Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » perskeboom
perskeboom [boodskap #146441] Do, 12 September 2024 16:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
perskeboom
Afbreking: per•ske•boom
Samestelling: perske + boom


Selfstandige naamwoord: perskeboom
Meervoud: perskebome
Verkleinwoord: perskeboompie
Meervoud van verkleining: perskeboompies

Betekenis:
• 'n Bladwisselende boom wat perskes dra, Prunus persica.

Gebruik:
• In September is die perskebome oortrek met pienk bloeisels.

Hiperoniem:
• vrugteboom

Vertaling:
Engels: peach tree
Nederlands: perzikboom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plantluis
Volgende onderwerp: bladwisselend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 18 22:01:37 MGT 2024