Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Katryn se koffie
Katryn se koffie [boodskap #1446] Vr, 25 Julie 2003 11:10 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn, iets eienaardigs oor die koffie kapitaal tema. Ek kan mense se
antwoorde aan jou sien, maar nie jou pos nie, hehalwe die een wat ek
hier onder antwoord. Ek kan ook nie my oorspronklike pos sien nie, so
as ek iemand nie antwoord nie, dis omdat ek nie die vraag kan sien
nie. Speedy, ek het jou vraag wel gesien en geantwoord so as jy dit
nie sien nie (is dit nie omdat ek onder die bed wegkruip nie:-)))laat
my weet sodat ek dit weer kan pos.

Katryn wrote:

> Tragies dat feite soos deur moderne wetenskap uitgewys word gewoonlik
> totaal geignoreer word.
>

Wil jy dalk hieroor uitbrei? Ek is baie geinteresseerd daarin.

Lorinda
Re: Katryn se koffie [boodskap #1452 is 'n antwoord op boodskap #1446] Vr, 25 Julie 2003 18:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 25 Jul 2003 04:10:30 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> . Speedy, ek het jou vraag wel gesien en geantwoord so as jy dit
> nie sien nie (is dit nie omdat ek onder die bed wegkruip nie:-)))laat
> my weet sodat ek dit weer kan pos.
>

Ek waardeer die feit dat jou antwoord in jou posprobleem dae gepos is,
Lorinda. En dat dit nie verskyn het nie. As mens die lotto wen, kies
jy nie weer nommers, om te probeer verloor nie. So hou die antwoord
net waar dit is. En ek hou die nommers wat ek het.
Ek sal nou gaan kyk of dit nou êrens verskyn, maar gelukkig sal jy nie
weet of ek dit opgespoor het nie. So, aanvaar maar dat ek dit nie te
siene gekry het nie.
Want ek het gesien wat jy met die arme Glücklich aangevang het. En
verdomp of ek jou ook gaan uitlok. Somtyds is ek wel bietjie stupid,
maar nog nooit sò stupid nie.

Speedy Gonzales
- uiters versigtig want ek het jou artillerie in aksie gesien
Re: Katryn se koffie [boodskap #1470 is 'n antwoord op boodskap #1446] Sa, 26 Julie 2003 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hi daar Lorinda, dink ek het eenmaal op 'n posstuk
van jou geantwoord. ..................
anyways, ek wil jou inlaat op 'n geheim, maar
asseblief hou dit vir jouself ..... ACK! dit kan
mens ook nie vir die vroulike geslag sê nie
........
daar was 'n kêrel op scsa wat posstukke
verwyder het van 'n ander, dit was baie maklik. Hy
neem jou naam aan op die ng, kliek op jou posstuk,
kliek bo by 'message' en kliek dan 'cancel
message', en 'soon enough', weg is jou posstuk.
Hou dit maar tussen jou en my :-) Jy kan dit maar
met Strepies deel, want sy was destyds die
slagoffer van die persoon.
Sê my kom DD op dié ng? ;-)
---
"Lorinda"
Ek kan ook nie my oorspronklike pos sien nie, so
: as ek iemand nie antwoord nie, dis omdat ek nie
die vraag kan sien
: nie.
---
Re: Katryn se koffie [boodskap #1477 is 'n antwoord op boodskap #1470] Sa, 26 Julie 2003 21:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:...
> Hi daar Lorinda, dink ek het eenmaal op 'n posstuk
> van jou geantwoord. ..................
> anyways, ek wil jou inlaat op 'n geheim, maar
> asseblief hou dit vir jouself ..... ACK! dit kan
> mens ook nie vir die vroulike geslag sê nie
> ........
> daar was 'n kêrel op scsa wat posstukke
> verwyder het van 'n ander, dit was baie maklik. Hy
> neem jou naam aan op die ng, kliek op jou posstuk,
> kliek bo by 'message' en kliek dan 'cancel
> message', en 'soon enough', weg is jou posstuk.
> Hou dit maar tussen jou en my :-) Jy kan dit maar
> met Strepies deel, want sy was destyds die
> slagoffer van die persoon.
> Sê my kom DD op dié ng? ;-)

Hallo Tobie! Die geheim is veilig hier.... As die pos dan nou aspris
verwyder is, dan is dit okay. Solank dit menslike slenterstreke is en
nie uitlewering aan 'n masjien nie, kan ek dit hanteer:-)

Lorinda
Re: Katryn se koffie [boodskap #1480 is 'n antwoord op boodskap #1477] Sa, 26 Julie 2003 21:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 26 Jul 2003 14:03:52 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

>> daar was 'n kêrel op scsa wat posstukke
>> verwyder het van 'n ander, dit was baie maklik. Hy
>> neem jou naam aan op die ng, kliek op jou posstuk,
>> kliek bo by 'message' en kliek dan 'cancel
>> message', en 'soon enough', weg is jou posstuk.
>> Hou dit maar tussen jou en my :-) Jy kan dit maar
>> met Strepies deel, want sy was destyds die
>> slagoffer van die persoon.
>> Sê my kom DD op dié ng? ;-)
>


Hallo Tobie. Op jou aanbeveling sal ons hom nooi,
maar jy sal eers 'n motivering moet doen. Ons is
'n Europese tak van die Mafia en uiters
uitsoekerig.
Dit wat jy hierbo noem, en dan DD se naam
(asof toevallig) daarna, kan wel as motivering
dien. Is hy die ou wat dit gedoen het?
Indien wel, kan hy bruikbaar wees.

Speedy Gonzales - skaak afdeling
Re: Katryn se koffie [boodskap #1481 is 'n antwoord op boodskap #1470] So, 27 Julie 2003 06:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" wrote:

> daar was 'n kêrel op scsa wat posstukke
> verwyder het van 'n ander, dit was baie maklik. Hy
> neem jou naam aan op die ng, kliek op jou posstuk,
> kliek bo by 'message' en kliek dan 'cancel
> message', en 'soon enough', weg is jou posstuk.
> Hou dit maar tussen jou en my :-) Jy kan dit maar
> met Strepies deel, want sy was destyds die
> slagoffer van die persoon.

Tobie, hier het jy my totaal verloor. :-) Waarvan praat jy?
Sovêr as wat ek weet is die enigste persoon wat 'n boodskap kan
kanselleer, die "eienaar" van die groep. En SCSAA is mos nie 'n
gemodereerde groep nie?
Jy kan wel boodskappe blok as jy wil. Dit is 'n heel ander saak. :-)

> Sê my kom DD op dié ng? ;-)

Nog nie gesien nie. :-)))
Re: Katryn se koffie [boodskap #1483 is 'n antwoord op boodskap #1480] So, 27 Julie 2003 06:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales wrote:

> Dit wat jy hierbo noem, en dan DD se naam
> (asof toevallig) daarna, kan wel as motivering
> dien. Is hy die ou wat dit gedoen het?
> Indien wel, kan hy bruikbaar wees.

Jy DINK?
Ja, miskien moet jy hom nooi sodat hy kan verduidelik wat hy gedoen
het, want ek kan die ene gladnie uitfigure nie. En al is dit na 2 in
die oggend, beteken dit nie my kop is dof nie. :-))
Re: Katryn se koffie [boodskap #1484 is 'n antwoord op boodskap #1477] So, 27 Julie 2003 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Hallo Tobie! Die geheim is veilig hier.... As die pos dan nou aspris
> verwyder is, dan is dit okay. Solank dit menslike slenterstreke is en
> nie uitlewering aan 'n masjien nie, kan ek dit hanteer:-)

Nee, die keer was dit my fout, en ek kan ongelukkig nie iemand blameer
behalwe myself nie. :-)
Re: Katryn se koffie [boodskap #1486 is 'n antwoord op boodskap #1483] So, 27 Julie 2003 07:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Jul 2003 02:11:57 -0400, Katryn wrote:

>
> Jy DINK?
> Ja, miskien moet jy hom nooi sodat hy kan verduidelik wat hy gedoen
> het, want ek kan die ene gladnie uitfigure nie. En al is dit na 2 in
> die oggend, beteken dit nie my kop is dof nie. :-))

Haai Katryn, hoezit ek sê? As ek jou kan bed toe help, al is dit na 2
in die oggend, vertel my hoe? As jy my sê wat jy nie kan uitfigure
nie, sal ek dalk kan uitfigure hoe om jou in die bed te kry:-)

DD
Re: Katryn se koffie [boodskap #1487 is 'n antwoord op boodskap #1483] So, 27 Julie 2003 10:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
werklik, net omdat ek in dieselfde asem gewonder
het of hy op die ng opereer beteken dit nie dat hy
mense se boodskappe verwyder het nie :-)

"Katryn"
: >Dit wat jy hierbo noem, en dan DD se naam
: >(asof toevallig) daarna, kan wel as motivering
: >dien. Is hy die ou wat dit gedoen het?
: >Indien wel, kan hy bruikbaar wees.
Re: Katryn se koffie [boodskap #1490 is 'n antwoord op boodskap #1484] So, 27 Julie 2003 10:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>
>> Hallo Tobie! Die geheim is veilig hier.... As die pos dan nou aspris
>> verwyder is, dan is dit okay. Solank dit menslike slenterstreke is en
>> nie uitlewering aan 'n masjien nie, kan ek dit hanteer:-)
>
> Nee, die keer was dit my fout, en ek kan ongelukkig nie iemand blameer
> behalwe myself nie. :-)


Nee dit was nie! Dit was daai du Plessis!!:-)))

Lorinda
Re: Katryn se koffie [boodskap #1492 is 'n antwoord op boodskap #1481] So, 27 Julie 2003 10:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> Tobie, hier het jy my totaal verloor. :-) Waarvan praat jy?
> Sovêr as wat ek weet is die enigste persoon wat 'n boodskap kan
> kanselleer, die "eienaar" van die groep. En SCSAA is mos nie 'n
> gemodereerde groep nie?

Jy kan as jy die een is wat dit gestuur het. Jy kliek op die pos (dit
verskil seker van nuusleser tot nuusleser) en dan kliek jy op
"message" en dan "cancel". Tobie sê as jy iemand anders se
identititeit aaneem, kan jy dit ook doen, wat ek nie geweet het nie.
Maar Tobie sê DD weet ....:-)))

Lorinda
Re: Katryn se koffie [boodskap #1493 is 'n antwoord op boodskap #1487] So, 27 Julie 2003 12:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Jul 2003 12:04:38 +0200, "Tobie" wrote:

> werklik, net omdat ek in dieselfde asem gewonder
> het of hy op die ng opereer beteken dit nie dat hy
> mense se boodskappe verwyder het nie :-)
>

Nou net gedink dat hy gewerf moet word...

Speedy
Re: Katryn se koffie [boodskap #1494 is 'n antwoord op boodskap #1492] So, 27 Julie 2003 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 27 Jul 2003 03:35:16 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:


> Jy kan as jy die een is wat dit gestuur het. Jy kliek op die pos (dit
> verskil seker van nuusleser tot nuusleser) en dan kliek jy op
> "message" en dan "cancel". Tobie sê as jy iemand anders se
> identititeit aaneem, kan jy dit ook doen, wat ek nie geweet het nie.
> Maar Tobie sê DD weet ....:-)))
>
> Lorinda

Dan kan DD langs die grootpad gebruik word
om op mense se karre te kliek en eienaarskap
te cancel. Nooi hom hierheen, Tobie.

Speedy Gonzales
namens die ngafia
Re: Katryn se koffie [boodskap #1496 is 'n antwoord op boodskap #1490] So, 27 Julie 2003 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>>
>> Nee, die keer was dit my fout, en ek kan ongelukkig nie iemand blameer
>> behalwe myself nie. :-)
>
>
> Nee dit was nie! Dit was daai du Plessis!!:-)))
>
> Lorinda

Daai du plessis het al sy naam laat verander
maar steeds help dit nie:-)))

Speedy DD Gonzales
Re: Katryn se koffie [boodskap #1497 is 'n antwoord op boodskap #1486] So, 27 Julie 2003 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Haai Katryn, hoezit ek sê? As ek jou kan bed toe help, al is dit na 2
> in die oggend, vertel my hoe? As jy my sê wat jy nie kan uitfigure
> nie, sal ek dalk kan uitfigure hoe om jou in die bed te kry:-)

LOL! Ai toggie...ek het darem toe eventueel my bed gevind. Maar
dankie vir die aanbod. (Vanoggend voel ek nie te wel nie, en dit is
nie van drink nie, want ek drink nie juis baie nie. Teveel geeet.)
:-(
So jy is die berugte DD huh?
:-)))))
Re: Katryn se koffie [boodskap #1500 is 'n antwoord op boodskap #1490] So, 27 Julie 2003 14:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

>> Nee, die keer was dit my fout, en ek kan ongelukkig nie iemand blameer
>> behalwe myself nie. :-)
>
>
> Nee dit was nie! Dit was daai du Plessis!!:-)))

ROTFL!! Ja, dit moes net hy gewees het! :-)))
Re: Katryn se koffie [boodskap #1501 is 'n antwoord op boodskap #1497] So, 27 Julie 2003 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Jul 2003 10:23:58 -0400, Katryn wrote:

> DD wrote:
> Teveel geeet.)
> :-(

Wat...vetkoek?:-)

> So jy is die berugte DD huh?
> :-)))))

Die uwe.
en min mense het ooit ver genoeg besin
om my te bemin
hetsy gesplete persoonlikheid of skisofreen
DD is nie alleen...
As daar iets is waarvoor ek die skuld kan dra
moet nie dat dit jou pla
Re: Katryn se koffie [boodskap #1502 is 'n antwoord op boodskap #1492] So, 27 Julie 2003 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Jy kan as jy die een is wat dit gestuur het. Jy kliek op die pos (dit
> verskil seker van nuusleser tot nuusleser) en dan kliek jy op
> "message" en dan "cancel". Tobie sê as jy iemand anders se
> identititeit aaneem, kan jy dit ook doen, wat ek nie geweet het nie.
> Maar Tobie sê DD weet ....:-)))

Ooooooooooo....:-)))
Maar sal mens dan nie nogsteeds die boodskap sien, maar net met die
"cancel" boodskap onder dit nie? Wil iemand dit probeer hier?
Dit klink vir my baie interessant!! :-)
Re: Katryn se koffie [boodskap #1503 is 'n antwoord op boodskap #1501] So, 27 Julie 2003 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales wrote:

> Die uwe.
> en min mense het ooit ver genoeg besin
> om my te bemin
> hetsy gesplete persoonlikheid of skisofreen
> DD is nie alleen...
> As daar iets is waarvoor ek die skuld kan dra
> moet nie dat dit jou pla

En jy kan rym ook!! Ek is beindruk!! :-))
Nee, dit pla my altyd as mense beskuldig word van dinge waaraan hulle
nie skuldig is nie. Maar dis nou maar net hoe ek is. :-))

Maar nou wonder ek of DD of iemand anders dalk vir my kan wys hoe om
boodskappe te kanselleer op 'n NG. Kom ons speel hier, want niemand
hier sal tog kwaad word nie. En ek is nuuskurig. :-) Toeeeee
seblief! Cancel gou hierdie boodskap.
Re: Katryn se koffie [boodskap #1504 is 'n antwoord op boodskap #1503] So, 27 Julie 2003 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Jul 2003 10:43:07 -0400, Katryn wrote:

> Speedy Gonzales wrote:
>
>> Die uwe.
>> en min mense het ooit ver genoeg besin
>> om my te bemin
>> hetsy gesplete persoonlikheid of skisofreen
>> DD is nie alleen...
>> As daar iets is waarvoor ek die skuld kan dra
>> moet nie dat dit jou pla
>
> En jy kan rym ook!! Ek is beindruk!! :-))
> Nee, dit pla my altyd as mense beskuldig word van dinge waaraan hulle
> nie skuldig is nie. Maar dis nou maar net hoe ek is. :-))
>
> Maar nou wonder ek of DD of iemand anders dalk vir my kan wys hoe om
> boodskappe te kanselleer op 'n NG. Kom ons speel hier, want niemand
> hier sal tog kwaad word nie. En ek is nuuskurig. :-) Toeeeee
> seblief! Cancel gou hierdie boodskap.


Waar is die boodskap waarin ek gerym het, Katryn?

DD
Re: Katryn se koffie [boodskap #1506 is 'n antwoord op boodskap #1504] So, 27 Julie 2003 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales wrote:

> Waar is die boodskap waarin ek gerym het, Katryn?

Nogsteeds hier op my rekenaar Oom Goëlkunstenaar. :-))
Wanneer gaan hy wegraak?
:-)))
DD se rympies [boodskap #1507 is 'n antwoord op boodskap #1501] So, 27 Julie 2003 15:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales wrote:

> en min mense het ooit ver genoeg besin
> om my te bemin
> hetsy gesplete persoonlikheid of skisofreen
> DD is nie alleen...
> As daar iets is waarvoor ek die skuld kan dra
> moet nie dat dit jou pla

Kom ons speel met dié boodskap.
DD se rympies (kanselleer poging) [boodskap #1516 is 'n antwoord op boodskap #1501] So, 27 Julie 2003 15:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales wrote:

> en min mense het ooit ver genoeg besin
> om my te bemin
> hetsy gesplete persoonlikheid of skisofreen
> DD is nie alleen...
> As daar iets is waarvoor ek die skuld kan dra
> moet nie dat dit jou pla

Kom ons speel met dié boodskap.
----

Ek weet mens kan 'n boodskap "cancel"as dit nog in jou outbox lê, want
dan kies jy net die kanselleer opsie in Agent wat ek en DD gebruik.
Maar hoe om dit te doen as dit klaar gestuur is? Uh uh...onmoontlik!
Aaaidountbieleeviet. Die jurie is terug. Julle het gejok!! :-)
Katriena se moerkôffie is te STERK! [boodskap #1520 is 'n antwoord op boodskap #1481] So, 27 Julie 2003 17:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"
: Tobie, hier het jy my totaal verloor. :-)
Waarvan praat jy?
---
ek is bly jy is kort van geheue .....
Re: Katryn se koffie [boodskap #1523 is 'n antwoord op boodskap #1487] So, 27 Julie 2003 17:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tobie, dit was DD se woorde wat jy aanhaal. Nie myne nie.
As dit nie DD was nie, was dit jy? Dit klink asof jy weet wie die
persoon is wat "cancel" boodskappe gestuur het?
Dit bly in elkgeval 'n mentaliteit wat ek geensins kan verstaan of
begryp nie.
Waarom doen mense so iets? Ek is seker dat dieselfde mens wat
"cancel" boodskappe sal uitstuur, sal seker ook destruktiewe virusse
en trojane na mense wat hulle eers in hulle vertroue kry, stuur. Dit
laat my siek voel. Laat dit hulle "magtig" of "in beheer" of "beter
as" ander voel? Is dit 'n minderwaardigheids kompleks wat mense
daartoe dryf? Mens kan seker maar net bly wonder...

"Tobie" wrote:

> werklik, net omdat ek in dieselfde asem gewonder
> het of hy op die ng opereer beteken dit nie dat hy
> mense se boodskappe verwyder het nie :-)
>
> "Katryn"
> : >Dit wat jy hierbo noem, en dan DD se naam
> : >(asof toevallig) daarna, kan wel as motivering
> : >dien. Is hy die ou wat dit gedoen het?
> : >Indien wel, kan hy bruikbaar wees.
>
Re: Katryn se koffie [boodskap #1525 is 'n antwoord op boodskap #1502] So, 27 Julie 2003 17:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" :
Wil iemand dit probeer hier?
: Dit klink vir my baie interessant!! :-)
---
ek het dit eenkeer gedoen baie lank gelede toe jy
nog uit-gefreeck het as ek met jou lelik was. ek
het 'n hele klomp van jou boodskappe
gekansselleer. jy het selfs die werfbobbejaan
ingeroep om teen my te kom baklei, maar dit was
die ou tobie voor maart 2000, nou's ek nie meer in
egipte nie, en is lief vir almal :-)
---
Re: Katryn se koffie [boodskap #1527 is 'n antwoord op boodskap #1497] So, 27 Julie 2003 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
kan dit die bacon se vet wees van jou oggendete?
:-)
---
"Katryn"
(Vanoggend voel ek nie te wel nie, en dit is
: nie van drink nie, want ek drink nie juis baie
nie. Teveel geeet.)
: :-(
: So jy is die berugte DD huh?
: :-)))))
:
:
Re: Katryn se koffie [boodskap #1535 is 'n antwoord op boodskap #1523] So, 27 Julie 2003 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
oops. het gesoek na die posstuk en kan dit nie kry
nie
:-( sorry :-)
---
"Katryn"
: Tobie, dit was DD se woorde wat jy aanhaal. Nie
myne nie.
Re: Katryn se koffie [boodskap #1536 is 'n antwoord op boodskap #1496] So, 27 Julie 2003 19:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
wat sê die spreekwoord die duppessis verander van
haar maar nie van snaar, of is dit nou anners om
---
"Speedy Gonzales"
: Daai du plessis het al sy naam laat verander
: maar steeds help dit nie:-)))
Re: Katryn se koffie [boodskap #1537 is 'n antwoord op boodskap #1492] So, 27 Julie 2003 19:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda"
: Jy kan as jy die een is wat dit gestuur het. Jy
kliek op die pos (dit
: verskil seker van nuusleser tot nuusleser) en
dan kliek jy op
: "message" en dan "cancel". Tobie sê as jy iemand
anders se
: identititeit aaneem, kan jy dit ook doen, wat ek
nie geweet het nie.
: Maar Tobie sê DD weet ....:-)))
:
: Lorinda
---
as jy na die Katryn se posstuk se eienskappe kyk
sal jy sien sy en Davie aka Veldmuis aka Speedy
aka DD aka nog 'n klomp ander, gebruik Forte
Agent, dit is vir mense van baie lae intellek.
ingewikkelde dinge soos om 'n posstuk te herroep
weet hulle nie veel van nie. jy en ek gebruik
Outlook Express en omdat hulle weet dat mense met
'n hoë intelligensie dit gebruik, het hulle dit
ingebou om jou boodskap af te haal van die ng waar
jy dit gepos het. as jy op my posstuk kliek sal jy
sien dat jy nie my posstuk kan kanselleer nie. Tik
nou my naam in jou naam se plek, tik my e-pos
adres in plek van joune en 'save' gaan nou na
enige van my posstukke en kliek "cancel message".
Die boodskap verdwyn nie dadelik van af die
nuusgroep nie, dit mag 'n dag of twee neem.
Partykeer word nie eers almal weggeneem nie. Die
eerstekeer toe ek hierdie tegniek gebruik het om
mense "fisies" by te kom was so in die laat '90 s.
gloudina was my eerste slagoffer, ek het daarna
weer 'n slagoffer gehad, maar sy was te toe om dit
agter te kom, jy weet mos, party mense het mos 2
monde om mee te praat en een oor waarmee hulle
luister en dan handel hulle in ooreensteming :-)
Maar dit was alles voor Maart 2000, of die usenet
verander het, weet ekke nie. Die tweede slagoffer
het my vergewe nadat ek dit bely het. :-)))))

ermm ..... Lorinda (pragtige naam) DD weet nie ok
:-)
---
Re: Katryn se koffie [boodskap #1538 is 'n antwoord op boodskap #1537] So, 27 Julie 2003 19:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:bg19se$5dq$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar dit was alles voor Maart 2000, of die usenet
> verander het, weet ekke nie.

Wat het dan in Maart 2000 gebeur, Tobie?

Lorinda
Re: Katryn se koffie [boodskap #1539 is 'n antwoord op boodskap #1537] So, 27 Julie 2003 20:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Jul 2003 21:38:57 +0200, "Tobie" wrote:


> ---
> as jy na die Katryn se posstuk se eienskappe kyk
> sal jy sien sy en Davie aka Veldmuis aka Speedy
> aka DD aka nog 'n klomp ander, gebruik Forte
> Agent,

Ek dink dat ek hom goed genoeg ken om namens
hom te sê dat 'n groot deel van die redes daarvoor
was om weg te kom van 'n ongevraagde (onverdiende?)
reputasie, Tobie.
Hy het aan my genoem dat hy selfs oorweeg om van server
te verander, en dan terug te kom as Belinda (of Anna of Sanna:-)

>
> ermm ..... Lorinda (pragtige naam) DD weet nie ok
> :-)

en daar's nie kans dat ons dit vir hom sal sê nie,
want skinderbekke is ons nie.

Speedy - vinger met 'n speed voor die mond
Re: Katryn se koffie [boodskap #1540 is 'n antwoord op boodskap #1539] So, 27 Julie 2003 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:2mb8ivsje34flt1tpeg4mdevlgh38sq7nh@4ax.com...
> Hy het aan my genoem dat hy selfs oorweeg om van server
> te verander, en dan terug te kom as Belinda (of Anna of Sanna:-)
>

Maar ons sou almal vir DD mis, so is maar bly hy het nie.

Lorinda
Re: Katryn se koffie [boodskap #1541 is 'n antwoord op boodskap #1540] So, 27 Julie 2003 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Jul 2003 21:14:32 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "Speedy Gonzales" wrote in message
> news:2mb8ivsje34flt1tpeg4mdevlgh38sq7nh@4ax.com...
>> Hy het aan my genoem dat hy selfs oorweeg om van server
>> te verander, en dan terug te kom as Belinda (of Anna of Sanna:-)
>>
>
> Maar ons sou almal vir DD mis, so is maar bly hy het nie.
>
> Lorinda
>
>

LOL...:-))) ek sê vir hom as ek hom sien:-)
Re: Katryn se koffie [boodskap #1543 is 'n antwoord op boodskap #1537] So, 27 Julie 2003 20:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" wrote:

> Die eerstekeer toe ek hierdie tegniek gebruik het om
> mense "fisies" by te kom was so in die laat '90 s.
> gloudina was my eerste slagoffer, ek het daarna
> weer 'n slagoffer gehad, maar sy was te toe om dit
> agter te kom, jy weet mos, party mense het mos 2

Alles goed en wel. Maar ek sou nie daaroor "spog" as ek jy is nie,
Tobie. Dit is onetiese en laakbare gedrag, en nie iets om enigsins op
trots te voel nie. Nie iets wat mens van 'n welopgevoede mens sou
verwag nie, nè? Dis ook nie goed om so neerhalend van ander mense te
praat nie. Dit laat dit klink of jy dink jy is beter en slimmer as
jou "slagoffers". Jy mag dink jy is, maar hou dit eerder vir jouself.
Of wat sê ek alles?

Maar dit is mos alles in die verlede, nè? Jy sal mos nie weer sulke
laakbare dinge doen nie. Of sal jy?
Re: Katryn se koffie [boodskap #1557 is 'n antwoord op boodskap #1539] Ma, 28 Julie 2003 16:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales"
: Hy het aan my genoem dat hy selfs oorweeg om van
server
: te verander, en dan terug te kom as Belinda (of
Anna of Sanna:-)
---
:-) groete aan DD, ek dink nog steeds hy is die
'greatest'
Re: Katryn se koffie [boodskap #1558 is 'n antwoord op boodskap #1543] Ma, 28 Julie 2003 16:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"
: Alles goed en wel. Maar ek sou nie daaroor
"spog" as ek jy is nie,
---
tong in die kies meisiekind alles tong in die
kies, jy ken my beter as enige een op usenet.
Re: Katryn se koffie [boodskap #1559 is 'n antwoord op boodskap #1538] Ma, 28 Julie 2003 17:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda"
: Wat het dan in Maart 2000 gebeur, Tobie?
---
Het Katryn jou nie vertel nie?
Ek het genade in die Here se oë gevind en Hy het
my uit Egipte gelei Lorinda. Daarna was ek nie
meer die selfde ou wat mense aangeval en kwaad
gemaak het op die ng nie, al probeer en lok hulle
my somtyds uit om iets te sê sodat hulle 'n vinger
na my kan wys. Ek moet egter bely
dat ek partykeer 'n brief terug skryf waarmee
satan tevrede sal wees, maar het nou 'n goeie
gewoonte aangeleer op 'usenet', ek sal 'n brief
tik en dan die volgende dag, soos DD sê, sal ek
dit antwoord nadat ek dit weer oor gelees het. As
my gewete my aanspreek,
'delete' ek dit, so nie, stuur ek dit.
Lekker om jou te ontmoet. :-)
--
----------------------------------
Operation Mobilisation in Angola.
http://walk.isat.co.za
----------------------------------
Re: Katryn se koffie [boodskap #1562 is 'n antwoord op boodskap #1446] Ma, 28 Julie 2003 22:25 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:de8bivonq1cs2u36ocqte7te94cllg0ij3@4ax.com...
> "Tobie" wrote:
>
>> Het Katryn jou nie vertel nie?
>
> Ek mag dalk die feeks van Athene wees, maar 'n skinnerbek is ek nie.
> :-))
> (Gloudina se pet naam vir my, Lorinda) :-)

!!! Het sy dit gese?! Mind you, dit klink soos een of ander klassieke
drama...:-)

Lorinda
Vorige onderwerp: Ons vriend...
Volgende onderwerp: Nconde steek lyf weg.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 00:29:01 MGT 2024