Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongeëwenaar
ongeëwenaar [boodskap #146283] Ma, 26 Augustus 2024 07:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongeëwenaar
Afbreking: on•ge•ë•we•naar
Samestelling: on- + geëwenaar


Byvoeglike naamwoord: ongeëwenaar, ongeëwenaard
Attributief: ongeëwenaarde

Betekenis:
• Waarvan daar geen gelyke bestaan nie.
• Wat op 'n vlak is wat nie deur ander bereik is nie.

Gebruik:
• Haar skoonheid is ongeëwenaar.
• Dit is 'n ongeëwenaarde prestasie.

Sinoniem:
• ongekend
• onvergelyklik
• weergaloos

Vertaling:
Engels: unmatched, unparalleled, second to none
Nederlands: ongeëvenaard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: loopbaanveld
Volgende onderwerp: vervet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 04:22:14 MGT 2024