Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eindtyd
eindtyd [boodskap #146281] So, 25 Augustus 2024 18:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eindtyd
Afbreking: eind•tyd
Samestelling: eind + tyd


Selfstandige naamwoord: eindtyd
Meervoud: eindtye

Betekenis:
• Die laaste dae net voor die (huidige) wêreld tot niet sal gaan.

Gebruik:
• Volgens profesieë sal die eindtyd gekenmerk word deur oorloë, hongersnood, aardbewings en siekte-epidemies.

Sinoniem:
• apokalips

Antoniem:
• begintyd

Vertaling:
Engels: end time
Nederlands: eindtijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onversoenlik
Volgende onderwerp: loopbaanveld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 04:23:48 MGT 2024