Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kontrasterend
kontrasterend [boodskap #146444] Do, 12 September 2024 17:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kontrasterend
Afbreking: kon•tra•ste•rend
Samestelling: kontrasteer + -end


Byvoeglike naamwoord: kontrasterend
Attributief: kontrasterende

Betekenis:
• Vol kontras. Wat sterk van mekaar verskil.

Gebruik:
• Beide kunstenaars werk in swart en wit, maar hulle werk kan nie meer kontrasterend wees nie.
• Blou en oranje is kontrasterende kleure.

Sinoniem:
• strydig
• teenstellend

Antoniem:
• identies

Vertaling:
Engels: contrasting
Nederlands: contrasterend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van kontrasteer.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleurryk
Volgende onderwerp: eksamenlokaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 18 21:54:56 MGT 2024