Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » outobiografie
outobiografie [boodskap #146343] So, 01 September 2024 09:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
outobiografie
Afbreking: ou•to•bio•gra•fie
Samestelling: outo + biografie


Selfstandige naamwoord: outobiografie
Meervoud: outobiografieë

Betekenis:
• 'n Selfgeskrewe biografie. Vertelling waarin 'n persoon sy eie lewe beskryf.

Gebruik:
• Die historikus Flavius Josephus begin sy outobiografie met selfverheerliking, gevolg deur 'n regverdiging van sy dade as 'n rebelleleier van Galilea.

Afgelei:
• outobiografies

Verwant:
• outobiograaf
• memoire

Vertaling:
Engels: autobiography
Nederlands: autobiografie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aftreegeld
Volgende onderwerp: jeugverhaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 00:14:05 MGT 2024