Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inspekteer
inspekteer [boodskap #146529] Di, 24 September 2024 07:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20260
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inspekteer
Afbreking: in•spek•teer


Werkwoord: inspekteer
Verlede tyd: het geïnspekteer

Betekenis:
• Om 'n inspeksie te doen. Bekyk of alles in orde is.

Gebruik:
• Tydens die inspeksie het die inspekteur het die dam geïnspekteer.

Sinoniem:
• bekyk
• besigtig
• beskou
• kontroleer
• nagaan
• ondersoek
• oorgaan
• oorkyk
• visenteer

Verwant:
• inspekteur (s.nw.)

Vertaling:
Engels: to inspect
Nederlands: inspecteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di, 24 September 2024 07:34]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: daag
Volgende onderwerp: ongeregistreer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 25 00:34:14 MGT 2024