Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suidwester
Suidwester [boodskap #1465] Vr, 25 Julie 2003 22:48 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Katryn ek geniet, soos jy die ou Suidwester al die hoeke van die groep laat
sien :-)

Ek dink Poesman met die krom jy weet wel, is Suidwester!!!!!!!!

Lekker naweekie vir almal Rico
Re: Suidwester [boodskap #1466 is 'n antwoord op boodskap #1465] Sa, 26 Julie 2003 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:...
> Katryn ek geniet, soos jy die ou Suidwester al die hoeke van die groep laat
> sien :-)
>
> Ek dink Poesman met die krom jy weet wel, is Suidwester!!!!!!!!

Ek sien die ou, wi hy ookal is, het ook op soc.culture.south-africa
gepos. Nie dieselfde boodskap nie, maar ewe kru.

> Lekker naweekie vir almal Rico

En vir jou Rico.

BTW, Andries het pos probleme en kan die groep lees, maar het probleme
om te pos.

Lorinda
Re: Suidwester [boodskap #1471 is 'n antwoord op boodskap #1465] Sa, 26 Julie 2003 18:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 26 Jul 2003 00:48:59 +0200, "Rico"
wrote:

> Katryn ek geniet, soos jy die ou Suidwester al die hoeke van die groep laat
> sien :-)
>
> Ek dink Poesman met die krom jy weet wel, is Suidwester!!!!!!!!



Die katman, Rico?

Speedy
Re: Suidwester [boodskap #1472 is 'n antwoord op boodskap #1465] Sa, 26 Julie 2003 20:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 26 Jul 2003 15:46:36 -0400, Katryn wrote:

> Speedy Gonzales wrote:
>
>> Die katman, Rico?
>
> LOL,
> jaaaa moenie jy ook nou begin nie. :-)
>
> En vir wat raas jy met my omdat ek maar net ewe onskuldig vir Henri
> van NZ vra waarom hy so "roer" met sy houtlepel vandag, huh?
>
> :-))


Nie met jou geraas nie! Is jy laf!!! (miskien op 'n dom manier)
reaksie probeer uitlok. Wie is die Henri ou? Het jy enige idee?
Re: Suidwester [boodskap #104896 is 'n antwoord op boodskap #1465] So, 07 Augustus 2005 17:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
" de boskabouter" skryf in boodskap news:TorJe.164015$Xf.8868913@phobos.telenet-ops.be...
>
> http://tinypic.com/a3zg3d.jpg

Nog eentje tydens die paddetrek

http://tinypic.com/a3zi37.jpg
>
Re: Suidwester [boodskap #104898 is 'n antwoord op boodskap #104896] So, 07 Augustus 2005 18:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 07 Aug 2005 17:21:55 GMT, " de boskabouter" wrote:

>
> " de boskabouter" schreef in bericht
> news:TorJe.164015$Xf.8868913@phobos.telenet-ops.be...

>> http://tinypic.com/a3zg3d.jpg
>
>
> Nog eentje tydens die paddetrek
>
> http://tinypic.com/a3zi37.jpg


>

so foto van 'n mooi blomplant is nogal meer indrukwekkend
wanneer dit met so ruwe agtergrond is... en die paddas(!)
daardie foto behoort opspraak te wek by die natuurkundiges.
Want ek lei af dat die een moeg geloop is, en jou waarlik waar,
die ander een abba hom! Verstommend né!
Re: Suidwester [boodskap #104908 is 'n antwoord op boodskap #104898] So, 07 Augustus 2005 21:35 Na vorige boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:mukcf1dtus5ojv7flqq6bifqmlrq6vf5cs@4ax.com...
> On Sun, 07 Aug 2005 17:21:55 GMT, " de boskabouter"
> wrote:
>
>>
>> " de boskabouter" schreef in bericht
>> news:TorJe.164015$Xf.8868913@phobos.telenet-ops.be...
>
>>> http://tinypic.com/a3zg3d.jpg
>>
>>
>> Nog eentje tydens die paddetrek
>>
>> http://tinypic.com/a3zi37.jpg
>
>
>>
>
> so foto van 'n mooi blomplant is nogal meer indrukwekkend
> wanneer dit met so ruwe agtergrond is... en die paddas(!)
> daardie foto behoort opspraak te wek by die natuurkundiges.
> Want ek lei af dat die een moeg geloop is, en jou waarlik waar,
> die ander een abba hom! Verstommend nè!
Die twee foto's syn geneem tydens een wandeling met ou collega's in die
maand maart van dees jaar
as die paddas paar het jy tyd genoeg om foto te neem,hulle is ure besig
>
Vorige onderwerp: Net 'n Idee?
Volgende onderwerp: Belgen of Nederlanders gezocht in Zuid-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 10:31:33 MGT 2024