Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorsteller
voorsteller [boodskap #146422] Ma, 09 September 2024 19:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorsteller
Afbreking: voor•stel•ler
Samestelling: voorstel + -er


Selfstandige naamwoord: voorsteller
Meervoud: voorstellers

Betekenis:
• Persoon wat 'n voorstel maak, of wat iemand voorstel.

Gebruik:
• 'n Nominasie moet deur 'n voorsteller en twee sekondante onderteken word.

Vertaling:
Engels: proposer, nominator; introducer
Nederlands: voorsteller

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mosie
Volgende onderwerp: kwotasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 09:16:13 MGT 2024