Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wete
wete [boodskap #146350] So, 01 September 2024 19:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wete
Afbreking: we•te


Selfstandige naamwoord: wete
Meervoud:

Betekenis:
• Die kennis wat 'n mens van iets het.
• Naamlik (in die vaste uitdrukking te wete).

Gebruik:
• Hy het dit sonder my wete gedoen. Dit is na my beste wete die reine waarheid.
• Daar is drie primêre kleure, te wete blou, groen en rooi.

Sinoniem:
• begrip
• besef
• bewussyn
• insig
• kennis

Hiponiem:
• beswete
• beterwete
• medewete

Vertaling:
Engels: knowledge; namely
Nederlands: wete


Werkwoord: te wete kom

Betekenis:
• Om kennis in te win.

Gebruik:
• Waar kan ek meer te wete kom?

Sinoniem:
• agterkom
• leer
• wysword

Vertaling:
Engels: to learn more
Nederlands: te weten komen

Nota:
• Onbepaalde wys van weet.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jeugroman
Volgende onderwerp: groeipyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 06:09:01 MGT 2024