Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geldgierigheid
geldgierigheid [boodskap #146275] So, 25 Augustus 2024 09:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geldgierigheid
Afbreking: geld•gie•rig•heid
Samestelling: geld + gierig + -heid


Selfstandige naamwoord: geldgierigheid
Meervoud: geldgierighede

Betekenis:
• Die toestand van geldgierig wees ('n oordrewe drang na meer geld).

Gebruik:
Geldgierigheid die wortel van alle euwels.

Sinoniem:
• gelddors
• geldsug
• hebsug

Vertaling:
Engels: greed for money
Nederlands: hebzucht naar geld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tuismaak
Volgende onderwerp: gevaarteken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 04:06:14 MGT 2024