Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prekerig
prekerig [boodskap #146348] So, 01 September 2024 10:41
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
prekerig
Afbreking: pre•ke•rig
Samestelling: preek + -erig



Byvoeglike naamwoord: prekerig
Attributief: prekerige

Betekenis:
• Wat soos 'n preek klink; met die eienskappe van 'n preek.

Gebruik:
• Die regisseur wil geen prekerige boodskappe oor klimaatsverandering in sy rolprent hê nie.

Sinoniem:
• domineeagtig
• hoogdrawend
• moraliserend
• skynheilig
• skynvroom

Afgelei:
• prekerigheid

Vertaling:
Engels: preachy
Nederlands: prekerig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suksesresep
Volgende onderwerp: jeugroman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 06:26:31 MGT 2024