Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hartgrondig
hartgrondig [boodskap #146523] Ma, 23 September 2024 15:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20260
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hartgrondig
Afbreking: hart•gron•dig
Samestelling: hart + grond + -ig


Byvoeglike naamwoord: hartgrondig
Attributief: hartgrondige

Betekenis:
• Uit die diepte van jou hart.

Gebruik:
• Die raadslede behoort hulle hartgrondig te skaam.

Sinoniem:
• hartlik
• innig
• opreg
• waardig

Afgelei:
• hartgrondigheid

Vertaling:
Engels: cordial, whole-hearted
Nederlands: hartgrondig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di, 24 September 2024 06:57]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: uitbasuin
Volgende onderwerp: vitamienpil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 25 08:38:19 MGT 2024