewys, neem hulle aan jy is 'n
opregte mens.Ongelukkig is dit mense
soos jy en Leendert wat, selfs vir die
mense oorsee, maar net weer dieselfde
ou gesig wys: die afrikaner wat sê
"ons het die reg om julle pap te slaan
en julle regte weg te neem, maar julle
moet perfek wees." Ek is siek en sat
vir julle soort Afrikaners. En ek dink
julle is in die minderheid.

Gloudina
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14920 is 'n antwoord op boodskap #14817] Di, 19 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 18 May 1998 20:39:19 +0200, "Arthur Hagen" wrote:

> Ik heb me 'n uurtje of twee gewijd aan het nazoeken van "muti", "mutimoorde"
> "muti moorden" en meer van zulke samenvoegingen op het net.

Arthur, gaan kyk by :

http://www.naspers.com/argiewe/soek.beeld.html

en soek na die woord muti of enige iets anders waaroor jy in die een
koerant se argiewe wil kyk.

Dis baie interesant. Ek haal hieronder die heel laaste een aan:-

Opskrif: Ouers teen amnestie wil eers weet waar kind se kop is
Datum: 980303
Kategorie: moord kommissies vrywaring
Uitgawe: JOHANNESBURG FINAAL
Bladsy: 002
Illustrasie: foto
Kleur: s/w
Naamlyn: Desmond Thompson
Nommer: 461570
Onderskrif: Mohale Oscar Motlokwa getuig gister in voetboeie by die
WVK
in Boksburg. Hy en nog veertien oudlede van 'n ANC-gesinde
selfverdedigingseenheid vra amnestie vir die dood van elf beweerde
ondersteuners van die ANC-jeugliga in Katlehong aan die Oos-Rand in
Desember 1993.
Publikasie: BEELD
Skepper: JOYRENE KRAMER
Stand_Plaas: Motlokwa
Teks:
Die ouers van een van die slagoffers van die menseslagting in
Katlehong in Desember 1993 het gister aan Beeld gesê hulle is gekant
teen amnestie vir die moordenaars solank hulle nie weet wat met hul
kind se kop gebeur het nie.
``Ons moes ons kind sonder sy kop begrawe. Ons wil weet wat hulle
daarmee gemaak het. Ons het gehoor hulle het dit vir muti gebruik,''
het mnr. Caswell Mootsi gesê.
Itumeleng Edward Mootsi (15), is op 7 Desember 1993 saam met sewe
ander jeugdiges ontvoer en kort daarna deur lede van die
Moleleki-selfverdedigingseenheid in Katlehong tereggestel.
Mohale Oscar Motlokwa, lid van dié eenheid, het gister getuig hulle
het dit uit wraak vir die moord op ene ``Blanco'', voorsitter van
die eenheid, gedoen. Volgens Motlokwa was dit die gevolg van interne
konflik tussen die eenheid en lede van die jeugliga.
Die selfverdedigingseenheid wou die gemeenskap teen die skrikbewind
van misdadige elemente in die jeugliga beskerm wat hulle nie aan
dissipline gesteur het nie, het Motlokwa getuig.
Itumeleng Mootsi en die ander kinders, almal tussen 14 en 18 jaar
oud, is volgens Motlokwa doodgeskiet en daarna met skerp voorwerpe
opgekap om seker te maak hulle is dood.
Thokozani Buthelezi, Lucas Buti Hlatswaya, Isaac Mogadi, Ditaba
Joseph Mtembu, Peter Mavuso Modishwa, Miles Simon Simelane, en Isaac
Mbijana Motloung, het saam met Mootsi gesterf.
Mootsi is eers op 20 Desember begrawe ná 'n vrugtelose soektog na
sy kop. Mev. Motshoanyane Tina Mootsi het aan Beeld vertel hoe sy n�
die skietery gaan ondersoek instel het en op haar verminkte kind
afgekom het.
``Sy kop was halfpad afgekap. Hy was voos gesteek en gekap, maar sy
kop was nog daar.''
Toe die Mootsi's later Itumeleng se lyk kry, was sy kop egter weg.
``Ons weet tot vandag nie wat van sy kop geword het nie. Ons kan nie
rus voordat ons nie weet nie.''
Een van oorlewendes van die menseslagting wat die amnestieverhoor
in Boksburg vandeesweek bywoon, is mnr. Jabu Nxumalo. Volgens mnr.
Mbulelo Sompetha, WVK-woordvoerder, het Nxumalo twee weke in die
lykhuis deurgebring voordat ontdek is dat hy nog leef.
``Almal het gedink hy is dood, maar hy het wonderbaarlik oorleef,''
het Sompheta gesê.
Volgens Sompheta het Nxumalo ernstige fisieke, geestelike en
verstandelike letsels opgedoen.
Re: van Mutimoord gepraat [boodskap #14937 is 'n antwoord op boodskap #14817] Di, 19 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Arthur Hagen heeft geschreven in bericht ...
> Ik heb me 'n uurtje of twee gewijd aan het nazoeken van "muti", "mutimoorde"
> "muti moorden" en meer van zulke samenvoegingen op het net.
>
> Eén ding wat mijn grote onwetendheid over het onderwerp demonstreert is het
> feit dat ik vooraf dacht dat "muti" iets te doen had met "verminken"
> (mutilatie ed.). (vandaar die domme haiku eerder)
>
> Noch Altavista noch Ananzi laten veel informatie over muti zien. Een zeer [...]
> Voor het overige heb ik eigenlijk alleen maar positieve artikelen gezien,
> waarin de kracht van natuurgeneeskunde wordt beschreven.

Artuur, ek het tog duidelik aanbeveel dat jy in die openbare argiewe van
Suid-Afrikaanse koerante vir berigte van hierdie aard moet gaan soek?

(Dis beswaarlik die soort ding waaroor politiek korrekte mense webbladsye
opstel, en nog minder die soort onderwerp wat Ananzi op sy registers sal
plaas.)

Doen so by die volgende:

Beeld,
http://www.naspers.com/argiewe/soek.beeld.html

City Press. (City Press is 'n Sondagkoerant in die swart gemeenskap):
http://www.naspers.com/argiewe/soek.citypress.html

Independent Online (Cape Argus, Star, en ander Engelstalige koerante):
http://www.inc.co.za/search/

Mail & Guardian - waarskynlik die mees "politiek korrekte" koerant met
argiewe op die web:
http://www.mg.co.za/mg/archive/

Soek spesifiek vir "muti", sodat jy al die betekenisse van die woord kan
ondersoek - en die aanwendings van muti.

'n Algemene berig, wat die saak min of meer in konteks plaas, uit The Star
van 29/1/98:

African ways and muti death

Now there is a figure to take the average reader by surprise: 366 children
have gone missing in the four northern provinces in three years. That is a
child every three days a vastly greater frequency of this ugly phenomenon
than most people would have guessed.

The reason becomes apparent from reports in The Star over the past few days:
muti.

Some South Africans believe that human body parts can be used for
medical-cum-magical purposes for anything, indeed, from enhancing potency to
acquiring customers.

Other South Africans consider this belief macabre and primitive, and there,
but for a certain feature, might have rested yet another of the many issues
where the unfolding democratic society is still in the earliest days of
nationhood, with a very long and winding learning curve lying ahead on the
route to full co-existence.

The certain feature, however, is a compelling one. It is that the requisite
body parts cannot come from naturally deceased bodies, like transplant
organs. Indeed, they cannot come from deceased bodies at all. To be
effective, in the belief of the believers, they must be taken from a person
who is alive at the time (and who ceases, in the process, to continue
living).

A powerful imagination is required to picture anything more blood-curdling
or more barbaric.

Here arises one of those great South African culture-and-sensitivity
debates. In the time since The Star's reports have become a talking point it
has been easy to hear voices saying: "But if it's their way, who are we to
interfere?" It has been possible, too, to hear other voices saying: "If this
is the way of Africa, to be a good African maybe I must go along with it."

Let's hit that line of thought on the head, fast.

Yes, in many areas African practices and Western norms must find each other.

No, none of these areas involves savagery. It is right and proper for all
South Africans to condemn these practices, and in each of our separate ways
to help lead the country and continent out of them.

All Material � copyright Independent Newspapers 1997.
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14975 is 'n antwoord op boodskap #14817] Wo, 20 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 19 May 1998 10:53:15 GMT, wrote:

> En as jy nou gruwelikhede wil uitruil,
> Johan, sal ek vir jou uittik die
> gruwelikhede wat met Biko en honderde
> ander gebeur het aan die hand van
> "wit" mense met name soos Potgieter en
> heelwaarskynlik Bouwer?

... Nee wat dankie - dis tot vervelens toe in ons kele afgedruk in die
paar jaar na die verkiesing wat ek nog in die Rep was. Ek ken dit
sekerlik beter as jy.

> Ek is bevrees
> dat jou manier om ALLE nie-blankes
> as minderwaardig te beskou

...ek het dit nog nooit gese nie - trouens ek sê elke keer nog net die
teenoorgestelde - kyk byvoorbeeld maar na die plasing net hierbo
waarop jy nou geantwoord het.

Jy kan gerus ook probeer om die konsep van minder of meerderwaardig te
skei van feitelike gebeutenisse en die waarheid. Is daar per kapita
soveel muti moorde onder wit mense as wat daar onder swart mense is?

> net omdat
> daar sommige is wat gruwelikhede aanvang,

... net omdat ons uit ons verwysingsraamwerk muti moorde as gruwelik
en onaanvaarbaar beskou, meer dit nie swartes is minderwaardig nie.

> vir jou in dieselfde boot sit. Want as
> jy, Johan, skuldig is aan wat daardie
> skorremorries met Biko gedoen het, hoe
> sal jy ooit weer iemand in die gesig
> kan staar?

... nee my kop is omhoog en ek kan enige een reguit in die oe kyk -
my gewete pla my nie - ek het nie aandeel aan die gruwelikhede gehad
aan die vorige of die huidige regering nie.

> Is alle "witmense" in SA
> skorremorries, net omdat daar sulke
> wreedaardige mense was wat vir Biko
> papgeslaan het? Nee, gelukkig gee
> die anderskleurige bevolking vir ons
> "wittes" hoflik die voordeel van die
> twyfel : totdat jy jou as apartheids-
> vark bewys, neem hulle aan jy is 'n
> opregte mens.

... Jy was duidelik baie lanklaas in SA!

> Ongelukkig is dit mense
> soos jy en Leendert wat, selfs vir die
> mense oorsee, maar net weer dieselfde
> ou gesig wys: die afrikaner wat sê
> "ons het die reg om julle pap te slaan
> en julle regte weg te neem, maar julle
> moet perfek wees."

... Jy ruik jou bo-lip, Gloudina en dig hier houdings aan my toe wat
geen verband hou met my werklike oortuigings nie. Hou op om so
verbitterd te wees. Kom uit uit daai gat uit - ruik die vars lug -
gooi jou skuldgevoelens af en doen eerder positiewe mooi goeie dinge
vorentoe. Glimlag en kyk om jou hoe mooi is die lewe!

> Ek is siek en sat
> vir julle soort Afrikaners. En ek dink
> julle is in die minderheid.

Miskien is dit nie dat jy ons almal in boksies probeer sit nie, maar
dat jyself in 'n boksie sit met sulke hoe kante dat die hele wereld by
jou verbygaan - al my simpatie, Gloudina, ek sou eerder dat die res
van jou lewe mooi sou wees en jy dit onverbitterd kon aanpak.
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14976 is 'n antwoord op boodskap #14817] Wo, 20 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 19 May 1998 17:52:44 +1200, wrote:

> Terwyl jy besig is Johan, vertel ons almal ook van die
> tokoloshe........(0):c8
Nee, daar val ek plat - van hom weet ek niks, behalwe dat hy swart
mense hulle beddens op bakstene laat ballanseer ....
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14977 is 'n antwoord op boodskap #14817] Wo, 20 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Jennifer L. Logan  is tans af-lyn  Jennifer L. Logan
Boodskappe: 27
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
SizweBanzi wrote:

> Haai, die arme dom swart kinders wat so geredelik hulself oorgee aan gluodina
> en sizwe se oortuiginge. Hulle kan mos nie vir hulself dink nie, ne. Hulle is
> mos deur die bank nie in staat om enige morele oordele te fel nie.

Jy is heeltemal reg as jy naar die situasie in SA verwys.

--
Crockitech@kincyb.comP - Remove the CP if you don't want your mail daemon to Choke
& Puke.
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14978 is 'n antwoord op boodskap #14817] Wo, 20 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Jennifer L. Logan  is tans af-lyn  Jennifer L. Logan
Boodskappe: 27
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
> Jennifer,
> jy's nie net 'n groot, rassitiese doos nie, maar 'n bleddie stupid een at that.

Hey, dis nou die tweede keer dat jy rof in die mond is, jou bliksem, gaan skaam
jou!
Dis oorduidelik dat jy nie in staat is om jouself sonder vloeke uit te druk nie.
Dis 'n gebrek aan opvoeding. Gaan vra Gloudina mooi of sy jou armlike peik dalk
kan verhoog, boet!

Jennifer

--
Crockitech@kincyb.comP - Remove the CP if you don't want your mail daemon to Choke
& Puke.
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14979 is 'n antwoord op boodskap #14817] Wo, 20 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 19 May 1998 19:01:13 +0200, "Arthur Hagen"
wrote:

Sit die een in jou Word, print hom, shred hom en meng hom in jou
slaai, ou tante. Nou word jou swart
>> boeties hier gelyk gestel met voodoo be-oefenaars en satansaanbidders,
>> volgens hul muti versamel gewoontes. Oopsie .....
>
> Een beetje kort door de bocht Johan, al zullen er mogelijk wel verbanden
> zijn tussen voodoo en muti (beiden zijn immers natuurgodsdiensten met
> wortels in Afrika). Satanssekten, wel daar ben ik niet goed mee op de
> hoogte. Volgens mij is er een officiele satanskerk in Amsterdam. Misschien
> heeft die een website...

Arthur, die is goed wat ek heeltemaal uitlos en niks mee te doen wil
hê nie - ek vrees dit nie - ek is 'n beleidende Christen, maar ek dink
nie 'n mens het nodig om daarin te krap nie.

> De uitdrukking "Sit die een in jou pyp en rook dit" is bij dit digitale
> medium een beetje achterhaald (tenzij je veronderstelt dat mensen al deze
> plasing(e/s) uitprinten).

... ek het hierbo 'n ammendament aangebring! TIMK (Tong In My Kies)

> Kunnen we er niet iets van maken als "sla die op
> in je favorieten en spel hem uit"?
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14980 is 'n antwoord op boodskap #14817] Wo, 20 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes: >
>
>>
>> en soek na die woord muti of enige iets anders waaroor jy in die een
>> koerant se argiewe wil kyk.
>>
>> Dis baie interesant. Ek haal hieronder die heel laaste een aan:-
>>
>> Opskrif: Ouers teen amnestie wil eers weet waar kind se kop is
>
>
> En as jy nou gruwelikhede wil uitruil,
> Johan, sal ek vir jou uittik die
> gruwelikhede wat met Biko en honderde
> ander gebeur het aan die hand van
> "wit" mense met name soos Potgieter en
> heelwaarskynlik Bouwer? Ek is bevrees
> dat jou manier om ALLE nie-blankes
> as minderwaardig te beskou net omdat
> daar sommige is wat gruwelikhede aanvang,
> vir jou in dieselfde boot sit. Want as
> jy, Johan, skuldig is aan wat daardie
> skorremorries met Biko gedoen het, hoe
> sal jy ooit weer iemand in die gesig
> kan staar? Is alle "witmense" in SA
> skorremorries, net omdat daar sulke
> wreedaardige mense was wat vir Biko
> papgeslaan het? Nee, gelukkig gee
> die anderskleurige bevolking vir ons
> "wittes" hoflik die voordeel van die
> twyfel : totdat jy jou as apartheids-
> vark bewys, neem hulle aan jy is 'n
> opregte mens.Ongelukkig is dit mense
> soos jy en Leendert wat, selfs vir die
> mense oorsee, maar net weer dieselfde
> ou gesig wys: die afrikaner wat sê
> "ons het die reg om julle pap te slaan
> en julle regte weg te neem, maar julle
> moet perfek wees." Ek is siek en sat
> vir julle soort Afrikaners. En ek dink
> julle is in die minderheid.

"Unhappy soul! for that alone you squirm O'er fire unquenched, a never-dying
worm."

Jy wriemel darem nou vreeslik om los te kom, nie waar nie Gloudina? Sis en
spoeg leuens soos die onderduimse slang wat jy is, vasgekeer in 'n hoek.

a) Jy hys jou op 'n hoogheilige troontjie oor die skietdood van 'n swart
kind - waarvoor die aangeklaagde nog nie eers verhoor is nie.
b) Jy verkondig dat sulke dinge aan die groot klok gehang moet word
(waaroor ek met jou saamstem, tussen hakkies - maar nie as voer vir die ANC
se propagandamasjien nie).
c) As jy daarop gewys word dat die gruweldood van honderde kinders, sodat
hul liggaamsdele vir medisyne gebruik kan word, eweneens aan die kolk gehang
moet word raak jy skielik boos en beskuldig almal links en regs van
rassisme.
d) Dan maak jy skielik absolute ongegronde beskuldigings (ek daag jou om
te wys waar ek enige teken gee dat ek 'n standpunt teenoor swartes huldig
dat "ons het die reg om julle pap te slaan en julle regte weg te neem," of
dat "maar julle moet perfek wees." )

Nee, Gloudina, die enigste verskil tussen die twee gevalle is dat die kind
in a) aan die hand van 'n wit man gesterf het, terwyl die kinders in c) aan
die hand van swartmense sterf.

Nou vloek en swets jy op almal wat daarop wys dat daar ander kinders is wie
se lot waarskynlik erger is as die arme Angelina s'n. Kinders wat meesal
tussen die ouderdomme van sewe en twaalf is en, indien moontlik, nog veel
meer hulpeloos is as wat Biko ooit was in die hande van sy folteraars.

Hierdie skandaal wil jy toegesmeer hê. Waarom, Gloudina? Omdat Biko gesterf
het aan die hand van "Potgieters" en "Bouwers", terwyl die kinders amper
daagliks sterf aan die hand van mense met name wat met "M" begin?

Ek weet regtig nie hoe mens jou reaksie anders kan vertolk as een van
uiterste rassisme nie.

Vriendelike groete, Leendert
Vorige onderwerp: modder
Volgende onderwerp: Wie is die plakkers?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 02:05:43 MGT 2024