Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dieremishandeling
dieremishandeling [boodskap #146427] Wo, 11 September 2024 14:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dieremishandeling
Afbreking: die•re•mis•han•de•ling
Samestelling: diere + mishandeling


Selfstandige naamwoord: dieremishandeling
Meervoud:

Betekenis:
• Wreedheid teenoor diere.

Gebruik:
• Die man wat die hond op barbaarse wyse doodgemaak het is van dieremishandeling aangekla.

Vertaling:
Engels: animal abuse
Nederlands: dierenmishandeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontstel
Volgende onderwerp: vergeefs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 18 21:57:26 MGT 2024