Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: War and Peace...
Re: War and Peace... [boodskap #14732] Vr, 15 Mei 1998 00:00
SizweBanzi  is tans af-lyn  SizweBanzi
Boodskappe: 44
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
> "Jennifer L. Logan" skryf:

> Voor ek dit vergeet... Hierdie beriggie is ook aan "Sizwe" gerig wat klaar in
> sy
> eerste pos na sy terugkoms begin mis te spuit. Dis ongepas.

Jy's befok in jou kop. Jy praat oor swart mense wat hul kinders opsny (in
"onderdele" nogal) op 'n manier wat nie net jou onkunde ten opsigte van sekere
kulturele praktyke openbaar nie, maar ook jou stereotipiese, neerhalende en
rassistiese interpretasie daarvan. En jy wil vir my kom preek oor wat gepas is
al dan nie. Voetsek, jou naai. En NOU kan jy praat van ongepas.

Sizwe
Vorige onderwerp: MAI : bedreiging vir wêreldburgers!
Volgende onderwerp: Moorde op plaasboere
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 10:54:30 MGT 2024