Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Kan iemand my help? Ja
Re: Kan iemand my help? Ja [boodskap #14712] Vr, 15 Mei 1998 00:00
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Superfragilisticexpealidosious.
>
> Supercalifragilisticexpialidocious ^^^
> Arthur

Dankie. Ek wou sê dit is eintlik bietjie langer, en ons kan sommer nog 'n
paar letters byvoeg; niemand sal weet nie. (Behalwe miskien Mary :)) !
Wat beteken dit, en is dit die langste woord in engels?
Die langste plekname is sekerlik in Wallis?
Hebt jullie soms een paar voorbeelden?

Groete
Kobus
Re: Kan iemand my help? Ja [boodskap #14713 is 'n antwoord op boodskap #14712] Vr, 15 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Kobus Pietersen heeft geschreven...
Superfragilisticexpealidosious.

Supercalifragilisticexpialidocious
^^^^

Wat een onzin onthoudt 'n mens eigenlijk in z'n leven!
Mary, bedankt :)

Groetjes,
Arthur
Vorige onderwerp: Madelein v Biljon
Volgende onderwerp: MAI : bedreiging vir wêreldburgers!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 02:22:03 MGT 2024