Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onortodoks
onortodoks [boodskap #146511] So, 22 September 2024 09:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20239
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onortodoks
Afbreking: on•or•to•doks
Samestelling: on- + ortodoks


Byvoeglike naamwoord: onortodoks
Attributief: onortodokse

Betekenis:
• Wat nie ortodoks (konvensioneel) is nie. Nie in ooreenstemming met tradisionele oortuigings of gebruike nie. Baie anders as gebruiklik.

Gebruik:
• Sy benadering is onortodoks, maar hy het die kinders in 'n japtrap geleer swem.

Sinoniem:
• liberaal
• libertyns
• modern
• ondogmaties
• ongewoon
• onkonvensioneel
• vrysinnig

Antoniem:
• ortodoks

Afgelei:
• onortodoksheid

Vertaling:
Engels: unorthodox
Nederlands: onorthodox

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: walging
Volgende onderwerp: waterig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Sep 22 21:18:04 MGT 2024