Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Middeleeus
Middeleeus [boodskap #146486] Wo, 18 September 2024 17:45
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20210
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Middeleeus
Afbreking: Mid•del•eeus
Samestelling: Middel + eeus


Byvoeglike naamwoord: Middeleeus
Attributief: Middeleeuse

Betekenis:
• Betreffende die Middeleeue (rofweg die 5de tot die 15de eeu).

Gebruik:
• In die Vroeë Middeleeue was daar min mense wat kon lees of skryf.

Afkorting:
• Me.

Vertaling:
Engels: medieval
Nederlands: middeleeuws

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo, 18 September 2024 17:46]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: toerus
Volgende onderwerp: bloedsweet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 14:31:20 MGT 2024