Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » akklimatiseer
akklimatiseer [boodskap #146285] Ma, 26 Augustus 2024 16:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
akklimatiseer
Afbreking: ak•kli•ma•ti•seer
Samestelling: ak- + klimaat + -iseer


Werkwoord: akklimatiseer
Verlede tyd: het geakklimatiseer

Betekenis:
• Om aan 'n ander klimaat of omgewing gewoond te raak.

Gebruik:
• Die hervestigde bokke akklimatiseer eers in 'n kamp voordat hulle vrygelaat word.

Sinoniem:
• aanpas

Afgelei:
• akklimatisasie
• akklimatisering

Vertaling:
Engels: to acclimatise, acclimatize
Nederlands: acclimatiseren

Nota:
• Die Latynse voorvoegsel "ak-" beteken "na, tot, vir".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vervet
Volgende onderwerp: penvriend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 04:07:08 MGT 2024