Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kruisig
kruisig [boodskap #146273] So, 25 Augustus 2024 08:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kruisig
Afbreking: krui•sig
Samestelling: kruis + -ig


Werkwoord: kruisig
Verlede tyd: het gekruisig

Betekenis:
• Om iemand dood te maak deur hom aan 'n kruis vas te spyker.
• (figuurlik) Om iemand te verdoem.

Gebruik:
• Die soldate het vir Jesus na Golgota (die plek van die kopbeen) geneem om hom daar te kruisig.
• Die meisie wat 'n onegte kind verwag het, is in die openbaar gekruisig.

Afgelei:
• gekruisigde
• kruisiging

Vertaling:
Engels: to crucify
Nederlands: kruisigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geweldenaar
Volgende onderwerp: tuismaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 04:15:13 MGT 2024