Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kan iemand my help?
Kan iemand my help? [boodskap #14722] Vr, 15 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Waar in Kanada is pedanti�, of is dit nou in Nederland, of is dit nou mense
wat van Pedanti� af kom wat nou daar woon? Ek het in my Wêreldatlas gekyk en
nie eens Encarta het ietas daaroor nie.

Ek sien maar Lendert pos so oor die Pedantiese Kanadese en Nederlanders, nou
wonder ek maar.

Groete uit die Boland

-Gideon-
Re: Kan iemand my help? [boodskap #14787 is 'n antwoord op boodskap #14722] Sa, 16 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Werklik??... Ek het gedink dis naby Brommersfort.

Jennifer

Leendert van Oostrum wrote:

> Haai Gideon,
>
> Dit lê reg langs Obtusië :-)
>
> Groete, Leendert
>
> Gideon wrote in message ...
>
>> Waar in Kanada is pedantië, of is dit nou in Nederland, of is dit nou mense
>> wat van Pedantië af kom wat nou daar woon? Ek het in my Wêreldatlas gekyk
> en
>> nie eens Encarta het ietas daaroor nie.
>
>> Ek sien maar Lendert pos so oor die Pedantiese Kanadese en Nederlanders,
> nou
>> wonder ek maar.
>
> Groete uit die Boland
>
>> -Gideon-
Re: Kan iemand my help? [boodskap #14788 is 'n antwoord op boodskap #14722] Sa, 16 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Haai Gideon,

Dit lê reg langs Obtusi� :-)

Groete, Leendert

Gideon wrote in message ...

> Waar in Kanada is pedanti�, of is dit nou in Nederland, of is dit nou mense
> wat van Pedanti� af kom wat nou daar woon? Ek het in my Wêreldatlas gekyk en
> nie eens Encarta het ietas daaroor nie.

> Ek sien maar Lendert pos so oor die Pedantiese Kanadese en Nederlanders, nou
> wonder ek maar.

Groete uit die Boland

> -Gideon-
Vorige onderwerp: Re: jakkals haiku
Volgende onderwerp: Re: Vriende oorsee...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 13:02:19 MGT 2024