Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » subluksasie
subluksasie [boodskap #146549] Sa, 28 September 2024 09:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20278
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
subluksasie
Afbreking: sub•luks•a•sie


Selfstandige naamwoord: subluksasie
Meervoud: subluksasies

Betekenis:
• 'n Gedeeltelike ontwrigting.

Gebruik:
• Herhaalde episodes van subluksasies lei tot verhoogde risiko van artritis in die gewrig.

Vertaling:
Engels: subluxation
Nederlands: subluxatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontwrigting
Volgende onderwerp: oorgangstydperk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Sep 29 00:18:35 MGT 2024