Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gevaarteken
gevaarteken [boodskap #146276] So, 25 Augustus 2024 09:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gevaarteken
Afbreking: ge•vaar•te•ken
Samestelling: gevaar + teken


Selfstandige naamwoord: gevaarteken
Meervoud: gevaartekens
Verkleinwoord: gevaartekentjie
Meervoud van verkleining: gevaartekentjies

Betekenis:
• 'n Teken van gevaar (ouditief of visueel) waarop ag geslaan moet word.

Gebruik:
• Dit is roekeloos om voort te gaan sonder om op die gevaartekens te let.

Sinoniem:
• gevaarbord
• gevaarsinjaal
• gevaarsein

Vertaling:
Engels: danger sign, hazard sign
Nederlands: gevaarsteken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: geldgierigheid
Volgende onderwerp: volspoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 04:08:26 MGT 2024