Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » komediant
komediant [boodskap #146403] So, 08 September 2024 09:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
komediant
Afbreking: ko•me•di•ant
Samestelling: komedie + -ant


Selfstandige naamwoord: komediant
Meervoud: komediante
Verkleinwoord: komediantjie
Meervoud van verkleining: komediantjies

Betekenis:
• Iemand wat ander vermaak met humoristiese voorstellings of vertellings.

Gebruik:
• Die mense skater van die lag vir die skreeusnaakse komediant.

Sinoniem:
• grapmaker
• hanswors
• harlekyn
• humoris
• nar
• pretmaker
• uilspieël

Vertaling:
Engels: comedian
Nederlands: komediant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanstoot
Volgende onderwerp: noupassend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 09:26:42 MGT 2024