Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » televisierol
televisierol [boodskap #146412] So, 08 September 2024 11:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
televisierol
Afbreking: te•le•vi•sie•rol
Samestelling: televisie + rol


Selfstandige naamwoord: televisierol
Meervoud: televisierolle
Verkleinwoord: televisierolletjie
Meervoud van verkleining: televisierolletjies

Betekenis:
• 'n Rol op televisie.

Gebruik:
• Miems de Bruin se laaste televisierol was dié van die moeilike tannie Ans Rademan in 7de Laan.

Sinoniem:
• TV-rol

Vertaling:
Engels: television role
Nederlands: televisierol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skeut
Volgende onderwerp: maagkanker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 09:15:23 MGT 2024