Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » walging
walging [boodskap #146510] So, 22 September 2024 09:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20239
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
walging
Afbreking: wal•ging
Samestelling: walg + -ing


Selfstandige naamwoord: walging
Meervoud: walgings
Verkleinwoord: walging
Meervoud van verkleining: walging

Betekenis:
• 'n Sterk afkeur of weersin (wat fisiek gevoel word).

Gebruik:
• Terwyl hy die stinkende asblik skoonmaak voel hy die walging opstoot in sy keel.

Sinoniem:
• afgryse
• afkeer
• afsku
• aversie
• renons
• weersin

Vertaling:
Engels: disgust, aversion, revulsion
Nederlands: walging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afsku
Volgende onderwerp: onortodoks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Sep 22 21:34:22 MGT 2024