Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » televisiestasie
televisiestasie [boodskap #146333] Sa, 31 Augustus 2024 09:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
televisiestasie
Afbreking: te•le•vi•sie•sta•sie
Samestelling: televisie + stasie


Selfstandige naamwoord: televisiestasie
Meervoud: televisiestasies

Betekenis:
• 'n Sender/ kanaal waarop TV-kykers kan inskakel.

Gebruik:
• Op watter televisiestasie word die rugby uitgesaai?

Wisselvorm:
• TV-stasie

Sinoniem:
• televisiediens
• televisiekanaal
• televisiesender

Vertaling:
Engels: television station
Nederlands: televisiestation

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: televisiekyker
Volgende onderwerp: traak-my-nieagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 00:05:16 MGT 2024